![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian religious experience > Christian spirituality
Smag jy na ’n outentieke belewenis van die Heilige Gees? As daar ooit ’n tyd was dat die Heilige Gees nodig is in die kerk en in die lewe van die gelowiges, is dit sekerlik vandag. En as die Heilige Gees ooit gewillig was om hierdie behoefte en leemte te vul, is dit vandag! In In Gees en in Waarheid ondersoek Isak Burger die Persoon en werking van die Heilige Gees van Ou-Testamentiese tye af tot nou toe. Hy kyk na aspekte soos die Persoon en simbole van die Gees, hoe Hy betrokke was by Jesus se aardse bediening en die Vroeë Kerk, vervulling en salwing met die Gees, en tekens en gevolge van vervulling met die Gees. Ons leef in ’n tyd waarin daar wêreldwyd ’n uitstorting is van die Gees soos nog nooit tevore nie. In Gees en in Waarheid is bedoel vir elke gelowige wat smag na ’n outentieke belewenis van die derde Persoon van die Drie-eenheid.
365 inspiring quotes, thoughts, and Scripture verses – some sublime, some light-hearted – that will encourage and sustain readers on their daily path. 365 Things Every Woman Should Know combine wisdom, insight, and humor to provide ideas, tips, and suggestions for women on how to enhance and enrich their lives. They will be blessed in all they do as they fulfill God’s perfect plan and vision for their lives. Topics include:
This book is perfect for gifting or personal use.
Perhaps you feel like you've lost the fire and enthusiasm of your faith and you're trapped, going through the motions without any authentic spiritual experience. As someone who once felt this way, author Nate Akin draws on his own experience and biblical teaching to look at five priorities that will encourage your heart and fan the flame of your love for Christ.
365 inspiring quotes, thoughts, and Scripture verses – some sublime, some light-hearted – that will encourage and sustain readers on their daily path. 365 Things Every Man Should Know combine wisdom, insight, and humor to provide ideas, tips, and suggestions for men on how to enhance and enrich their lives. They will be blessed in all they do as they fulfill God’s perfect plan and vision for their lives. Topics include:
This book is perfect for gifting or personal use.
Elke man het soms woorde van wysheid of inspirasie nodig. 365 dinge wat elke man moet weet kombineer wysheid, insig en humor om mans te inspireer en te bemoedig op hul lewenspad. Onderwerpe sluit in:
365 dinge wat elke man moet weet is die ideale geskenk.
Hoe kan jy die koning, priester en profeet wees wat God jou gemaak het om te wees? Om ’n godvresende man en pa te wees, gaan nie oor een groot oomblik nie, dit gaan daaroor om elke dag daar te wees vir jou gesin. Hoe om jou gesin te lei is ’n kragtige gids vir mans wat hulle gesinne volgens Bybelse beginsels wil lei. Joel Beeke daag mans uit om die drie Bybelse ampte in hul gesinne uit te leef: om ’n profeet te wees wat leer, ’n priester wat opoffer en ’n koning wat lei. Hierdie sakpas-boek is ’n waardevolle hulpbron vir mans wat hulle gesin doelgerig en met genade wil lei. ’n Kragtige gids vir mans wat die koning, priester en profeet van hul gesin wil wees wat God vra.
Ouerskap vandag is nie maklik nie. Die wêreld verander voortdurend en die uitdagings word al hoe meer. Tog is daar dinge wat nie verander nie. Kinders sal altyd hulle ouers se liefde en leiding nodig hê. Ouers moet dus ’n veilige omgewing skep waarbinne kinders kan floreer, God leer ken en vir die toekoms voorberei word. In Ouerskap gee Johan Smith 10 riglyne vir ouers om hierdie belangrike taak ’n bietjie makliker te maak. Hy bespreek onder andere kwessies soos dissipline, kommunikasie, konflik, tyd saam deurbring, tegnologie en hoe om jou kinders van God te leer. Dit is moontlik om hierdie reis saam met jou kinders te geniet terwyl jy verantwoordelike, Godvresende volwassenes grootmaak.
Becoming a godly husband and father isn’t about one heroic moment—it’s about showing up, every single day. For men ready to embrace their role with strength and humility, How to Lead Your Family offers a compelling, biblical roadmap inspired by the life of Jesus Chris. This short, impactful guide equips you with practical tools and Christ-centered encouragement for the daily challenges of Christian family leadership. Joel Beeke speaks directly to men striving for biblical manhood—challenging them to step up to God’s calling—while reminding them to rest in the finished work of Christ alone. Whether you’re searching for Christian books for men, seeking guidance on how to be a godly Dad, or looking for the perfect Father’s Day gift, How to Lead Your Family delivers timeless truth in a short, accessible format. With its straightforward approach rooted in Scripture, it’s an empowering resource for anyone eager to take on Christian leadership in the home and raise their families with purpose and grace.
