|
|
Books > Children's Fiction & Fun > Adventure Stories
Moet ook nie Kwaaikofski se derde speursaak misloop nie! Kommisarek, die skool se opsigter, het ’n groot probleem: hy glo dit spook by die skool. Die afgelope paar aande hoor hy snaakse geluide en sien vreemde, onaardse skaduwees op die skoolterrein rondsluip. Kwaaikofski skrik natuurlik nie vir ’n koue pampoen nie en hy besluit dadelik om ondersoek in te stel. Maar toe hy die pienk skoolspook een aand om middernag van aangesig tot aangesig aanskou, is selfs hý nie meer so braaf nie . . . Die intriges van die stories in hierdie reeks is eenvoudig, maar uiters vermaaklik en die humoristiese illustrasies sal sorg dat kinders dol sal wees oor hierdie koddige, maar brawe klein speurder se avonture!
Die Storieman-reeks wat in die 1980s deur Leon Rousseau uitgegee is, was ongetwyfel een van die grootste kinderboeksuksesse van ons tyd. Hierdie omnibus-uitgawe is ‘n versameling van die mooiste en gewildste plaaslike- en feëverhale uit die bekende Storieman-reeks.
Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CD’s in. Kom luister in hierdie uitgawe saam na geliefde verhale soos “Fritz Deelman en die verlate tuin”,“Racheltjie de Beer” en “Ou Meneer Springer”, asook na die klassieke “Jakkals en Wolf”-stories. Hier is ook sprokies soos “Rooikappie” en “Raponsie” om weer van nuuts af te betower!
Storieman is so ontwerp dat selfs die jongste kind dit kan gebruik. ‘n Ghongslag klink elke keer wanneer die bladsy omgeblaai moet word, sodat dit maklik is om die storie in die boek te volg. By die huis, in die motor . . . Storieman is daar!
Honderde aanhangers wag reeds opgewonde vir hierdie opwindende nuwe uitgawes!
 |
The Visionary
(Hardcover)
Tevin Hansen; Illustrated by Shaun Cochran
|
R560
Discovery Miles 5 600
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
 |
Stinky the Skunk
(Hardcover)
Michael Allan; Illustrated by Katie Allan; Edited by Tracy, Allan,
|
R478
Discovery Miles 4 780
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
Get ready for an exciting fairy adventure with the no. 1
bestselling series for girls aged 5 and up. It's time for the
Tippington Helper Award to be given and Rachel and Kirsty are
excited to meet the nominees. Jack Frost has decided the winner,
though, will be him! He's stolen all of the Helping Fairies'
magical items - can Rachel and Kirsty get them back before the
Tippington Helper Award is given to least helpful Ice Lord there
ever was? 'These stories are magic; they turn children into
readers!' ReadingZone.com Read all four fairy adventures in the
Helping Fairies set! Martha the Doctor Fairy; Ariana the
Firefighter Fairy; Perrie the Paramedic Fairy; Lulu the Lifeguard
Fairy. If you like Rainbow Magic, check out Daisy Meadows' other
series: Magic Animal Friends and Unicorn Magic!
|
|