|
|
Books > Afrikaans > Tuinmaak
Showing 1 - 20 of
20 matches in Tuinmaak
Hierdie wetenskaplik akkurate handleiding is daarop gemik om
tuiniers en tuinboukundiges te help om vetplant- en rotspesies van
oral in die wereld te identifiseer. Inleidende hoofstukke oor
waterwys tuinmaak, gebruik, bewaring, verbouing en voortplanting
van vetplante, tesame met 'n gedeelte oor tuinmaak met vetplante,
wat nuttige wenke gee.
Kweek dit self is ’n alsomvattende gids vol praktiese riglyne wat jou sal leer hoe om jou tuin (groot of klein) ten volle te benut, hetsy met tradisionele of alternatiewe tuinbou metodes. Die inhoud is nie beperk tot alledaagse en bekende spesies nie, daar word metodes aangebied om ongewone en moderne variasies van elke tipe plant te kweek. Elke plant word op ’n geordende en logiese manier volledig bespreek, met besondere verwysing na die vereistes vir die voorbereiding van die grond, verdeling van die plante, die kweking, asook die oes en berging daarvan. ’n Lekker bonus is die bykomende wenke hoe om plante in houers te kweek, die geskikste plante vir verskillende spasies, hoe om peste te bekamp, plantmaats, en die beste wapens in die oorlog teen siektes en ander probleme. Met die oog op die haastige leser wat nie onnodige opleeswerk wil doen vr besluitneming nie, is daar ’n gebruiksvriendelike opsomming van elke spesie en bykomende interessante inligting op so ’n manier saamgestel dat dit ’n plesier is om daarna vollediger inligting te bekom.
Sagteband (Flexibound); volkleur en gelamelleer
Tuinmaak is deur die eeue 'n baie besondere stokperdjie wat werklik alle aanslae oorleef het en deel geword het van tuiniers se leefwyse. In Suid-Afrika stel tuinmaak in al die streke van ons land unieke uitdagings aan ywerige tuiniers.
S maak ons tuin - maand in en maand uit verdeel Suid-Afrika in vyf tuinstreke wat ooreenstem met die erkende klimaatstreke. Die maandelikse tuinaktiwiteite in elke streek word behandel in die 'Take vir die maand', wenke word gegee, die 'Mier' het besondere boodskappies, 'n 'Plant van die maand' word behandel, verskeie tuinmaakaspekte word bespreek, soos komposmaak, snoeiwerk, voeding vir jou plante, peste- en plaebestryding, en ruimte word voorsien vir die tuinier se notas, waarnemings en beplanning.
Tuiniers raak toenemend bewus van die maanstand se invloed op grondvog, planttyd en groeiwyse van plante en dit word elke maand kortliks bespreek. Die aarde-elemente se verband met sterretekens en die invloed daarvan op die tuin word toegelig en tuiniers kan hulleself spiel in die maandelikse tong-in-die-kies sterretekenverklarings.
In 'n klein tuin is dit noodsaaklik dat die ruimte deeglik beplan
en ook goed versorg word. Omdat 'n mens met 'n beperkte area te
doen het, verander die ontwerp beginsels ietwat, en kundige,
praktiese gebruik van die beskikbare ruimte is dus essensieel. So
kan 'n tuinpaadjie deel uitmaak van die spasie rondom die swembad,
en as dit 'n bietjie breer gemaak word, is dit sommer terselfdertyd
ook 'n bruikbare patio. Net so kan 'n klein swembad ook 'n water
verfraaiing wees. As die woonplek se boustyl geometries en hoekig
is, is reguit lyne verkieslik, tensy die beskikbare ruimte
voldoende is vir kurwes. 'n Mens kan plante van verskillende
hoogtes langs 'n skutmuur plant, en 'n houer met kleurvolle teen 'n
kantmuur kan 'n swembad of visdam interessant laat lyk. 'n Sitplek
wat natuurlik by die plante in die tuin inskakel, maak te veel
meubels op die patio self onnodig. 'n Kussing wat spesiaal vir die
sitplek gemaak word is boonop gerieflik en sorg vir 'n spatseltjie
bykomende kleur. 'n Klein tuintjie moet te alle tye onberispelik
lyk juis omdat dit nie groot is nie. Dan kan 'n mens dit n sy
geheel dwarsdeur die jaar geniet. Die geheim is om houers en
beddings altyd kleurvol te hou, hetsy met blomme of loof van
verskillend kleure. U plaaslike tuinsentrum sal u met raad en daad
bystaan sodat u klein tuin die hele jaar lank 'n lushof kan wees.
