0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R50 - R100 (11)
  • R100 - R250 (16)
  • R250 - R500 (4)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade 4 > Afrikaans

Ruimteskip Aarde - Graad 4 (Afrikaans, Paperback): Danie Schreuder Ruimteskip Aarde - Graad 4 (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Die aarde is soos 'n ruimteskip saam met al die ander planete in die ruimte op reis. Die groot verskil tussen planeet Aarde en die ander planete is dat ons planeet in die ruimte duisende vorme van lewe saamdra. Flex verduidelik vir die Flixies van die bane waarin die planete om die son wentel en hoe die vorm van hierdie bane sorg dat ons verskillende seisoene het waarin die plante kan rus en kan groei.

Klasgids: Laerskool - Transaksionele Skryfstukke (Afrikaans, Paperback): Klasgids: Laerskool - Transaksionele Skryfstukke (Afrikaans, Paperback)
R180 R99 Discovery Miles 990 Save R81 (45%) In Stock

Die Klasgids (Laerskool) is ’n Afrikaans vaktydskrif vir enige iemand wat belang het by Afrikaans in die klaskamer van Graad 1-7. Dit dien as ondersteunende en verrykende materiaal vir onderwysers, leerders, mense wat Afrikaans ekstra klasse aanbied, onderwysstudente, ensovoorts.

Die inhoud van die Klasgids behels artikels geskik vir beide Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal, en daar word gepoog om al die aspekte van die leerplan (soos in die KABV aangedui) te dek: Luister en praat, Lees en kyk, Skryf en aanbied, Taalstrukture en -konvensies.

Onderwysers van alle kurrikulums kan die Klasgids gebruik: staatskole, IEB-skole, tuisskole. Die inhoud is van so ’n aard dat dit aangepas kan word en as verryking en ekstra oefening kan dien.

Name en Nisse - Onderwysersgids Graad 4 (Afrikaans, Paperback): Danie Schreuder Name en Nisse - Onderwysersgids Graad 4 (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R119 R110 Discovery Miles 1 100 Save R9 (8%) Ships in 5 - 10 working days

Die Flixies leer vir ons een van hulle belangrikste geheime: verskeidenheid. So leer ons wat die woord biodiversiteit beteken en hoekom dit so belangrik is dat ons dit moet verstaan. Facto leer van die baie verskillende soorte plante en diere op Aarde en dat elkeen wat ontdek word, 'n naam moet kry. Ouma Flox verras die Flixies met 'n spesiale stuk borduurwerk...

Die Onderwysersgids sluit in:

  • ‘n Verduideliking van die onderrigstrategie wat gebruik word.
  • ‘n Verduideliking van watter begripsvaardigheid gebruik word en watter stap van die onderrigstrategie in daardie spesifieke boek toegepas moet word.
  • Hoogtepunte in die teks, met ‘n sypaneel wat die onderrigstrategie modelleer en die sleutelpunte in die teks vir toepassing uitlig.
  • Die sleutelwoorde wat in die inleidende bespreking uitgestal en gebruik kan word, word verskaf.
  • Werkblaaie met begripsaktiwiteite gebaseer op die storie word aan die einde van die gids ingesluit.
Die Flixies Sien Groen - Onderwysersgids Graad 4 (Afrikaans, Paperback): Danie Schreuder Die Flixies Sien Groen - Onderwysersgids Graad 4 (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R119 R110 Discovery Miles 1 100 Save R9 (8%) Ships in 5 - 10 working days

Facto hoor interessante stories van groen plante – Ruimteskip Aarde se lugversorgers - wat sorg dat daar genoeg suurstof in die atmosfeer is en dat 'n ander giftige gas, kooldioksied, verwyder word. Hy leer by die Flixies van hoe plante ontwikkel het vanaf klein, byna onsigbare mosplantjies, tot die reuse bome wat ons oral sien.

Die Onderwysersgids sluit in:

  • ‘n Verduideliking van die onderrigstrategie wat gebruik word.
  • ‘n Verduideliking van watter begripsvaardigheid gebruik word en watter stap van die onderrigstrategie in daardie spesifieke boek toegepas moet word.
  • Hoogtepunte in die teks, met ‘n sypaneel wat die onderrigstrategie modelleer en die sleutelpunte in die teks vir toepassing uitlig.
  • Die sleutelwoorde wat in die inleidende bespreking uitgestal en gebruik kan word, word verskaf.
  • Werkblaaie met begripsaktiwiteite gebaseer op die storie word aan die einde van die gids ingesluit.
Die Plante Gaan Land Toe - Onderwysersgids Graad 4 (Afrikaans, Paperback): Danie Schreuder Die Plante Gaan Land Toe - Onderwysersgids Graad 4 (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R119 R110 Discovery Miles 1 100 Save R9 (8%) Ships in 5 - 10 working days

Die eerste groen plante het in water geleef. Omdat toestande op land baie anders is as in water, sou die oudste plante eenvoudig uitdroog en nie kon regop bly sonder die ondersteuning wat water bied nie. Facto leer hoe plante ontwikkel het sodat hulle, hulle op land kon vestig en watter plante op die ou end suksesvol was en oral op land begin groei het...

