|
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Showing 1 - 25 of
129 matches in Opvoedkunde
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik
geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos
"eu", "ie" en "ou" bekend. Die eerste agt boekies in die Leer my
lees-reeks is baie gewild. Die tweede reeks volg op die eerste en
stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde
beginsels in elke boekie.
Die Tippie doen wiskunde Vlak R-reeks fokus op die boustene van
wiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid om
verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke
Tippie-temas. Konsepte ingesluit in hierdie reeks is, getalbegrip 1 -
10, vorms en grootte. Ruimte, meting, patrone, tyd en geld asook
storiesomme.
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik
geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige
klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks
bevat: ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die
ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder,
kindervriendelike illustrasies; ’n woordeskatlys, ’n lys met die
enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met
“voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer,
terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel
by die kind vas te le. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir
geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse
beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.
Elke boek in die reeks bevat:
• ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;
• helder, kindervriendelike illustrasies;
• ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.
Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik
geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan
drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien
van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n
woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord,
begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die
leesstuk.
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.
Elke boek in die reeks bevat:
'n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;
helder, kindervriendelike illustrasies;
'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.
Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld - dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
|
You may like...
Donker Web
Fanie Viljoen
Paperback
(2)
R255
R195
Discovery Miles 1 950
|