0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R50 - R100 (2)
  • R100 - R250 (13)
  • R250 - R500 (6)
  • R500+ (1)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade 7 > Afrikaans

Klasgids: Laerskool - Transaksionele Skryfstukke (Afrikaans, Paperback): Klasgids: Laerskool - Transaksionele Skryfstukke (Afrikaans, Paperback)
R180 R168 Discovery Miles 1 680 Save R12 (7%) In Stock

Die Klasgids (Laerskool) is ’n Afrikaans vaktydskrif vir enige iemand wat belang het by Afrikaans in die klaskamer van Graad 1-7. Dit dien as ondersteunende en verrykende materiaal vir onderwysers, leerders, mense wat Afrikaans ekstra klasse aanbied, onderwysstudente, ensovoorts.

Die inhoud van die Klasgids behels artikels geskik vir beide Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal, en daar word gepoog om al die aspekte van die leerplan (soos in die KABV aangedui) te dek: Luister en praat, Lees en kyk, Skryf en aanbied, Taalstrukture en -konvensies.

Onderwysers van alle kurrikulums kan die Klasgids gebruik: staatskole, IEB-skole, tuisskole. Die inhoud is van so ’n aard dat dit aangepas kan word en as verryking en ekstra oefening kan dien.

Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 7 Leerderboek - Huistaal (Afrikaans, Paperback): M. Brink, O.E. Channing, A. Jordaan, G.... Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 7 Leerderboek - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
M. Brink, O.E. Channing, A. Jordaan, G. Kleynhans, T. McGreer, …
R190 Discovery Miles 1 900 In Stock

Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assessering beleidsverklaring (KABV) te voldoen. Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ’n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys. Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik. Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het. 'n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer. Die Formele Assesserings taak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir die wat in die klas voltooi moet word. Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening. ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet.

Nuwe Alles-in-Een Gr 7 Taal- en Leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback): Alta Engelbrecht Nuwe Alles-in-Een Gr 7 Taal- en Leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)
Alta Engelbrecht
R233 Discovery Miles 2 330 Ships in 5 - 10 working days

Die boek is gemik daarop om taalvaardighede op ’n pret, interaktiewe manier te ontwikkel. Hierdie oefenboek se leesoefeninge bevat uittreksels van kontemporere jeugboeke wat ’n leerder se verbeelding sal prikkel en sal aanmoedig om met begrip te lees. Die Nuwe Alles-In-Een Graad 7 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal bevat alles-in-een boek – taal- en begripsoefeninge. Hierdie oefenboek is maklik om te gebruik en bevorder leerders se taalvermoe in die klas en by die huis.

Platinum Afrikaans Huistaal Graad 7 Leesboek (Afrikaans, Paperback): A. Vermaak, J. van Lill, N. Faasen Platinum Afrikaans Huistaal Graad 7 Leesboek (Afrikaans, Paperback)
A. Vermaak, J. van Lill, N. Faasen
R205 Discovery Miles 2 050 Ships in 5 - 10 working days

Platinum Afrikaans huistaal is noukeurig gestruktureer om aan die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikulum. Pas dit verder aan vir jou klasse se behoeftes. Die lesreekse is gebaseer op 'n verskeidenheid leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding te prikkel. Aangesien lees en kyk, asook skryf en aanbied die meeste aandag moet kry, plaas ons sterk klem op leesvaardighede en skryfontwikkeling. Platinum - eenvoudig briljant!: Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik; briljant + gehalte = sukses!

Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Leerderboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): J. Anthony,... Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Leerderboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
J. Anthony, H.E. Gelderblom, T.D. Hoefnagels, J.C. Kitshoff, M.E. Schoeman, …
R260 Discovery Miles 2 600 Ships in 4 - 6 working days

Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assessering beleidsverklaring (KABV) te voldoen. Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ’n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys. Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik. Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het. 'n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer. Die Formele Assesserings taak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir die wat in die klas voltooi moet word. Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening. ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet.

