Die Ontelbare 48 is ‘n eenmanstuk is uit die pen van Fiësta-wenner
Wessel Pretorius. Dis Woensdagaand op ’n klein plattelandse dorpie
in die Laeveld. Die skoolsaal word ingerig vir die maandelikse
fliekaand. Agt-en-veertig dorpenaars vergader bymekaar, elkeen met
sy eie storie, om The Sound of Music te kyk.
Tussen hulle sit ? moordenaar met ? sluwe plan. Dit is ?
mikrokosmiese blik op die alledaagse menslikheid wat ons almal,
maak nie saak hoe anders ons dink of leef nie, eindelik saambind.
’n Satiriese drama wat die mens se uithouvermoë vier.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!