![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Children's & Educational
Elke jong kind droom daarvan om te verf en om sy eie werk uit te stal.
Maar die kind moet in die eerste paar stappe aangemoedig word deur 'n
goeie resultaat met min moeite te verkry.
Piet is die heel eerste padda wat deur tyd kan reis! Maar hy is gestrand in antieke Griekeland nadat 'n T-Rex sy tydspringer breek. Sy nuwe vriend Linus en 'n beroemde wetenskaplike help om sy tydspringer reg te maak.
Niemand kan die raaisel van Nêrenslaan oplos nie. Maak nie saak hoe ver iemand met die lac afstap nie, die pad draai net weer terug na begin. Wanneer Dewald per ongeluk 'n padkac wat aan die knorrige meneer Suurboom behoort, ontdek, draai sy hele wêreld onderstebo.
Dirk is mal oor treine. Wanneer hy en sy ma by ’n ou stasiehuis intrek, is dit ’n droom wat waar word! Hy is selfs meer verbaas toe ’n antieke treinsinjaal een nag flikker en begin lewe kry … en ’n spookagtige trein verby sy venster stoom. Waarheen is dit op pad? En nog belangriker, sal dit ooit lank genoeg stop vir Dirk om uit te vind?
Dawie Duif droom daarvan om ’n groot speurder soos sy oupagrootjie te wees. Maar om misdaad op te los is nie so maklik nie. Nadat Dawie ’n dief laat wegkom en per ongeluk die bewyse opeet, gee hy byna moed op. Maar dan word hy en sy maat, Muis, ’n tweede kans gegun. Sal hulle al die raaisels kan oplos?.
Elke jong kind droom daarvan om te verf en om sy eie werk uit te stal. Maar die kind moet in die eerste paar stappe aangemoedig word deur 'n goeie resultaat met min moeite te verkry.
Dive into the wild with this exciting 3-in-1 card game! Featuring 52
beautifully illustrated cards of African birds, this game offers
endless fun with three ways to play:
In die vyfde boek van die Hondman-reeks moet die "Megamakkers" met
nuwe skurke afreken! Wanneer die skelms hulle verskyning maak,
moet ons helde saam met 'n onwaarskynlike bondgenoot werk. Kan Ramkat
van sy wrokke vergeet en vir Hondman, Kleinkat en 'n merkwaardige robot
help om die vyande uit sy verlede te laat les opsê? Bekroonde skrywer
en kunstenaar Dav Pilkey se gewilde Hondman-reeks spreek lesers van
alle ouderdomme aan en verken universele positiewe temas.
Wanneer die elfjarige Drico van Vuuren en sy ouers in nuwe ’n spogbuurt
intrek, dink hulle aanvanklik die ou, vervalle huis langsaan is
onbewoon. Maar dan ontmoet Drico vir Blanche Winterbach – die
spookmeisie wat saam met haar spookouers en hulle eienaardige
huishoudster daar woon. Drico en Blanche het skaars vriende geraak
voordat hulle moet saamstaan om die verkoop van die spoke se huis te
keer. Veral omdat Drico se melodramatiese kleinniggie,
Kirna-Aubrecia, langsaan wil intrek.
Almal van Menseland is verheug om Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, en hulle manewales weer te geniet in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending raak Boeboe die bobbejaantjie vermis en almal is bekommerd, want Hoohoeff Hienia is in die omtrek. Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.
Today we brainstormed strategies to #GETAMBERBACK. Our top ideas are:
Just when Lottie thought life might be going back to normal, everything goes wrong again! Amber’s hanging out with the Ultra Mean Girl Gang at school and is completely ignoring the Queens of Eight Green. Mum’s gone back to work and expects Lottie to ‘help around the house more’, Bella keeps biting everyone and Pot Noodle will not stop sniffing every dog’s bum. DISASTER! Now Lottie has to come up with a foolproof plan to get Amber back before her friendship group is destroyed forever. What could go wrong??? Join Lottie as she battles the mean girls, takes on school injections (apparently they can go through your arm!) and even more extremely embarrassing moments.
Embark on a moonlit adventure with ‘The Nocturnal Nine’ and discover
the wonders of the night!
’n Aktiwiteitsboek met 160 bladsye propvol tawwe tongknopers, lawwe rympies, woorsoekblokke, skaterlagvrae, grappies, raaisels, idees vir poetse, ’n snaakse storie en nog baie meer! In die klaskamer, in die motor of by die huis – elke bladsy van dié boek is volgeprop met prettige dinge om te doen, te ontdek, te soek en te sê.
For children aged 7 and over, this dictionary contains up-to-date
coverage of a wide range of everyday and curriculum vocabulary. It
offers additional language tips and carefully selected and annotated
illustrations to help students with more complex language. The Word
Wizard section provides in-depth support on spelling, punctuation and
grammar.
Speel saam met die skubberige krokodil terwyl sy swem en hap in dié
interaktiewe opwipboek! Die boek dra eenvoudige feite oor diere aan
jong lesers aan en moedig verbeeldingspel aan.
Is jy vol grille en giere? Kom lees in hierdie storie van Hanlie en Rikus, twee kinders nes jy, wat nie wou groet of dankie sê nie, en toe amper verdwyn het!
Hannah Rooney has a plan: keep her head down and avoid the dealings of
her criminal family. She's biding her time in nursing school, waiting
for her beloved sister, Kaylie, to turn eighteen so Hannah can get them
both far away.
|
You may like...
Understanding Lifestyle Migration…
M Benson, N. Osbaldiston
Hardcover
5G IoT and Edge Computing for Smart…
Akash Kumar Bhoi, Victor Hugo Costa de Albuquerque, …
Paperback
R2,588
Discovery Miles 25 880
Fuzzy Sets, Rough Sets, Multisets and…
Vicenc Torra, Anders Dahlbom, …
Hardcover
R4,757
Discovery Miles 47 570
Microelectronic Systems - Circuits…
Albert Heuberger, Gunter Elst, …
Hardcover
R2,706
Discovery Miles 27 060
|