Onthou dat plante, net soos mense, kos en water nodig het, asook
nuwe potgrond en kompos en selfs 'n vars laag bogrond. Geniet u
tuin en mag die hoofstukke in hierdie titel wat handel oor ontwerp,
instandhouding, peste en siektes, houerplante en die reeks plante
wat vir klein tuine geskik is, u nie net inspireer om tuin te maak
nie, maar u ook jare van vreugde in u tuin verseker.
Die tien uit tien tuinmaakreeks dek 'n verskeidenheid
tuinonderwerpe in 'n gerieflike klein formaat wat sommer byderhand
gehou kan word terwyl jy tuinmaak. Die reeks is 'n uitvloeisel van
die skrywer se besoeke en lesings aan tuinbouklubs op dorpe wat
strek van Pongola in die ooste tot Lambertsbaai in die weste, en
vanaf Vryburg in die noorde tot by Caledon in die suide. In elke
dorp is daar unieke uitdagings wat werklik van tuinmaak 'n
spesialisstokperdjie maak - dink aan die kalkgrond in die Vryburg /
Mafikeng area, die brakwater by Olifantshoek en Kimberley, en die
ysige winters en warm, droe somers van Middelburg in die Karoo om
maar net 'n paar voorbeelde te noem. Maar ten spyte van die magdom
probleme is daar in elke dorp asemrowende tuine, en wonderlike
tuiniers wat 'n passie vir tuinmaak het. Hierdie reeks wil alle
tuiniers, reg oor die land, inspireer en toerus met die kennis om
self 'n pragtuin te skep. In elke titel word die geheime van
suksesvolle tuinmaak in tien sleutelbeginsels saamgevat. Onderwerpe
in die reeks sluit in:beplanning van die tuin; die keuse van plante
vir die tuin; voorbereiding van die tuin; besproeiing in die tuin;
dammetjies in die tuin; fokuspunte in die tuin; kompos in die tuin;
beligting in die tuin.

For most people, creating a garden, or caring for and nurturing a garden, is of far greater significance than just gardening itself. Modern-day gardens tend to be more personalised as an expression of individual lifestyle choices. However, with so much information available on the broad subject of gardening and what to plant, it's not surprising that many garden lovers feel intimidated and choose the route of blissful ignorance, while all the time wishing there had been an accessible way of knowing how to do it right the first time.
In this concise and systematic publication, the authors have pooled their cumulative knowledge and wisdom of their own practical experience, as well as their respective, proven teaching methods, into a book which will help the beginner and even the more knowledgeable gardener to navigate his or her way through the process of creating a successful garden. The illustrations are visually stunning, and in their own right present a veritable treasury of inspirational ideas.
Most importantly, Making Sense of Garden Design (Sinvolle Tuinontwerp) it is a companion to help you create or recreate your garden. It offers practical exercises and hints, and is a practical, interactive reference and guide to the fundamental topics relating to planning and creating your own garden, including the basic steps in developing a long-term master plan; important considerations such as appropriate choices of styles and plants, water consumption, labour-saving techniques, and security, all shared within a local, South African context, which will also contribute to building confidence and pride in the development and evolution of a uniquely South African gardening style.
