0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R100 - R250 (12)
  • R250 - R500 (8)
  • R500+ (2)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade 11 > Afrikaans

Dis Mos Nou Afrikaans - Graad 8 - 12 Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback): Henriette Turner, Suneen Laing Dis Mos Nou Afrikaans - Graad 8 - 12 Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)
Henriette Turner, Suneen Laing
R352 Discovery Miles 3 520 Ships in 5 - 10 working days

Voel Afrikaans soms vir jou soos 'n vreemde taal? Dis mos nou Afrikaans! neem jou vanaf graad 8 tot graad 12 op 'n reis om Afrikaans Eerste Addisionele Taal te bemeester, sodat jy die finale matriekeksamen met vlieënde vaandels sal slaag.

Die boek is 'n omvattende, gebruikersvriendelike naslaanbron wat deur sowel onderwysers as leerders gebruik kan word.

Die skrywers het saam meer as 50 jaar ervaring van Afrikaans-onderrig en 11 jaar as nasieners in die NSS-eksamen.

Klasgids: Hoërskool - Gedigte, Gedigte, Gedigte! (Afrikaans, Paperback): Klasgids: Hoërskool - Gedigte, Gedigte, Gedigte! (Afrikaans, Paperback)
R180 R168 Discovery Miles 1 680 Save R12 (7%) In Stock

Die Klasgids - Hoërskool is ’n Afrikaans vaktydskrif vir enige iemand wat belang het by Afrikaans in die klaskamer van Graad 8-12. Dit dien as ondersteunende en verrykende materiaal vir onderwysers, leerders, mense wat Afrikaans ekstra klasse aanbied, onderwysstudente, ensovoorts.

Die inhoud van die Klasgidse behels artikels geskik vir beide Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal, en daar word gepoog om al die aspekte van die leerplan (soos in die KABV aangedui) te dek: Luister en praat, Lees en kyk, Skryf en aanbied, Taalstrukture en -konvensies.

Onderwysers van alle kurrikulums kan die Klasgids gebruik: staatskole, IEB-skole, tuisskole. Die inhoud is van so ’n aard dat dit aangepas kan word en as verryking en ekstra oefening kan dien.

Vrae & Antwoorde vir die Klaskamer - Graad 10-12 (Afrikaans, Paperback): Marieta Nel Vrae & Antwoorde vir die Klaskamer - Graad 10-12 (Afrikaans, Paperback)
Marieta Nel
R260 R244 Discovery Miles 2 440 Save R16 (6%) In Stock

Hierdie boek is ideaal vir onderwysers en ouers! Onderwysers sal die tekste in die klaskamer kan gebruik omdat daar meer as 50 tekste in ’n verskeidenheid afdelings is, soos begripstoetse, visuele tekste, luistertoetse en opsommings. Ouers kan ook die boek vir kinders aankoop – dit is uitstekend vir addisionele materiaal en vir gebruik in tuisskool.

Klaskameraad Taalwerkboek: Afrikaans Eerste Addisionele Taal - Graad 10-12 (Afrikaans, Paperback): Joline de Klerk, Mia Singels Klaskameraad Taalwerkboek: Afrikaans Eerste Addisionele Taal - Graad 10-12 (Afrikaans, Paperback)
Joline de Klerk, Mia Singels
R195 R183 Discovery Miles 1 830 Save R12 (6%) In Stock

Ekstra taaloefeninge is iets wat skaars is en menige onderwyser (ouer en leerder) soek. Dit is wat die Taalwerkboek Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 10-12 ideaal maak: Dit is ’n taalhersieningsboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal met oefeninge vir taalstrukture en -konvensies. Daar is hersieningsoefeninge van die volgende taalaspekte: woordeskat-uitbreiding, woordkeuses, sinsbou, spelling en punktuasie. Die hersieningsvrae is ook in noue samehang met die Nasionale Eksamenvraestel 1 vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal (NSS en IEB) opgestel.

Hierdie boek is ideaal vir die leerder wat taalstrukture en -konvensies onder die knie wil kry en ekstra oefening wil doen. Die boek dien as aanvulling vir all taalhandboeke.

Antwoorde word op ‘n QR-kode verskaf.

X-Kit Presteer Essensiele Verwysings Gids Afrikaans 2024 - Graad 8 - 12 (Afrikaans, Paperback, Hersiende Uitgawe): M Peacock,... X-Kit Presteer Essensiele Verwysings Gids Afrikaans 2024 - Graad 8 - 12 (Afrikaans, Paperback, Hersiende Uitgawe)
M Peacock, R. Scheepers, T. McLachlan, R.H. Gouws, O. Hendry, … 2
R202 Discovery Miles 2 020 Ships in 5 - 10 working days

• Vir graad 8 tot 12 en verder.
• Vir Huistaal en Addisionele Taal.
• Oreenkomstig die kurrikulum.
• Propvol verduidelikings en voorbeelde.
• Wenke vir eksamenvoorbereiding.

