|
|
Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade 12 > Biology
The series was written to be aligned with CAPS. A possible work
schedule has been included. Each topic start with an overview of
what is taught, and the resources you need. There is advice on
pave-setting to assist you in completing the work for the year on
time. Advice on how to introduce concepts and scaffold learning is
given for every topic. All the answers have been given to save you
time doing the exercises yourself. Also included are a full-colour
poster and CD filled with resources to assist you in your teaching
and assessment.
Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale
Kurrikulum- en Assessering beleidsverklaring (KABV) te voldoen.
Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer
verskyn. ’n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin
van elke eenheid of hoofstuk gelys. Nuwe woorde is in blou en word
in die kantlyn verduidelik. Aktiwiteite help leerders om te
verstaan wat hulle geleer het. 'n Opsomming aan die einde van elke
onderwerp help leerders studeer. Die Formele Assesserings taak
(FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir die wat in die
klas voltooi moet word. Vrae aan die einde van elke onderwerp help
leerders met hersiening. ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan
die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor
alles wat hulle nodig het om te weet.
Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings
beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is
ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word
en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die
voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds
af te handel. Ons gee by elke onderwerp raad oor hoe om konsepte
bekend te stel en hoe om leerders met steierwerk voor te berei en
te ondersteun. Al die antwoorde word gegee; jy bespaar dus tyd
omdat jy nie die oefeninge self hoef uit te werk nie. ’n
Volkleurplakkaat en ’n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om
jou met onderrig en assessering te help. Addisionele voorbeeldvrae,
toetse of assesserings take, wat jy kan kopieer, sal jou help om
jou leerders effektief te assesseer.
Spot On is spot on! The most popular course in South Africa, Spot
On has everything a learner needs in one book. Spot On improves
results, makes learning enjoyable, makes teaching a pleasure and is
easy to use. The Spot On Teacher’s Guide comes with printable
planning material, Formal Assessment Tasks, revision tests and
exams.
What makes the Focus life sciences grade 12 course unique? Step by
step guidance on 'How to write a life sciences essay'; a summary of
grade 11 Environmental studies content required for the National
Senior Certificate; teacher's guide includes extra worksheets for
each topic with memos; extra set of exam papers and memos included
in the teacher's guide. Focus on exam success! Fully CAPS
compliant; opportunities for exam practice and assessment; complete
programme of assessment provided; used and tested in schools
throughout South Africa; supports and engages learners for success.
X-kit Presteer! studiegidse is propvol gegradeerde oefeninge en uitgewerkte oplossings waarmee leerders hul kennis en vaardighede kan assesseer en verbeter. Sorgvuldig gestruktureerde oefeninge verg van leerders om die grondbeginsels te oefen, hul kennis en vaardighede toe te pas en probleme op te los. Konsepte word in eenvoudige taal verduidelik en stap-vir-stap in uitgewerkte voorbeelde gedemonstreer. Gemengde oefeninge en voorbeeld-eksamenvraestelle met memo’s berei leerders vir toetse en eksamens voor.
Spot On is spot on! The most popular course in South Africa, Spot
On has everything a learner needs in one book. Spot On improves
results, makes learning enjoyable, makes teaching a pleasure and is
easy to use. The Spot On Teacher’s Guide comes with printable
planning material, Formal Assessment Tasks, revision tests and
exams.
|
|