Die Onderwysersgids sluit in:

  • ‘n Verduideliking van die onderrigstrategie wat gebruik word.
  • ‘n Verduideliking van watter begripsvaardigheid gebruik word en watter stap van die onderrigstrategie in daardie spesifieke boek toegepas moet word.
  • Hoogtepunte in die teks, met ‘n sypaneel wat die onderrigstrategie modelleer en die sleutelpunte in die teks vir toepassing uitlig.
  • Die sleutelwoorde wat in die inleidende bespreking uitgestal en gebruik kan word, word verskaf.
  • Werkblaaie met begripsaktiwiteite gebaseer op die storie word aan die einde van die gids ingesluit.
Water, Wonderlike Water - Onderwysersgids Graad 4 (Afrikaans, Paperback): Danie Schreuder Water, Wonderlike Water - Onderwysersgids Graad 4 (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R119 R110 Discovery Miles 1 100 Save R9 (8%) Ships in 5 - 10 working days

Facto luister wat die Flixies te sê het oor water en hy hoor dat dit 'n wonderstof is! Geen lewe soos ons dit ken is moontlik sonder water nie. Dit is 'n wonderlike oplosmiddel, wat beteken dat die plante en diere se kos eers daarin moet oplos voordat dit deel van die plant of dier se liggaam kan word. Dit is ook 'n was- en spoelmiddel en dit koel af. Ons voorraad vars water wat bruikbaar is, is baie beperk en die Flixies verduidelik hoekom.

Die Onderwysersgids sluit in:

  • ‘n Verduideliking van die onderrigstrategie wat gebruik word.
  • ‘n Verduideliking van watter begripsvaardigheid gebruik word en watter stap van die onderrigstrategie in daardie spesifieke boek toegepas moet word.
  • Hoogtepunte in die teks, met ‘n sypaneel wat die onderrigstrategie modelleer en die sleutelpunte in die teks vir toepassing uitlig.
  • Die sleutelwoorde wat in die inleidende bespreking uitgestal en gebruik kan word, word verskaf.
  • Werkblaaie met begripsaktiwiteite gebaseer op die storie word aan die einde van die gids ingesluit.
Wie Ry Saam? - Onderwysersgids Graad 4 (Afrikaans, Paperback): Danie Schreuder Wie Ry Saam? - Onderwysersgids Graad 4 (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R119 R110 Discovery Miles 1 100 Save R9 (8%) Ships in 5 - 10 working days

Alles wat op Aarde lewe, is ‘ruimteskip’ Aarde se bemanning en nie passasiers wat net kan saamry nie...

Ons leer dat plante en diere en mense elkeen, hoe klein of hoe groot ookal, 'n spesifieke nis ('n plek en 'n werkie) het om die aarde meer leefbaar te maak vir alles wat moet lewe. Die Flixies leer ook die lewensiklus van vleiseters, planteters en ontbinders!

Die Onderwysersgids sluit in:

  • ‘n Verduideliking van die onderrigstrategie wat gebruik word.
  • ‘n Verduideliking van watter begripsvaardigheid gebruik word en watter stap van die onderrigstrategie in daardie spesifieke boek toegepas moet word.
  • Hoogtepunte in die teks, met ‘n sypaneel wat die onderrigstrategie modelleer en die sleutelpunte in die teks vir toepassing uitlig.
  • Die sleutelwoorde wat in die inleidende bespreking uitgestal en gebruik kan word, word verskaf.
  • Werkblaaie met begripsaktiwiteite gebaseer op die storie word aan die einde van die gids ingesluit.
Grond Is Goud - Onderwysersgids Graad 4 (Afrikaans, Paperback): Danie Schreuder Grond Is Goud - Onderwysersgids Graad 4 (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R119 R110 Discovery Miles 1 100 Save R9 (8%) Ships in 5 - 10 working days

Die Flixies vertel van een van die belangrikste natuurlike hulpbronne, naamlik grond. Hulle gesels oor die waarde van grond vir plante, diere en mense, maar hulle is ook baie bekommerd...

Al is die aarde so groot en al word dit met grond bedek, is daar eintlik maar bitter min grond waarin plante kan groei en wat bewerk kan word vir gewasse wat mense nodig het vir voedsel. Flex gebruik 'n bessie om hierdie kwessie aan die Flixies te verduidelik.