Hy Bly My Broer (Afrikaans, Paperback): Schoeman, Kroonhof, Du Preez Hy Bly My Broer (Afrikaans, Paperback)
Schoeman, Kroonhof, Du Preez
R170 Discovery Miles 1 700 Ships in 5 - 10 working days

Hierdie opwindende reeks vir eerste addisionele taal-leerders van Afrikaans is volledig herwerk om te voldoen aan die hersiene kurrikulumverklaring en bevat 'n verskeidenheid interaktiewe materiaal om leerders te boei. Die aktiwiteite in Kaperjol Graad 7 leerdersboek is rondom woordspeletjies, aksieliedjies, rympies, strokies en ander interessante brokkies gebou om te verseker dat die leerders nooit 'n vervelige oomblik in die klas beleef nie. So word die ses leeruitkomste vir die leerarea tale (Luister, praat, lees en kyk, skryf, dink en redeneer, en taalstruktuur en -gebruik) op 'n geintergreerde wyse ontwikkel. In hierdie uitgawe is meer aandag aan Leeruitkoms 6 (Taalstruktuur en -gebruik), met 'n deeglike uiteensetting van taalreels en -konstruksies agter in die boek. Kleurvolle en humorisities voorstellings verseker nie net dat visuele geletterheid aangemoedig word nie, maar bevorder ook kritiese denke en redeneervaardighede op 'n prettige wyse. Die Kaperjol Graad 7 leerderboek bied 'n prettige aanslag tot leer wat op 'n natuurlike wyse met ander leerareas integreer. Verder bied dit leerders ook die geleentheid om hulself te assesseer en om die doelstellings van uitkomsgebaseerde onderwys te verwesenlik. In die onderwysersgids is daar inligting oor die hersiene nasionale kurrikulumverklaring, assesseringsriglyne en -blaaie om te verseker dat alle leeruitkomste en assesseringstandaarde van die leerarea tale verwesenlik word, uitbreidings- en remedieringsaktiwiteit en riglyne oor hoe om taalverwerwing binne die kommunikatiewe benadering te verseker.

Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Novelle: 
Raider van Manenberg - Eerste addisionele taal (Afrikaans,... Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Novelle: Raider van Manenberg - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
J. Oosthuizen
R94 Discovery Miles 940 Ships in 4 - 6 working days
Droomskip en ander Radio Dramas (Afrikaans, Paperback): Chris Barnard, C.J. Fourie, S.D. Fourie, H. Hugo, E. Van Rooyen, F.... Droomskip en ander Radio Dramas (Afrikaans, Paperback)
Chris Barnard, C.J. Fourie, S.D. Fourie, H. Hugo, E. Van Rooyen, …
R520 Discovery Miles 5 200 Ships in 4 - 6 working days
Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 7 Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Paperback): M. Brink, O.E. Channing, A. Jordaan,... Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 7 Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
M. Brink, O.E. Channing, A. Jordaan, G. Kleynhans, T. McGreer, …
R307 Discovery Miles 3 070 Ships in 4 - 6 working days

Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel. Ons gee by elke onderwerp raad oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om leerders met steierwerk voor te berei en te ondersteun. Al die antwoorde word gegee; jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef uit te werk nie. ’n Volkleurplakkaat en ’n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou met onderrig en assessering te help. Addisionele voorbeeldvrae, toetse of assesserings take, wat jy kan kopieer, sal jou help om jou leerders effektief te assesseer.

Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 7 Leesboek
Inhoud: Volksverhale; Kortverhale; Poësie; Drama - Huistaal (Afrikaans,... Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 7 Leesboek Inhoud: Volksverhale; Kortverhale; Poësie; Drama - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Riekie Harm
R188 Discovery Miles 1 880 Ships in 4 - 6 working days

Die Via Afrika Afrikaans huistaal leesboek is ontwikkel volgens die vereistes van die NKVK vir die skooljaar. Die leesboek bevat volksverhale, gedigte, kortverhale en dramatekste, sowel as aktiwiteite wat elke teks vergesel. Die Leesboek sluit ook 'n inleiding oor elke genre wat in die boek verteenwoordig word, in. Die Onderwysersgids verskaf generiese leiding oor hoe om elke genre in die klas te behandel asook inligting oor hoe om elke leesteks te benader. Antwoorde vir al die aktiwiteite in die Leesboek kom in die Onderwysersgids voor. Die leesboek moet saam met die leerderboek en onderwysersgids vir elke graad gebruik word.

Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 7 Novelle: Net vir die lekkers - Huistaal (Afrikaans, Paperback): L. Drake Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 7 Novelle: Net vir die lekkers - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
L. Drake
R94 Discovery Miles 940 Ships in 4 - 6 working days
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): J.... Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
J. Anthony, H.E. Gelderblom, T.D. Hoefnagels, J.C. Kitshoff, M.E. Schoeman, …
R307 Discovery Miles 3 070 Ships in 4 - 6 working days

Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel. Ons gee by elke onderwerp raad oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om leerders met steierwerk voor te berei en te ondersteun. Al die antwoorde word gegee; jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef uit te werk nie. ’n Volkleurplakkaat en ’n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou met onderrig en assessering te help. Addisionele voorbeeldvrae, toetse of assesserings take, wat jy kan kopieer, sal jou help om jou leerders effektief te assesseer.

Oxford Kom Ons Oefen Afrikaans (Afrikaans, Staple bound): Oxford Kom Ons Oefen Afrikaans (Afrikaans, Staple bound)
R173 Discovery Miles 1 730 Ships in 6 - 10 working days

Oefen; Konsolideer; Pas jou vaardighede toe. Oxford Kom ons oefen Afrikaans Huistaal bied oefening en konsolidasie van alle taalkundige begrippe en -vaardighede aan wat leerders in staat sal stel om uit te blink. Die reeks is ontwikkel in lyn met die KABV en dek al die nodige taal- en skryfvaardighede vir elke kwartaal, wat aan die onderkant van elke bladsy aangedui word. Dit maak di e titel ideaal vir hersiening en oefening van kernvaardighede, sowel as eksamenvoorbereiding. Die titel is gebruikersvriendelik en is geskik vir klaskamer gebruik of as onafhanklike oefening by die huis. Oxford Kom ons oefen gee leerders die geleentheid om te oefen, te konsolideer en sleutel taal- en skryfvaardighede toe te pas. Hierdie reeks kan gebruik word met ander handboeke wat voldoende is aan die KABV.

Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Leesboek
Volksverhale; Kortverhale; Gedigte en Drama - Eerste addisionele... Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Leesboek Volksverhale; Kortverhale; Gedigte en Drama - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
K. Geldenhuys
R188 Discovery Miles 1 880 Ships in 4 - 6 working days
Rymreise - Huistaal/Eerste addisionele taal/Tweede addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Rymreise - Huistaal/Eerste addisionele taal/Tweede addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
R475 Discovery Miles 4 750 Ships in 4 - 6 working days
Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 7 (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 7 (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws 2
R205 Discovery Miles 2 050 Ships in 5 - 10 working days

Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.

Oxford kom ons oefen Afrikaans eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Oxford kom ons oefen Afrikaans eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
R170 Discovery Miles 1 700 Ships in 4 - 6 working days

Oxford Kom ons oefen Afrikaans Eerste Addisionele Taal bied oefening en konsolidasie van alle taalkundige begrippe en -vaardighede aan wat leerders in staat sal stel om uit te blink. Die reeks is ontwikkel in lyn met die KABV en dek al die nodige taal- en skryfvaardighede vir elke kwartaal, wat aan die onderkant van elke bladsy aangedui word. Dit maak die titels ideaal vir hersiening en oefening van kernvaardighede, sowel as eksamenvoorbereiding. Die titels is gebruikersvriendelik en is geskik vir klaskamer gebruik of as onafhanklike oefening by die huis. Oxford Kom ons oefen gee leerders die geleentheid om te oefen, te konsolideer en sleutel taal- en skryfvaardighede toe te pas. Hierdie reeks kan gebruik word met ander handboeke wat voldoende is aan die KABV.

Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 7: Leerderboek (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws, C. Le... Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 7: Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws, C. Le Roux 2
R250 Discovery Miles 2 500 Ships in 5 - 10 working days

Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die Leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.

Kollig Op Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Leerdersboek: Graad 7: Leerdersboek (Afrikaans, Paperback): A. Aldridge, A.... Kollig Op Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Leerdersboek: Graad 7: Leerdersboek (Afrikaans, Paperback)
A. Aldridge, A. Roriston
R287 Discovery Miles 2 870 Ships in 4 - 6 working days

Kollig Op is in die kol! Kollig Op is die gewildste kursus in Suid-Afrika en het alles wat ’n leerder nodig het in een boek. Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ’n plesier en is maklik om te gebruik. Die Kollig Op Onderwysersgids het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake, hersieningstoetse en eksamens.

Kollig Op Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Kernleesboek (Afrikaans, Paperback): E. van Wyk Kollig Op Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Kernleesboek (Afrikaans, Paperback)
E. van Wyk
R230 Discovery Miles 2 300 Ships in 4 - 6 working days

Kollig Op is in die kol! Kollig Op is die gewildste kursus in Suid-Afrika en het alles wat ’n leerder nodig het in een boek. Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ’n plesier en is maklik om te gebruik. Die Kollig Op Onderwysersgids het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake, hersieningstoetse en eksamens.

Slimkoppe Presteer Afrikaans Gr 7 (Afrikaans, Paperback): C. Coetzee, M. Dudley, H. Findlay, K Gibbs, V. McKechnie, C. Janse... Slimkoppe Presteer Afrikaans Gr 7 (Afrikaans, Paperback)
C. Coetzee, M. Dudley, H. Findlay, K Gibbs, V. McKechnie, …
R171 Discovery Miles 1 710 In Stock

Hierdie Slimkoppe Presteer-werkboek vir graad 7 dek die Suid-Afrikaanse kurrikulum vir Afrikaans. Elke boek is propvol kleurryke aktiwiteite wat kinders speel-speel hul taalvaardighede help oefen. Bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers.

Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 7 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws, C.... Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 7 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws, C. Le Roux 2
R366 R156 Discovery Miles 1 560 Save R210 (57%) In Stock

Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
14th International Symposium on Process…
Yoshiyuki Yamashita, Manabu Kano Hardcover R11,098 Discovery Miles 110 980
Technological Advancements in Product…
Mihir Kumar Purkait, Dibyajyoti Haldar, … Paperback R4,534 Discovery Miles 45 340
History, Change and Sustainability
Detlev Moeller Hardcover R4,588 Discovery Miles 45 880
29th European Symposium on Computer…
Anton A Kiss, Edwin Zondervan, … Hardcover R11,317 Discovery Miles 113 170
CO2-philic Polymers, Nanocomposites and…
Ashok Kumar Nadda, Swati Sharma, … Paperback R4,581 Discovery Miles 45 810
Resource Recovery in Drinking Water…
Mika Sillanpaa, Ali Khadir, … Paperback R4,448 Discovery Miles 44 480
Nonequilibrium Thermodynamics…
Yasar Demirel, Vincent Gerbaud Paperback R6,619 R6,115 Discovery Miles 61 150
Photocatalytic Degradation of Dyes…
Sushma Dave, Jayashankar Das, … Paperback R4,626 Discovery Miles 46 260
Process Systems Engineering for…
Ravendra Singh, Zhihong Yuan Hardcover R5,513 R5,107 Discovery Miles 51 070
Photocatalytic Systems by Design…
Mohan Sakar, R. Geetha Balakrishna, … Paperback R4,343 Discovery Miles 43 430

Partners