0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R50 - R100 (9)
  • R100 - R250 (22)
  • R250 - R500 (6)
  • R500+ (1)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade 3 > Afrikaans

Slimkoppe Wiskunde En Afrikaans: Gr 3: Oefentoetse (Afrikaans, Staple bound): G. Peters Slimkoppe Wiskunde En Afrikaans: Gr 3: Oefentoetse (Afrikaans, Staple bound)
G. Peters
R90 Discovery Miles 900 Ships in 5 - 10 working days

Kies slim vir ? skitterende toekoms! Slimkoppe-oefentoetse berei kinders voor op toetsskryf in die klas en help om hul uitslae te verbeter. Die boek bevat: Vier Wiskunde- en vier Afrikaanse toetse, plus al die antwoorde; Riglyne om vordering te assesseer en probleemareas te identifiseer; en Notas en wenke wat die leerproses ondersteun.

Goue Reeks Vlak 5: Jannie huil (Aanvullende boek) (Afrikaans, Book): Goue Reeks Vlak 5: Jannie huil (Aanvullende boek) (Afrikaans, Book)
R94 Discovery Miles 940 Ships in 2 - 4 working days
Slimkoppe Afrikaans: Gr 3 (with New Boost Pages) (Afrikaans, Paperback): M Faure, G. Maree Slimkoppe Afrikaans: Gr 3 (with New Boost Pages) (Afrikaans, Paperback)
M Faure, G. Maree
R171 Discovery Miles 1 710 Ships in 5 - 10 working days

Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Notas en wenke vir ouers

Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 3 Werkboek (CAPS) (Afrikaans, Paperback): L. Naude, M.... Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 3 Werkboek (CAPS) (Afrikaans, Paperback)
L. Naude, M. Latti, S. Gouws
R60 Discovery Miles 600 Ships in 5 - 10 working days

Afrikaans sonder grense Klankeprogram vir Graad 3 Eerste Addisionele Taal is 'n hulpmiddel vir onderwysers om die klanke van Afrikaans suksesvol te onderrig. Dit voldoen aan al die vereistes van die klankeprogram in die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Die kennis van klanke maak die deur oop vir lees en skryf. In die Klankewerkboek word die klanke sistematies aangebied. Die aktiwiteite is so prettig dat die kinders amper nie sal weet dat hulle besig is om te werk nie! Klanke word ook dikwels herhaal sodat dit goed vasgele kan word. Die Klankewerkboek word ondersteun deur 'n Onderwysersgids. Hierin word gepaste metodiek vir die onderrig van klanke op hierdie vlak beskryf. Afrikaans sonder grense Graad 3 is die taalreeks vir die nuwe opvoedkundige bedeling!

Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3 - Grootboek pakket (4 grootboeke) (Afrikaans, Staple bound): S. Gouws, I. Gouws,... Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3 - Grootboek pakket (4 grootboeke) (Afrikaans, Staple bound)
S. Gouws, I. Gouws, S. Burgess, M. Latti, M. Punt, …
R838 Discovery Miles 8 380 In Stock
Platinum Afrikaans NKABV - Gr 3: Leerdersboek (Afrikaans, Paperback): Platinum Afrikaans NKABV - Gr 3: Leerdersboek (Afrikaans, Paperback)
R181 Discovery Miles 1 810 Ships in 5 - 10 working days
Kagiso Leesboeke Pakket: Graad 3 (Afrikaans, Paperback): Kagiso Leesboeke Pakket: Graad 3 (Afrikaans, Paperback)
R451 Discovery Miles 4 510 Ships in 5 - 10 working days
Slimkoppe Vaardighede Klanke En Spelling Gr 1 - 3 (Afrikaans, Staple bound): G. Maree, K. Mann Slimkoppe Vaardighede Klanke En Spelling Gr 1 - 3 (Afrikaans, Staple bound)
G. Maree, K. Mann 1
R78 Discovery Miles 780 Ships in 5 - 10 working days

Slimkoppe Vaardigheidsboek vir Klanke en Spelling is spesiaal ontwikkel om jou kind in graad 1 tot 3 met sleutelvaardighede van die Suid-Afrikaanse Kurrikulum te help. Die werkboek bied aktiwiteite op verskillende vlakke sodat jou kind stadig op die eerste vlak kan wegspring en geleidelik na die meer gevorderde aktiwiteite op die derde vlak kan vorder.

Afrikaans sonder grense: Gr 3: Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Afrikaans sonder grense: Gr 3: Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
R186 Discovery Miles 1 860 Ships in 5 - 10 working days
Superfiks in Afrikaans Gr 3 (Afrikaans, Paperback): W. Louw Superfiks in Afrikaans Gr 3 (Afrikaans, Paperback)
W. Louw
R60 Discovery Miles 600 Ships in 5 - 10 working days

Superfiks is 'n aanvullende werkboek om graad 3-kinders se sleutelvaardighede in taal te ondersteun en te verryk.

Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Graad 3 (Afrikaans Huistaal) (Afrikaans, Paperback): J. Anker, R. Gouws, C. Janse van... Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Graad 3 (Afrikaans Huistaal) (Afrikaans, Paperback)
J. Anker, R. Gouws, C. Janse van Rensburg, M Peacock
R123 Discovery Miles 1 230 Ships in 5 - 10 working days

Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalreels te hersien en te konsolideer. Hierdie Slimkoppe Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in: 'n Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit te kom; 'n Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel- en taalreels in 'n spesifieke konteks te leer en te oefen; Kassies met belangrike taal- en spelreels aan die begin van elke nuwe afdeling; 'n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelreels te bemeester; Ten slotte, oefentoets met puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip en kennis te toets. Plus! Al die antwoorde is aan die einde van die boek.

Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3 - Leesboek pakket (5 leesboeke) (Afrikaans, Staple bound): J. Anker, I. Lewis, T.... Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3 - Leesboek pakket (5 leesboeke) (Afrikaans, Staple bound)
J. Anker, I. Lewis, T. Morris
R314 Discovery Miles 3 140 Ships in 5 - 10 working days
Afrikaans sonder grense: Gr 3: Leerdersboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Afrikaans sonder grense: Gr 3: Leerdersboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
R214 Discovery Miles 2 140 Ships in 2 - 4 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Cyber Warfare and Terrorism - Concepts…
Information Reso Management Association Hardcover R10,327 Discovery Miles 103 270
#Myprivacy #Myright - Protect It While…
Robin M Singh Hardcover R536 Discovery Miles 5 360
A Chronology of Paper and Paper-Making
Joel Munsell Paperback R378 Discovery Miles 3 780
150 golf courses you need to visit…
Stefanie Waldek Hardcover R723 Discovery Miles 7 230
The South African Mining Journal, Vol…
unknownauthor Paperback R481 Discovery Miles 4 810
Desktop Mini Golf - Master your short…
Donald Lemke Paperback R254 R237 Discovery Miles 2 370
Bibliotheca Heberiana Catalogue of the…
Anonymous Hardcover R807 Discovery Miles 8 070
The Library Companion - Or, the Young…
Thomas Frognall Dibdin Paperback R641 Discovery Miles 6 410
The Myth and Magic of Library Systems
Kelley Paperback R1,577 Discovery Miles 15 770
Philosophy - Metaphysics, Psychology…
Newberry Library Hardcover R867 Discovery Miles 8 670

 

Partners