X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegids Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 11 - Sprak of Sprook en Ander Gedigte... X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegids Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 11 - Sprak of Sprook en Ander Gedigte (Afrikaans, Paperback)
C. Janse van Rensburg, J.J. De Bruijn, R. Gouws, L. Hofmeyr, H. Olivier, …
R149 Discovery Miles 1 490 In Stock

X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.

Woordreise (Digbundel) (Afrikaans, Paperback): A.L. Vermaak, K. de Wet, L. Olivier, H. Viljoen, H. Snyman Woordreise (Digbundel) (Afrikaans, Paperback)
A.L. Vermaak, K. de Wet, L. Olivier, H. Viljoen, H. Snyman; Illustrated by …
R624 Discovery Miles 6 240 Ships in 4 - 6 working days

Reise kan soms net los oomblikke van belewing wees. Dis die verbande tussen die momente wat van 'n reeks ervarings 'n reis maak - 'n deurlopende belewing van ontdekking en verrassing, die prikkeling van nuutheid, die raakloop van bekendes. Hierdie titel is nie anders nie. Woorde as momente van taalbelewing maak sin in die verband van ander woorde. Maar dis lesers op hulle leestog wat woord met woord skakel. Die lees van 'n gedig is nie 'n passiewe ervaring nie; dis 'n ontdekking, 'n waagstuk, 'n herskepping en 'n belewing - 'n woordreis. "almal is important", lui die titel van die eenheid in die titel met gedigte oor mense. Dit kan ook gese word van die gedigte in hierdie titel: almal is important. Elke gedig is sorgvuldig gekies en het 'n spesifieke tuiste in die eenheid gekry. Lees gerus die bundel, of ten minste eenhede, van voor tot agter deur. 'n Verdere uitnodiging: lees die gedigte hardop.

Douspoor (Kortverhaalbundel) (Afrikaans, Paperback): R. Daniels, G. Julies Douspoor (Kortverhaalbundel) (Afrikaans, Paperback)
R. Daniels, G. Julies
R295 Discovery Miles 2 950 Ships in 4 - 6 working days
X-Kit Presteer! Om Die Aarde Aan Te Haal En Ander Gedigte - Graad 12 Afrikaans Huistaal (Letterkunde Studiegids) (Afrikaans,... X-Kit Presteer! Om Die Aarde Aan Te Haal En Ander Gedigte - Graad 12 Afrikaans Huistaal (Letterkunde Studiegids) (Afrikaans, Paperback)
Carine Janse van Rensburg, Franci Vosloo, Cornelia Du Preez 1
R149 Discovery Miles 1 490 Ships in 5 - 10 working days

X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.

Versreise (Afrikaans, Paperback): Versreise (Afrikaans, Paperback)
R159 Discovery Miles 1 590 Ships in 4 - 6 working days
Droomskip en ander Radio Dramas (Afrikaans, Paperback): Chris Barnard, C.J. Fourie, S.D. Fourie, H. Hugo, E. Van Rooyen, F.... Droomskip en ander Radio Dramas (Afrikaans, Paperback)
Chris Barnard, C.J. Fourie, S.D. Fourie, H. Hugo, E. Van Rooyen, …
R611 Discovery Miles 6 110 Ships in 4 - 6 working days
Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 11 Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Paperback): C. Banda, O. Channing, G. Kleynhans,... Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 11 Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
C. Banda, O. Channing, G. Kleynhans, I. Kritzinger
R344 Discovery Miles 3 440 Ships in 4 - 6 working days
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 11 Leerderboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): R Hugo, P.... Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 11 Leerderboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
R Hugo, P. McAvoy, A. Stanley, M. Struwig
R333 Discovery Miles 3 330 Ships in 4 - 6 working days
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 11 Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): R Hugo,... Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 11 Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
R Hugo, P. McAvoy, A. Stanley, M. Struwig
R344 Discovery Miles 3 440 Ships in 4 - 6 working days
Klaskameraad Taalwerkboek: Afrikaans Huistaal - Graad 10-12 (Afrikaans, Paperback): Ezilda Fouche, Andrea Dednam Klaskameraad Taalwerkboek: Afrikaans Huistaal - Graad 10-12 (Afrikaans, Paperback)
Ezilda Fouche, Andrea Dednam
R195 R183 Discovery Miles 1 830 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Ekstra taaloefeninge is iets wat skaars is en menige onderwyser (ouer en leerder) soek. Dit is wat die Taalwerkboek Afrikaans Huistaal Graad 10-12 ideaal maak:

Dit is ’n taalhersieningsboek vir Afrikaans Huistaal met oefeninge vir taalstrukture en -konvensies. Daar is hersieningsoefeninge van die volgende taalaspekte: woordkeuses, sinsbou, spelling, punktuasie, woordeskat-uitbreiding en kritiese taalbewustheid. Die hersieningsvrae is ook in noue samehang met die Nasionale Eksamen-vraestel 1 vir Afrikaans Huistaal (NSS en IEB) opgestel.

