|
|
Books > Children's Fiction & Fun > Adventure Stories
A thrilling gothic tale of hubris gone badly wrong. A young man's
search for the secret of the spark of life leads him to a horrific
experiment in which he creates a gigantic creature from dismembered
body parts. Rejected by his creator, the initially gentle creature
turns monstrous when his desire to find companionship and love are
thwarted. Tanya Landman revisits Mary Shelley's classic Gothic
horror story, bringing to life Dr Frankenstein and his monstrous
creation in an accessible format that more readers can enjoy.
Uiteindelik het Kwaaikofski sy eie rekenaar. Nou hoef hy nie meer
sy speursake soos 'n speurder in die Middeleeue op te los nie! En
dit is ook nie 'n minuut te laat nie, want Kwaaikofski se nuutste
saak lei hom op 'n geheimsinnige dwaalspoor tot diep in die vreemde
wereld van kuberkrakers. Hy moet 'n geheimsinnige rekenaarspeletjie
genaamd Towertuin opspoor, voor dit dalk te laat is...
 |
Twin Tales
(Hardcover)
Kiera Colson
|
R579
R533
Discovery Miles 5 330
Save R46 (8%)
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
 |
Mountain Baby
(Hardcover)
Shawna Rae Strickland; Illustrated by Tosha Washington
|
R642
Discovery Miles 6 420
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
'n Jong held. 'n Belangrike opdrag. 'n Ongelooflike avontuur.
Tiuri verbreek die reëls wat bepaal dat hy met niemand mag praat die nag voor hy tot ’n ridder geslaan word nie. Hy maak die deur oop van die kapel waar hy oor sy toekoms moet nadink.
Die versoek om hulp blyk ’n gevaarlike opdrag te wees. Tiuri word agtervolg deur boosaardige Rooi Ruiters wat hom wil doodmaak. Maar hy is vas van plan om die uiters belangrike brief by koning Unauwen af te lewer. Die Swart Ridder met die Wit Skild het nie verniet met sy lewe geboet nie …
’n Middeleeuse verhaal wat jou hart vinniger laat klop. ’n Boek vir jonk en oud.
|
|