We all long for a life worth living. So when we receive news of a frightening diagnosis, suffer heartbreaking loss in our family life, or get trapped in a cycle of our own sin, we might wonder about God. Where is he when we need him most? With wisdom from Isaiah 57:15, Good News at Rock Bottom helps readers discover that Jesus is hard to find in the comfortable lives we prefer. Instead, he meets us at rock bottom―where he is waiting for us with open arms. With grace and empathy, author Ray Ortlund opens a door for readers to go deeper with God and get closer to faithful friends when life is hard to bear. You will discover that, at rock bottom, Jesus is more satisfying than any comfortable life without him.
Do you trust in yourself ... or do you trust in God? While the world encourages you to rely on circumstances, success, and others' opinions, God calls you to trust Him fully. This intentional practice can help you make good choices, overcome anxiety, and maintain positivity. In Trusting God Day by Day, international speaker and New York Times bestselling author Joyce Meyer provides you with powerful “starting points” for every day of the year. Each day’s devotion is filled with practical advice and help from Joyce, along with life-changing promises from God’s Word that you can quickly and easily apply in your own life. 365 Devotions to help you make good choices, battle worry, overcome anxiety and keep a positive attitude.
Vertrou jy op jouself ... of vertrou jy op God? Waar die wêreld ’n mens aanmoedig om op omstandighede, sukses en ander se opinies staat te maak, sê God ons moet Hom ten volle vertrou. As ’n mens dit doelbewus doen, kan dit jou help om goeie keuses te maak, angstigheid te oorkom en ’n positiewe lewensuitkyk te kweek. In Vertrou God elke dag help internasionale spreker en New York Times-topverkoper-outeur Joyce Meyer jou om elke dag van die jaar reg te begin. Elke dag se stukkie bevat praktiese raad en hulp van Joyce, asook lewensveranderende beloftes uit God se Woord wat jy vinnig en maklik in jou eie lewe kan toepas. 365 Dagstukke om jou te help om goeie keuses te maak, kommer teë te werk, angstigheid te oorkom en ’n positiewe lewensuitkyk te kweek.
J. C Ryle wrote this timeless classic on holiness over a hundred years ago, yet how poignant his words still are for us today. Sadly, we all know how easy it is to appear godly in public, while behind closed doors to continue in our own sin. This modern English version will challenge a new generation of readers to live a Christ like life. Ryle's timeless wisdom reminds us that holiness shouldn't be cold, distant and unobtainable, but that Christ himself is the root of our godliness. Be exhorted not to simply settle for half hearted holiness, but to strive to be holy in every area of our lives. Holiness, Ryle argued, was not simply a matter of believing and feeling, but of doing.
“Live as if you thought that Christ might come at any time.”–J. C. Ryle J. C. Ryle knew that there was only one way to prepare for Christ’s return: to know Him as our Great Redeemer. This compilation of 365 powerful readings from Ryle’s preaching and writing is rich with the grace, truth, and conviction that defined Jesus’s ministry. Spend this year meditating on the glory of Christ with one of the great evangelical leaders of the nineteenth century in this new devotional.
Live in freedom! Let your heart be warmed as the oil of T.D. Jakes’ teaching flows from your mind to your spirit. The healing balm that well-known pastor and author T.D. Jakes shares in Woman, Thou Art Loosed! Healing The Wounds Of The Past, soothes all manner of traumas, tragedies, and disappointments. Whether you are a single parent, a battered wife, an abused teenager, or an insecure woman, there is a cure for every crisis! In this soft word for the sensitive ear, there is deep cleansing for those inaccessible areas of the feminine heart. The wisdom in this book fights back the infections of life. Woman Thou Art Loosed! breaks the shackles off the neck of every woman who dare to read it!
Ek Bid vir Jou deur Jean Fischer is een van die beste kinderboeke oor liefde en die gesin wat uitspel hoe ver 'n ma se liefde strek. Hierdie plaaslike uitgawe van die pragtige storie volg 'n mammabeer se pad van voor haar kindjie se geboorte tot sy eerste dag op skool en hoe sy oor en vir haar kind bid. Ek Bid vir Jou is vol pragtige, volkleur kunswerk deur Frank Endersby, met 'n gebed op elke dubbelblad. Hierdie boek is ideaal vir voorlees deur ouers vir hul kinders voor slaaptyd, as 'n beginpunt vir 'boekevat' of stiltetyd.
Psalms nooi jou om daagliks jou hart voor God uit te stort. God wil hê
dat jy daagliks openlik en eerlik die goeie én slegte met Hom moet
deel. Dit is wat Psalms so besonders maak. Dit toon hoe die psalmiste
met God gepraat het toe hulle gelukkig en tevrede was met hoop in hul
harte, maar ook toe hulle bang, moedeloos, kwaad en alleen was.