Hierdie titel bevat 'n magdom tyd- en kostebesparingsidees om 'n
pragtige en funksionele tuin te skep sonder dat dit 'n fortuin kos.
Daar is 'n uitgebreide lys waterbesparende plante en
waterbesparingswenke, 'n menigte voorstelle vir herwinning, en
volledige inligting oor die natuur se eie verdedigingsmeganismes en
hoe jy geld kan spaar deur snyblomme in jou tuin te kweek.
Bevat baie figure en foto's. Daar is duisende soorte soetrissie. Dit is
'n gewilde speserye wat oral in die wreld voorkom. Baie mense hou van
soetrissies. Sommige mense verwerf uitgebreide kennis en begin die
beste variteite versamel. Diegene wat van goeie kos hou, ervaar groot
tevredenheid as hulle die versameling tuisgemaakte soetrissies wys. Op
hierdie manier kan gaste hul gunsteling geur kies. In die somer- en
herfsmaande kan die gekleurde vrugte direk van hul plante gepluk word
om onmiddellik op die tafel bedien te word met al die kleure en aromas.
Daar is baie soorte soetrissies wat kandidate is vir "die warmste peper
ter wreld". Die pittige Habanero-peper was lank aan die bokant van die
lys. Boonop aan die bokant van die Guinness Book of Records vind u die
peper "Trinidad Scorpion Moruga" of die "Carolina Reaper".
Hierdie boek sal u op 'n eenvoudige en volledige manier al die
inligting gee vir die kweek van soetrissies. 'n Paar blompotte op 'n
klein terras is voldoende vir goeie resultate. Verder sal hierdie boek
die tegniek vir die kweek van peperplante wat nie aan die einde van die
seisoen sterf nie, bekend maak.
Al hoe meer huise wat deesdae in Suid-Afrika gebou word is deel van
'n tros- of meenthuisontwikkeling. Die huiseienaar sit met die
uitdaging om 'n lappie grond, binnehof of balkon in 'n aangename en
aantreklike buitelugarea te omskep. Die skrywer sal jou help om 'n
tuin te ontwerp wat by jou behoeftes pas en wat uitdrukking gee aan
jou persoonlike styl.
Daar is 'n geskikte huisplant vir omtrent elke omgewing. Hierdie
aanskoulike plantgids met volkleurfoto's sal jou help om gemaklik
en vinnig een te kies wat jou behoeftes pas. Of jy nou soek na
kleurvolle loof, 'n aanloklike blommegeur, iets vir die badkamer,
glashuisplante, iets om die huis op te vrolik in die winter, of 'n
amper onvernietigbare kaktus - Huisplante het die antwoord. Kies
uit die alfabetiese lys van meer as 150 plante geredelik in die
handel beskikbaar. Elkeen van die plante groei maklik, is bestand
teen plae en plantsiektes, en vertoon pragtig.
Of jy nou van nuts af 'n tuin wil vestig, 'n ou, verwaarloosde tuin
wil opknap, of sommer net raad wil he vir elke dag se
tuinmaakprobleme, hierdie praktiese gids verskaf al die antwoorde!
Keith beantwoord by die 200 kwelvrae oor onderwerpe soos:
Tuinuitleg; tuingrond; organies tuinmaak; snoeiwerk; natuurlewe in
die tuin; watertuine; plae en siektes; onkruid en indringerplante.
Orgidee het nog altyd vanwee hul manjifieke vorm, kleure en prag 'n
besondere bekoring vir mense gehad. Maar om hierdie blomme
|
You may like...
The Stranded
Sarah Daniels
Paperback
R234
Discovery Miles 2 340
Overkill
Sandra Brown
Paperback
R488
R460
Discovery Miles 4 600
Captain America
Jack Kirby, Joe Simon, …
Paperback
R672
R590
Discovery Miles 5 900
The Spy Coast
Tess Gerritsen
Paperback
R395
R353
Discovery Miles 3 530
|