Books > Biography > Historical, political & military
|
Buy Now
Eie Rigting (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R195
Discovery Miles 1 950
You Save: R55
(22%)
|
|
Eie Rigting (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R250
Loot Price R195
Discovery Miles 1 950
You Save R55 (22%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
Eierigting is‘n regsterm wat beteken dat jy die reg in jou eie hande
neem.
In ‘n grondwetlike bestel is die uitgangspunt dat die burgery
kollektief hul reg om hulself te beskerm oordra aan die staat. Wanneer
die staat faal en nie meer sy burgers beskerm nie, verander die
situasie. Dan raak eierigting nodig.
Willie Spies skryf sedert 2016 – die jaar van Fees Must Fall in
Suid-Afrika en die verkiesing van Donald Trump in die VSA – rubrieke
vir Beeld en Netwerk 24.
Die rubrieke ontgin die stand van die makro-omgewing van verval van die
staat waarin Suid-Afrikaners hulle bevind gedurende die jare van
staatskaping, die einde van die Zuma-bewind, die EFF, die einde van
Afrikaans in die universiteitswese, die era van Rama-forie, die
COVID-pandemie en gepaardgaande wêreld gebeure in historiese konteks.
Dit keer telkens terug na die mikro-werklikheid van eie menswees,
geloof, hartseer, eensaamheid, verlies, ouer-word en vergifnis.
Dit ondersoek ’n nuwe vryheidsideaal, 30 jaar na die verkiesing van 27
April 1994 en beskryf hoe eierigting regmatig deur instellings van die
burgerlike samelewing plaasvind wat leemtes vul wat die staat ooplaat.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.