In hierdie tweede Suider-Afrikaanse uitgawe van Jesus Roep Jou: Geniet Vrede In Sy Teenwoordigheid, 'n 366-dagstukkieboek in Grootdruk, word jy uitgenooi om daagliks tyd in God se teenwoordigheid deur te bring. Deur middel van oordenkings en Skrifgedeeltes bring New York Times-topverkoperskrywer Sarah Young Jesus se boodskap van vrede na jou vandag, en ook elke dag. Deur daagliks tyd te spandeer in die teenwoordigheid van ons Verlosser met die bekende en geliefde dagstukke in Jesus Roep Jou sal jy:
Geskryf asof Jesus self direk met jou praat, nooi Jesus Roep Jou jou uit om vrede te ervaar in die teenwoordigheid van die Verlosser wat altyd by jou is.
One of the best children's books about love and family, I Prayed For You reveals how far a mother's love can go. This local edition of the beautiful story follows Mommy Bear's path from before birth to her child's first day at school and how she prays for and over her child. I prayed for you features beautiful artwork by Frank Endersby plus a prayer on every double-page spread. This book is ideal for parents to read to their children before bedtime, as a start-off to daily time with God.
How do Christians grow? Few question the call of the Bible to grow in godliness, but the answer to exactly how this happens is often elusive. In Deeper: Real Change for Real Sinners, Dane Ortlund points believers to Christ, making the case that sanctification does not happen by doing more or becoming better, but by going deeper into the wondrous gospel truths that washed over them when they were first united to him. Drawing on wisdom from figures throughout church history, Ortlund encourages readers to fix their gaze on Jesus in the battle against sin, casting themselves upon his grace and living out their invincible identity in Christ.
Het dit al ooit gevoel of jou man jou nie liefhet nie? Voel dit of jou
vrou jou nie respekteer nie? Te veel huwelike eindig vandag in
egskeiding omdat mans en vroue mekaar nie verstaan nie. In Liefde en
respek openbaar dr. Emerson Eggerichs die geheim: Suksesvolle
kommunikasie lê in die wete dat onvoorwaardelike respek vir hom is net
so belangrik as onvoorwaardelike liefde vir haar.
Oorvloedige liefde bevat 365 dagstukkies deur die immergewilde Nina Smit wat jou sal help om die lewe en God se liefde in oorvloed te ervaar. Nina bespreek verskeie eienskappe wat deel van ’n gelowige se lewe behoort uit te maak. Hierdie dagstukkies sal jou bemoedig, krag gee vir die dag wat voorlê en aanspoor om die vreugde van Christenwees te beleef. Ervaar saam met haar 365 dae van God se onbegrensde liefde.
Did you know it is within your reach to become a true woman after God’s own heart? But the transformation comes from God. You will experience peace, order, and joy when you follow God's guidelines for every area of your life, and best of all, you will become a woman after His heart! Elizabeth George shares God's Word and woman-to-woman practical wisdom on how you can pursue God's priorities by:
As you embrace God's plans for you, you will find real purpose in a life of prayer and practicing God's priorities as you become A Woman After God's Own Heart®.
Die dood van ’n geliefde bring intense hartseer mee. Dr. Henk Gous deel
in Wanneer ’n geliefde sterf uit sy jare lange ervaring as berader
asook sy persoonlike ervaring met die verlies van sy dogter. Hy is
daarom ideaal toegerus om jou met wysheid en empatie op hierdie
moeilike pad van rousmart te begelei. Elkeen van die 40 dagstukkies het
plek om jou eie emosies, vrae aan God, ondraaglike pyn, selfs woede, en
enige ander gedagtes neer te skryf. So sal hierdie boekie ’n joernaal
wees van jou uniek persoonlike reis na aanvaarding, vertroosting, vrede
en vreugde.
Angs neem baie vorme aan, dis dalk die vrees wat oor jou skouer loer, die paniek wat alewig aan jou sy blyk te wees of die wolk van bekommernis wat oor jou lewe hang. Vir baie mense is dit ’n reus wat hulle wysmaak dat hulle nooit, ooit weer ’n normale lewe gaan kan lei nie; ’n reus wat jou vasvang in ’n greep van duisternis en wanhoop. Jy kán egter losbreek en sonder angs lewe. Uit sy eerstehandse ervaring van die stryd teen angs, deel Pastoor Louie Giglio beide praktiese en geestelike wenke om vry te kom. Aan die hand van ’n boodskap van bemoediging en hoop verduidelik hy die paradoks dat angs dalk dood is, maar steeds dodelik is – met ander woorde, angs is steeds oorweldigend, maar daar is egter Iemand wat reeds die oorhand oor angs gekry het. Hierdie nuttige hulpbron wys jou hoe om ‘n kruisie te trek deur jou angs met die sterkste wapen tot ons beskikking: Jesus se kruis. Elke dag se oordenking sal jou help om een voet voor die ander te sit en grond te wen in die stryd sowel as om bose vestings af te breek omdat Jesus reeds namens jou die oorwinning behaal het. |
You may like...
|