Hierdie boek is ideaal vir die leerder wat taalstrukture en -konvensies onder die knie wil kry en ekstra oefening wil doen. Die boek dien as aanvulling vir all taalhandboeke.

Antwoorde word op ‘n QR-kode verskaf.

X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegids Droomdelwers Afrikaans Huistaal Graad 11 (Afrikaans, Paperback): E. Steyn X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegids Droomdelwers Afrikaans Huistaal Graad 11 (Afrikaans, Paperback)
E. Steyn
R128 Discovery Miles 1 280 Ships in 5 - 10 working days

X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.

X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegids Die Kruppel Engel: Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Graad 11 (Afrikaans, Paperback):... X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegids Die Kruppel Engel: Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Graad 11 (Afrikaans, Paperback)
Z. Kock, R Hugo
R128 Discovery Miles 1 280 Ships in 5 - 10 working days

X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.

X-Kit Essential Reference: Afrikaans for English Speakers - Grade 8 - 12 (Afrikaans, English, Paperback): T. McLachlan, A.... X-Kit Essential Reference: Afrikaans for English Speakers - Grade 8 - 12 (Afrikaans, English, Paperback)
T. McLachlan, A. Barnby
R202 Discovery Miles 2 020 Ships in 5 - 10 working days

The X-kit Afrikaans for English Speakers is the ideal reference guide for beginner or near-beginner learners of Afrikaans. This essential companion contains everything English speakers need to know about Afrikaans words, spelling, pronunciation, speaking, vocabulary, writing, phonetics, sentences and paragraphs to achieve excellent results in Afrikaans.

Platinum Afrikaans Huistaal Graad 11 Leerderboek: Graad 11: Leerderboek (Afrikaans, Paperback): J. Anker, A. Vermaak, C. Banda,... Platinum Afrikaans Huistaal Graad 11 Leerderboek: Graad 11: Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
J. Anker, A. Vermaak, C. Banda, S. du Plessis, E. Du Toit 1
R365 Discovery Miles 3 650 Ships in 5 - 10 working days
Afrikaans Sonder Grense KABV - Tweede Addisionele Taal Graad 11 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws Afrikaans Sonder Grense KABV - Tweede Addisionele Taal Graad 11 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws
R328 Discovery Miles 3 280 Ships in 4 - 6 working days
X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegids Verneukkind en Ander Verhale: Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 11 (Afrikaans,... X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegids Verneukkind en Ander Verhale: Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 11 (Afrikaans, Paperback)
N. Faasen, J. Hugo, M. Nel, R. Gouws, L. Gelderblom, …
R149 Discovery Miles 1 490 Ships in 5 - 10 working days

X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.

Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 11: Leerderboek (Afrikaans, Paperback): S Gouws M Lätti Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 11: Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
S Gouws M Lätti
R342 Discovery Miles 3 420 Ships in 4 - 6 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Cat
August Hoeft Hardcover R616 Discovery Miles 6 160
Cross-Disciplinary Models and…
Keng Siau Hardcover R5,017 Discovery Miles 50 170
Mrs Spy
M.J. Robotham Paperback R450 R402 Discovery Miles 4 020
Analysis and Design of Advice
Ivan Jureta Hardcover R1,441 Discovery Miles 14 410
The Last Man
Vince Flynn Paperback R469 R441 Discovery Miles 4 410
A Rigorous Semantics for BPMN 2.0…
Felix Kossak, Christa Illibauer, … Hardcover R1,440 Discovery Miles 14 400
Machine Learning and Data Mining
I Kononenko, M Kukar Paperback R1,903 Discovery Miles 19 030
Bad Actors
Mick Herron Paperback R305 R272 Discovery Miles 2 720
Ninja Air Fryer Cookbook for Beginners…
Julia Adamo Hardcover R648 Discovery Miles 6 480
Applied Big Data Analytics and Its Role…
Peng Zhao, Xin Wang, … Hardcover R6,648 Discovery Miles 66 480

 

Partners