0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All Departments

Eie Rigting (Afrikaans, Paperback): Willie Spies Eie Rigting (Afrikaans, Paperback)
Willie Spies
R250 R231 Discovery Miles 2 310 Save R19 (8%) Ships in 5 - 10 working days

Eierigting is‘n regsterm wat beteken dat jy die reg in jou eie hande neem.

In ‘n grondwetlike bestel is die uitgangspunt dat die burgery kollektief hul reg om hulself te beskerm oordra aan die staat. Wanneer die staat faal en nie meer sy burgers beskerm nie, verander die situasie. Dan raak eierigting nodig.

Willie Spies skryf sedert 2016 – die jaar van Fees Must Fall in Suid-Afrika en die verkiesing van Donald Trump in die VSA – rubrieke vir Beeld en Netwerk 24.

Die rubrieke ontgin die stand van die makro-omgewing van verval van die staat waarin Suid-Afrikaners hulle bevind gedurende die jare van staatskaping, die einde van die Zuma-bewind, die EFF, die einde van Afrikaans in die universiteitswese, die era van Rama-forie, die COVID-pandemie en gepaardgaande węreld gebeure in historiese konteks.

Dit keer telkens terug na die mikro-werklikheid van eie menswees, geloof, hartseer, eensaamheid, verlies, ouer-word en vergifnis.

Dit ondersoek ’n nuwe vryheidsideaal, 30 jaar na die verkiesing van 27 April 1994 en beskryf hoe eierigting regmatig deur instellings van die burgerlike samelewing plaasvind wat leemtes vul wat die staat ooplaat.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Dominion - England and its Island…
Derek Hirst Hardcover R2,949 Discovery Miles 29 490
Reformation of Feeling - Shaping the…
Susan C. Karant-Nunn Hardcover R2,813 Discovery Miles 28 130
Habsburg Communication in the Dutch…
Monica Stensland Paperback R1,446 Discovery Miles 14 460
Buddhist Poetry and Colonialism…
Stephen C. Berkwitz Hardcover R1,920 Discovery Miles 19 200
BSwish Bgood Deluxe Curve (Pink)
R1,224 Discovery Miles 12 240
Swan Powerbullet Essential Rechargeable…
R584 Discovery Miles 5 840
Conquest and Union - Fashioning a…
Steven G. Ellis, Sarah Barber Paperback R1,747 Discovery Miles 17 470
The Land Is Ours - Black Lawyers And The…
Tembeka Ngcukaitobi Paperback  (11)
R420 R388 Discovery Miles 3 880
Emojibator Chili Pepper Vibrator
R839 R699 Discovery Miles 6 990
Thomas Hobbes: Behemoth
Paul Seaward Hardcover R3,955 Discovery Miles 39 550

 

Partners