Die Onderwysersgids sluit in:

  • ‘n Verduideliking van die onderrigstrategie wat gebruik word.
  • ‘n Verduideliking van watter begripsvaardigheid gebruik word en watter stap van die onderrigstrategie in daardie spesifieke boek toegepas moet word.
  • Hoogtepunte in die teks, met ‘n sypaneel wat die onderrigstrategie modelleer en die sleutelpunte in die teks vir toepassing uitlig.
  • Die sleutelwoorde wat in die inleidende bespreking uitgestal en gebruik kan word, word verskaf.
  • Werkblaaie met begripsaktiwiteite gebaseer op die storie word aan die einde van die gids ingesluit.
Facto En Die Flixies - Onderwysersgids Graad 4 (Afrikaans, Paperback): Danie Schreuder Facto En Die Flixies - Onderwysersgids Graad 4 (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R119 R110 Discovery Miles 1 100 Save R9 (8%) Ships in 5 - 10 working days

Facto het die Flixies ontdek! Hy “luister in” na hulle gesprekke en so leer hy meer van ons aarde en die natuur. Lees in hierdie storie meer oor die Flixies, waar hulle woon en hoe Facto hulle ontdek het...

Die Onderwysersgids sluit in:

  • ‘n Verduideliking van die onderrigstrategie wat gebruik word.
  • ‘n Verduideliking van watter begripsvaardigheid gebruik word en watter stap van die onderrigstrategie in daardie spesifieke boek toegepas moet word.
  • Hoogtepunte in die teks, met ‘n sypaneel wat die onderrigstrategie modelleer en die sleutelpunte in die teks vir toepassing uitlig.
  • Die sleutelwoorde wat in die inleidende bespreking uitgestal en gebruik kan word, word verskaf.
  • Werkblaaie met begripsaktiwiteite gebaseer op die storie word aan die einde van die gids ingesluit.
Ruimteskip Aarde - Onderwysersgids Graad 4 (Afrikaans, Paperback): Danie Schreuder Ruimteskip Aarde - Onderwysersgids Graad 4 (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R119 R110 Discovery Miles 1 100 Save R9 (8%) Ships in 5 - 10 working days

Die aarde is soos 'n ruimteskip saam met al die ander planete in die ruimte op reis. Die groot verskil tussen planeet Aarde en die ander planete is dat ons planeet in die ruimte duisende vorme van lewe saamdra. Flex verduidelik vir die Flixies van die bane waarin die planete om die son wentel en hoe die vorm van hierdie bane sorg dat ons verskillende seisoene het waarin die plante kan rus en kan groei.

Die Onderwysersgids sluit in:

  • ‘n Verduideliking van die onderrigstrategie wat gebruik word.
  • ‘n Verduideliking van watter begripsvaardigheid gebruik word en watter stap van die onderrigstrategie in daardie spesifieke boek toegepas moet word.
  • Hoogtepunte in die teks, met ‘n sypaneel wat die onderrigstrategie modelleer en die sleutelpunte in die teks vir toepassing uitlig.
  • Die sleutelwoorde wat in die inleidende bespreking uitgestal en gebruik kan word, word verskaf.
  • Werkblaaie met begripsaktiwiteite gebaseer op die storie word aan die einde van die gids ingesluit.
Via Afrika Afrikaans Huistaal Intermediêre Fase Gevlakte Leesboek 5: 
Sara se noue ontkoming - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Via Afrika Afrikaans Huistaal Intermediêre Fase Gevlakte Leesboek 5: Sara se noue ontkoming - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
R89 Discovery Miles 890 Ships in 4 - 6 working days
Via Afrika Afrikaans Huistaal Intermediêre Fase Gevlakte Leesboek 1: Die man wat altyd lui was - Huistaal (Afrikaans,... Via Afrika Afrikaans Huistaal Intermediêre Fase Gevlakte Leesboek 1: Die man wat altyd lui was - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
R89 Discovery Miles 890 Ships in 4 - 6 working days
Via Afrika Afrikaans Huistaal Intermediêre Fase Gevlakte Leesboek 4:
Reynaldo word bul - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Via Afrika Afrikaans Huistaal Intermediêre Fase Gevlakte Leesboek 4: Reynaldo word bul - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
R89 Discovery Miles 890 Ships in 4 - 6 working days
Via Afrika Afrikaans Huistaal Intermediêre Fase Gevlakte Leesboek 6: 
Hoe om goed te maak - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Via Afrika Afrikaans Huistaal Intermediêre Fase Gevlakte Leesboek 6: Hoe om goed te maak - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
R89 Discovery Miles 890 Ships in 4 - 6 working days
Via Afrika Afrikaans Huistaal Intermediêre Fase Gevlakte Leesboek 8: 
Liefde is nie lelik nie - Huistaal (Afrikaans,... Via Afrika Afrikaans Huistaal Intermediêre Fase Gevlakte Leesboek 8: Liefde is nie lelik nie - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
R82 Discovery Miles 820 Ships in 4 - 6 working days
Via Afrika Afrikaans Huistaal Intermediêre Fase Gevlakte Leesboek 10: 
Natuurlike wonders van die wêreld - Huistaal (Afrikaans,... Via Afrika Afrikaans Huistaal Intermediêre Fase Gevlakte Leesboek 10: Natuurlike wonders van die wêreld - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
R89 Discovery Miles 890 Ships in 4 - 6 working days
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 4 Leesboek 
Verhale; Drama; Gedigte; Inligtingstekste; Sosiale Tekste;... Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 4 Leesboek Verhale; Drama; Gedigte; Inligtingstekste; Sosiale Tekste; Mediatekste - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
R162 Discovery Miles 1 620 Ships in 4 - 6 working days
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 4 Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 4 Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
R273 Discovery Miles 2 730 Ships in 4 - 6 working days
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 4 Leerderboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 4 Leerderboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
R200 Discovery Miles 2 000 Ships in 4 - 6 working days
Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal  - Graad 4 Leerderboek   (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws, C. Le... Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal - Graad 4 Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws, C. Le Roux
R210 Discovery Miles 2 100 Ships in 5 - 10 working days
Superfiks in Afrikaans Gr 4 (Afrikaans, Paperback): W. Louw Superfiks in Afrikaans Gr 4 (Afrikaans, Paperback)
W. Louw
R60 Discovery Miles 600 Ships in 5 - 10 working days

