0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R0 - R50 (1)
  • R100 - R250 (4)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 5 of 5 matches in All Departments

Ont (Afrikaans, Paperback): Wessel Pretorius Ont (Afrikaans, Paperback)
Wessel Pretorius
R209 Discovery Miles 2 090 View more sellers Ships in 6 - 10 working days

Ont is ʼn drama oor die reis van “grootword”, ʼn studie oor die samestelling van ʼn gesin en die vreugdes van vryheid en vlug. Die proses van menswording word met deernis geskets met behulp van die Groot Verseboek, Ma se grammofoonspeler en Pa se Camel filters.

Marina Griebenow sê: 'n Mens besef net weer dat ware skoonheid in eenvoud opgesluit lê, oftewel in die skyn van eenvoud. Die treffendste kuns kan altyd aan dié goue reël gemeet word.

Die bekroonde Ont het feitlik elke dramaprys verower nadat dit feesgangers en kritici gaande gehad het … kragtoer waarin Pretorius vir ons die estetika van toneelkuns herdefinieer en sodoende ons menswees mateloos verryk.

Die Ontelbare 48 (Afrikaans, Paperback): Wessel Pretorius Die Ontelbare 48 (Afrikaans, Paperback)
Wessel Pretorius
R198 Discovery Miles 1 980 View more sellers Ships in 6 - 10 working days

Die Ontelbare 48 is ‘n eenmanstuk is uit die pen van Fiësta-wenner Wessel Pretorius. Dis Woensdagaand op ’n klein plattelandse dorpie in die Laeveld. Die skoolsaal word ingerig vir die maandelikse fliekaand. Agt-en-veertig dorpenaars vergader bymekaar, elkeen met sy eie storie, om The Sound of Music te kyk.

Tussen hulle sit ? moordenaar met ? sluwe plan. Dit is ? mikrokosmiese blik op die alledaagse menslikheid wat ons almal, maak nie saak hoe anders ons dink of leef nie, eindelik saambind. ’n Satiriese drama wat die mens se uithouvermoë vier.

Die Dag Is Bros / Sandton City Grootdoop (Afrikaans, Paperback): Wessel Pretorius Die Dag Is Bros / Sandton City Grootdoop (Afrikaans, Paperback)
Wessel Pretorius
R209 Discovery Miles 2 090 View more sellers Ships in 6 - 10 working days

Twee dramas oor familie, verhoudings, vergifnis en herinneringe. Wat bybly, is dat mense maar net mense is. Dat versoening deel van menswees is. Dat stukkende mense mekaar kan help heel word en dat familie tog familie bly – ondanks omstandighede, persoonlike keuses en uitdagings. Sandton City grootdoop: ‘n Drama oor ’n ma en haar twee dogters wat vir die eerste keer in ’n lang tyd bymekaarkom om die oudste, Danel, se verjaardag in Sandton City te vier. In die proses begin die trio mekaar se verlede, gevoelens en emosies oopkrap met eerlike, en snaakse, oomblikke. Kara, die ma, is die aktrise wat haar man en kinders op ’n jong ouderdom verlaat het om haar groot droom om wereldberoemd te word, na te volg. Sy erken dat sy nie bevoeg of beskore was vir moederskap nie, maar probeer tog om tot hulle deur te dring en hulle vertroueling te wees. Haar oudste dogter, Danel, is bipoler en bly na ‘n onlangse selfmoordpoging weer by haar ma. Sy is naief en emosioneel en val maklik vir haar ma se manipulasie. Haar suster, Lisa, is gay en verwyt haar ma dat sy nog niks met haar lewe gedoen het nie. Sy is kwaad en kras en wil graag haar ma skok met haar uitlatings oor seks, maar ’n mens kom agter dat sy eintlik baie kwesbaar is. Die dag is bros: Dis laatmiddag. Elsa, voorheen ’n lektor in Afrikaanse letterkunde, berei ’n driegangmaaltyd voor vir Brian se verjaarsdag. Hy was ’n jeugmisdadiger wat ’n tweede kans gegun is onder Elsa se vlerk. Sy stel hom bloot aan Sheila Cussons en hy vul ’n leemte in haar lewe. Tussendeur word daar speletjies gespeel met Tertius – die vreemde kind wat kersiebloeisels aandra uit Japan. Voor die kos koud kan word sal die dag ’n ingrypende wending neem. Die Dag is Bros is benoem vir ’n Fiesta as beste nuutgeskepte Afrikaanse produksie.

En Kyk Na Die Omowit Engele Op Die Rolbalbaan (Afrikaans, Paperback): Wessel Pretorius En Kyk Na Die Omowit Engele Op Die Rolbalbaan (Afrikaans, Paperback)
Wessel Pretorius
R21 Discovery Miles 210 View more sellers Ships in 6 - 10 working days
Storm sevenster - 'n Roman (Afrikaans, Paperback): Wessel Pretorius Storm sevenster - 'n Roman (Afrikaans, Paperback)
Wessel Pretorius
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R189 Discovery Miles 1 890 Ships in 4 - 6 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
A Sermon Delivered at Lee, December 22D…
Alvan Hyde Paperback R332 Discovery Miles 3 320
Catholic New Hampshire
Barbara D Miles Paperback R540 R495 Discovery Miles 4 950
Hong Kong's Last English Bishop - The…
Philip L. Wickeri Hardcover R1,315 Discovery Miles 13 150
A Conflict of Interest
Peter J. Foot Paperback R367 Discovery Miles 3 670
Two Dissertations - the First on the…
Benjamin Kennicott Paperback R464 Discovery Miles 4 640
Dodd's Church History of England from…
Charles Dodd Paperback R573 Discovery Miles 5 730
Rational Theology and Christian…
John Tulloch Paperback R674 Discovery Miles 6 740
A Study in Scarlet - A Detective Story
Arthur Conan Doyle Hardcover R509 Discovery Miles 5 090
An Answer to a Letter Sent to the…
Thomas Sherlock Paperback R335 Discovery Miles 3 350
The Wittenberg Concord - Creating Space…
Gordon A Jensen Paperback R887 Discovery Miles 8 870

 

Partners