|
|
Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade 4 > Afrikaans
Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum-en
Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Stap-vir-stap instruksies and
antwoorde.
Nuwe woordeboek sonder grense is 'n woordeboek, gekonseptualiseer
en wetenskaplik saamgestel vir eerste en tweede addisionele
taal-leerder van Afrikaans vanaf graad 4 tot graad 12. Dit word
ondersteun deur die gewilde Nuwe Afrikaans sonder grense
handboekreeks. Die woordeboek is maklik om te gebruik omdat daar 'n
lys van Engelse vertalings van al die inskrywings agterin is.
Leerders kan dus die Engelse word opsoek en dan na die regte
Afrikaans word blaai om die definisie en voorbeeldsinne te lees.
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.