0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian Religious Experience > Christian spirituality

Buy Now

Wees Jy God Se Ligdraer (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R165
Discovery Miles 1 650
You Save: R34 (17%)
Wees Jy God Se Ligdraer (Afrikaans, Paperback): Johan Greyling

Wees Jy God Se Ligdraer (Afrikaans, Paperback)

Johan Greyling

 (sign in to rate)
List price R199 Loot Price R165 Discovery Miles 1 650 You Save R34 (17%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Hoe wonderlik dat God ons vertrou om Sy ligdraers te wees. Nog beter nuus, Hy maak ons gewillig en bekwaam om Sy ligdraers te wees.

As ons aan onsself die vraag sou vra: Hoe vervul ons die verwagting van God, om sy werk hier op aarde te doen? Alles gaan nie noodwendig oor ons woorde nie, maar die grootste kommunikasie is wat mense by ons sien, ons optrede elke dag.

In die boek probeer ek ’n paar punte uitlig waarop ons kan fokus om die verwagting wat God oor ons het, na te kom. Die groot beloning vir ons staan in Fillipense 2 v. 16 waar die Woord sê dat God trots gaan wees op ons omdat ons Sy ligdraers was.

Ons geloof is ’n offer in Sy diens.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners