![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 19 of 19 matches in All Departments
Die pretboek beloof ure se vermaak! Hier is grappe wat jou sal laat skater en raaisels wat jou sal laat kopkrap. Hier is ook vreeslike vreemde feite, prettige speletjies en snaakse limerieke. Jy sal giggel wanneer jy hoor waarom spoke nie leuens kan vertel nie. Jou oë sal rek as jy uitvind wat gebeur as mens te veel wortels eet! En jy gaan op die grond rondol as jou maats moet verduidelik waarom hulle kies om ’n mak krokodil se tande te borsel óf eerder in ’n swembad vol spoeg sal swem!.
Die beste manier om jouself uit te daag en pret te hę is deur hierdie boek te koop; jou brein is gewaarborg om bollemakiesie te slaan! In hierdie prettige aktiwiteitsboek is daar blokraaispeletjies, syferspeletjies en ander raaisels wat perfek is vir ouer kinders in die laerskool!
Hierdie versameling van 108 oorsponklike gedigte, 24 monoloë en 20 samesprake volg op die baie suksesvolle eerste titel in die reeks en is weereens perfek geskik vir laerskoolleerders. Elkeen van hierdie werke het die potensiaal om die hoogste punte by 'n eisteddfod te verwerf. Louise Lachenicht se riglyne vir ouers, onderwysers en afrigters - met 'n fokus op gedramatiseerde poësie - verseker dat elke deelnemer hul beste werk kan lewer.
Wikus besluit om ʼn dagboek te hou vir een belangrike rede: Sy nuutste
wetenskaplike eksperiment het, soos al die ander, verskriklik,
verskriklik verkeerd geloop en hy wil uitvind waarom. Die meganiese
draak wat hy as troeteldier maak, breek los by die kerkbasaar se
pannekoektafel en veroorsaak chaos. Dan maak hy en sy vriendin Violet
superhelium en word onverwags deel van ’n lugballonresies. En op sy
ouma se tagtigste verjaardagpartytjie beland sy vraatformule in die
verkeerde hande . . .
’n Pretdraf?
Minki se verjaardag is om die draai.
Lara se danseksamen is om die draai. Sy oefen al weke lank vir die groot dag! Minki en Natalie kan nie wag om haar in aksie te sien op die verhoog nie. Maar dan loop dinge onverwags skeef, en Lara se dansdrome is - vir eers - daarmee heen. Minki en Natalie weet nie hoe om hulle beste maat op te beur nie. Maar een van Minki se gunstelingboeke gee haar 'n plan ...
Minki en haar maats is baie opgewonde toe hulle 'n onverwagse besoeker kry. Hulle ontdek 'n oulike katjie in die tuin. Waar kom sy vandaan, en sal hulle haar kan help om weer haar huis te kry? Hulle sal egter vinnig 'n plan moet maak, want Minki se hond, Spaghetti, hou glad nie van die nuwe kuiergas in die huis nie! Intussen kry Minki 'n nare verrassing toe haar klas 'n belangrike projek moet doen ... Kort voor lank waai die hare behoorlik!
Oh, how we wished and wished for someone just like you. Someone special to share our home. And the special times, too. This warm, lyrical picture books tells the story of different adoptive families. It’s the perfect starting point for parents who want to discuss the topic of adoption, and it helps children to understand that every family is special – even though we may not look the same. The author’s royalties from the sale of this book will be donated to Engo, a nonprofit non-governmental organization that provides support to individuals and families, and is involved in facilitating adoptions and offering support to adoptive families.
Inspired by traditional animal stories from Africa, find out WHY Rhino
has a horn!
This book tackles the serious matter of child molestation and serves to inform and empower children. It highlights the warning signs of sexual abuse and teaches children how to react in such a situation. Kyla loves stories about fierce princess Arabia who can even fight dragons. But her older sister, Abby, don’t believe in fairy tales anymore. Abby says there is a dragon in their own home – one that fears nothing and no one. But who could it be?
Ons het gewens en gewens vir iemand net soos jy. ’n Spesiale iemand wat
by ons kan kom bly.
This book tackles the serious matter of sexual abuse and serves to inform and empower children. It highlights the warning signs of sexual abuse and teaches children how to react in such a situation. Kevin loves stories about the fierce prince of Arabia who can even fight dragons. But his older sister, Abby, don’t believe in fairy tales anymore. Abby says there is a dragon in their own home – one that fears nothing and no one. But who could it be?
Inspired by traditional animal stories from Africa, find out WHY
Chameleon changes colour!
In this book you will read all about inventors, bright minds and other brilliant science heroes of South Africa. You’ll read the stories of people who made medical breakthroughs. Stories about people who love animals and plants. Stories about people who try to understand the secrets of the sky. Stories about people who made interesting discoveries about fossils, the earth, water and the climate. This is a truly South African book that will inspire all readers to question, to explore and discover, and to create.
|
You may like...
Understanding Complex Urban Systems…
Christian Walloth, Jens Martin Gurr, …
Hardcover
Progress in Turbulence VIII…
Ramis Oerlu, Alessandro Talamelli, …
Hardcover
R4,057
Discovery Miles 40 570
Prisoner 913 - The Release Of Nelson…
Riaan de Villiers, Jan-Ad Stemmet
Paperback
R542
Discovery Miles 5 420
|