|
Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade 3 > Afrikaans
Die My "desktop" woordeboek is ontwerp , geskryf en geillustreet vir jong kinders wat aan geskrewe taal blootgestel word.
Kenmerkwe van My "desktop: woordeboek is :
- Handige groote , kleiner as A4 so dit pas maklik in leerders se laai of tas.
- 'n Lys van A-Z woorde (een per dubbelblad wat gereeld deur leerders in skryfwerk gebruik word.
- 'n Blankoblok op die alfabetbladsye (bl. 4-55) wat leerders toelaat om toepaslike letters en woorde in hul eie handskrif te skryf volgens wat hul by skool leer.
- 'n Gewilde , relevante tema vir elke letter van die alfabet en woorde wat met die tema verband hou word omring deur aantreklike en insiggewende kunswerke. Hierdie woorde , saam met die illustrasies , sal taalontwikkeling bevorder , woordeskat uitbrei , dien as boustene vir die uitbreiding van idees en die belangstelling in leer stimuleer.
Aanvullende woordelyste oor gewilde onderwerpe en temas aan die einde van die boek.
Goue reeks is een van die heel bekendste en gewildste inheemse
leesreekse met beproefde sukses oor dekades. Derduisende
onderwysers en ouers het self daarmee leer lees – en dit werk
steeds! Op publieke aanvraag is die volledige reeks nou weer
beskikbaar. Dit volg ’n basiese benadering tot leesonderrig deur
klank- en woordbouvaardighede en is gebaseer op herhaling,
herkenning en inoefening. Goue reeks se hersiene uitgawe (2009)
bied alles wat nodig is om jong leerders te ontwikkel in jong
lesers.

Die Meerkat-reeks klaslesers volg 'n fonetiese benadering stap vir stap en stel die voorgeskrewe klanke en latere spelkonvensies bekend. Die vordering van fonetiese vaardighede sal duidelik gesien word
Goue reeks is een van die heel bekendste en gewildste inheemse
leesreekse met beproefde sukses oor dekades. Derduisende
onderwysers en ouers het self daarmee leer lees - en dit werk
steeds! Op publieke aanvraag is die volledige reeks nou weer
beskikbaar. Dit volg 'n basiese benadering tot leesonderrig deur
klank- en woordbouvaardighede en is gebaseer op herhaling,
herkenning en inoefening. Goue reeks se hersiene uitgawe (2009)
bied alles wat nodig is om jong leerders te ontwikkel in jong
lesers.
Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum-en
Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Notas en wenke vir ouers
Goue reeks is een van die heel bekendste en gewildste inheemse
leesreekse met beproefde sukses oor dekades. Derduisende
onderwysers en ouers het self daarmee leer lees – en dit werk
steeds! Op publieke aanvraag is die volledige reeks nou weer
beskikbaar. Dit volg ’n basiese benadering tot leesonderrig deur
klank- en woordbouvaardighede en is gebaseer op herhaling,
herkenning en inoefening. Goue reeks se hersiene uitgawe (2009)
bied alles wat nodig is om jong leerders te ontwikkel in jong
lesers.
Afrikaans sonder grense Klankeprogram vir Graad 3 Eerste
Addisionele Taal is 'n hulpmiddel vir onderwysers om die klanke van
Afrikaans suksesvol te onderrig. Dit voldoen aan al die vereistes
van die klankeprogram in die Kurrikulum- en
Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Die kennis van klanke maak
die deur oop vir lees en skryf. In die Klankewerkboek word die
klanke sistematies aangebied. Die aktiwiteite is so prettig dat die
kinders amper nie sal weet dat hulle besig is om te werk nie!
Klanke word ook dikwels herhaal sodat dit goed vasgele kan word.
Die Klankewerkboek word ondersteun deur 'n Onderwysersgids. Hierin
word gepaste metodiek vir die onderrig van klanke op hierdie vlak
beskryf. Afrikaans sonder grense Graad 3 is die taalreeks vir die
nuwe opvoedkundige bedeling!
|
|