![]() |
![]() |
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 2 of 2 matches in All Departments
Min dinge kom by ’n geskenk wat met liefde met die hand gemaak is en boonop so mooi toegedraai dat jy dit amper nie wil oopmaak nie. Dié boek is ’n onontbeerlike gids as jy graag aan die gee-kant van so ’n geskenk is, of dit nou vir ’n verjaardag, Kersfees, mylpaaldag of ander spesiale geleentheid is. Dit bevat:
Al die projekte is bekostigbaar en word maklik en duidelik, stap vir stap uiteengesit. Of jy ’n bakker of handwerker is of eerder ’n slag met naald en gare het, hier is oorgenoeg idees om jou vir ’n lang tyd besig te hou en die perfekte geskenk vir al jou geliefdes te vind.
Op soek na die perfekte geskenk vir iemand spesiaals? Hou op soek en maak self 'n besonderse geskenk - dis uniek, bekostigbaar, en baie persoonlik. Niks is immers so spesiaal soos 'n handgemaakte geskenk nie - een wat met liefde toegedraai is en waar geen moeite ontsien is met selfs die kaartjie nie. As jy op soek is na inspirasie vir verjaardag-, Kers- en ander spesiale geskenke, is die titel 'n onontbeerlike gids vir jou.
|
![]() ![]() You may like...
Hinduism, Doctrine and way of Life
C. 1878-1972 Rajagopalachari
Hardcover
R827
Discovery Miles 8 270
The Sun And The Star - From The World Of…
Rick Riordan, Mark Oshiro
Paperback
R666
Discovery Miles 6 660
|