Ons het gewens en gewens vir iemand net soos jy. ’n Spesiale iemand wat
by ons kan kom bly.
Hierdie prenteboek vertel op ’n deernisvolle en prettige manier die
storie van verskillende gesinne wat kinders aanneem. Dit is die
perfekte wegspringplek vir ouers wat met kinders oor aanneming wil
gesels, en dit help kinders om te verstaan dat elke gesin spesiaal is –
al lyk ons nie noodwendig dieselfde nie. Die outeur se tantieme op die
verkope van die boek word aan Engo geskenk. Engo is ’n niewinsgewende
en nieregeringsorganisasie wat ondersteuning bied aan individue en
gesinne en betrokke is by die fasilitering van aannemings en
ondersteuning bied aan aanneem-gesinne.
Die boek is ook beskikbaar in Engels.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!