Superfiks is 'n aanvullende werkboek om graad 4-kinders se sleutelvaardighede in taal te ondersteun en te verryk.

Lees Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal - Graad 4 Leesboek  (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws Lees Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal - Graad 4 Leesboek (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws 1
R177 Discovery Miles 1 770 Ships in 5 - 10 working days
Platinum Afrikaans Huistaal  - Graad 4 Onderwysersgids  (Afrikaans, Paperback): J. Biesenbach, A. Engelbrecht, C. Henning Platinum Afrikaans Huistaal - Graad 4 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
J. Biesenbach, A. Engelbrecht, C. Henning
R372 Discovery Miles 3 720 Ships in 5 - 10 working days
Slimkoppe Afrikaans: Gr 4 (Afrikaans, Paperback): C. Every, M Faure, G. Maree Slimkoppe Afrikaans: Gr 4 (Afrikaans, Paperback)
C. Every, M Faure, G. Maree
R171 Discovery Miles 1 710 Ships in 5 - 10 working days

Die Slimkoppe-werkboeke is spesiaal vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel. Hierdie wekboek is volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf sodat did oppresies die regte vlak vir kinders in Graad 4 is.

Platinum Afrikaans Huistaal NKABV - Graad 4 Leesboek  (Afrikaans, Paperback): J. Biesenbach, A. Engelbrecht, C. Henning, L.... Platinum Afrikaans Huistaal NKABV - Graad 4 Leesboek (Afrikaans, Paperback)
J. Biesenbach, A. Engelbrecht, C. Henning, L. Hofmeyr, J. Hugo, …
R177 Discovery Miles 1 770 Ships in 5 - 10 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
New Directions in Antimatter Chemistry…
Clifford M. Surko, Franco A. Gianturco Hardcover R5,425 Discovery Miles 54 250
Charge-Transfer Devices in Spectroscopy
JV Sweedler Hardcover R7,303 Discovery Miles 73 030
Fluid Mechanics - An Introduction to the…
Franz Durst Hardcover R3,054 Discovery Miles 30 540
The Collected Works of Eugene Paul…
Jagdish Mehra Hardcover R11,520 Discovery Miles 115 200
Mathematical Inequalities, Volume 67
B.G. Pachpatte Hardcover R5,781 Discovery Miles 57 810
Bridging the Time Scales - Molecular…
Peter Nielaba, Michel Mareschal, … Hardcover R2,761 Discovery Miles 27 610
Relaxation in Optimization Theory and…
Tomas Roubicek Hardcover R4,275 Discovery Miles 42 750
BI Statistical Methods - Volume I…
Peter Walley Hardcover R2,666 Discovery Miles 26 660
Statistical Analysis of Networks
Konstantin Avrachenkov, Maximilien Dreveton Hardcover R3,164 Discovery Miles 31 640
Basic Theory
Anatoly Kochubei, Yuri Luchko Hardcover R4,714 Discovery Miles 47 140

Partners