Afrikaans sonder grense Klankeprogram vir Graad 3 Eerste
Addisionele Taal is 'n hulpmiddel vir onderwysers om die klanke van
Afrikaans suksesvol te onderrig. Dit voldoen aan al die vereistes
van die klankeprogram in die Kurrikulum- en
Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Die kennis van klanke maak
die deur oop vir lees en skryf. In die Klankewerkboek word die
klanke sistematies aangebied. Die aktiwiteite is so prettig dat die
kinders amper nie sal weet dat hulle besig is om te werk nie!
Klanke word ook dikwels herhaal sodat dit goed vasgele kan word.
Die Klankewerkboek word ondersteun deur 'n Onderwysersgids. Hierin
word gepaste metodiek vir die onderrig van klanke op hierdie vlak
beskryf. Afrikaans sonder grense Graad 3 is die taalreeks vir die
nuwe opvoedkundige bedeling!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!