Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
|||
Showing 1 - 2 of 2 matches in All Departments
Willie Steyn, the author, was one of six hundred Boer prisoners sent by ship to the island of Ceylon to be interned in the Diyatalawa prisoner-of-war camp during the Anglo-Boer War. While their ship was anchored in Colombo harbour on a dark, moonless night, Steyn and four of his fellow prisoners lowered themselves into the sea, each waiting until his predecessor had got away undetected by the guards on board and in vessels patrolling around the ship. The charm of Steyn’s personal account of his adventures lies in its understatement and its matter-of-fact simplicity. He does not portray himself as a hero, nor does he lay any claim to fame, but his account gathers intensity and force as the story progresses. Willie Steyn was intent on escape from the moment he was taken into captivity, and the reader experiences a corresponding intensity, encountering Willie as a free spirit throughout his captivity and his protracted journey home. Deneys Reitz – author of Commando and well known for his own bravery – called Steyn ‘one of our bravest men’, and described Steyn’s escape as ''a deed that is in my opinion without equal in the history of escape.''
Hierdie boek is Willie Steyn se eerstehandse weergawe van wat ongetwyfeld die grootste ontsnappingsveraal van die Anglo-Boereoorlog is. Hy was een van seshondred Boere wat per skip na die eiland van Ceylon gestuur is om daar in die Diyatalawa-kamp geďnterneer te word. Die skip was op 'n donker, maanlose nag in die hawe van Colombo vasgeanker toe Steyn en vier van sy mede-gevangenes een-een met 'n tou in die water afsak terwyl Britse soldate om die skip patrolleer. Die bekoring van Willie Steyn se persoonlike weergawe lę in die onderbeklemtoning en die feitlike eenvoud daarvan. Hy probeer homself nie as 'n held voorstel nie en maak geen aanspraak op roem nie, maar die intensiteit en krag van die vertelling verhoog namate dit ontvou. Vanaf die oomblik dat hy op die slagveld gevange geneem word, het Willie Steyn een doel voor oë: Hy gáán ontsnap. Die leser word bewus van hierdie dwingende dryfkrag, en leer Willie ken as 'n ongebonde gees, wat selfs in gevangenskap nooit sy brandende begeerte en vasberadenheid om tot die stryd terug te keer, verloor nie. Deneys Reitz - skrywer van Kommando en bekend vir sy eie dapperheid - het in 1903 Steyn as 'een van ons dapperste burgers' beskryf, en sy ontsnapping as 'n daad 'sonder weerga in die geskiedenis van ontsnapping' genoem.
|
You may like...
Discovering Daniel - Finding Our Hope In…
Amir Tsarfati, Rick Yohn
Paperback
|