0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian Religious Experience > Christian spirituality

Buy Now

Trek 'n Kruisie Deur Angs - Breek Los Van Die Greep Van Kommer En Stres (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R25
Discovery Miles 250
You Save: R5 (17%)
Trek 'n Kruisie Deur Angs - Breek Los Van Die Greep Van Kommer En Stres (Afrikaans, Paperback): Louie Giglio

Trek 'n Kruisie Deur Angs - Breek Los Van Die Greep Van Kommer En Stres (Afrikaans, Paperback)

Louie Giglio

 (sign in to rate)
List price R30 Loot Price R25 Discovery Miles 250 You Save R5 (17%)

Bookmark and Share

In stock. We should be able to ship in 1 working day. More are available from supplier, and more still are on order.

Angs neem baie vorme aan, dis dalk die vrees wat oor jou skouer loer, die paniek wat alewig aan jou sy blyk te wees of die wolk van bekommernis wat oor jou lewe hang. Vir baie mense is dit ’n reus wat hulle wysmaak dat hulle nooit, ooit weer ’n normale lewe gaan kan lei nie; ’n reus wat jou vasvang in ’n greep van duisternis en wanhoop.

Jy kán egter losbreek en sonder angs lewe.

Uit sy eerstehandse ervaring van die stryd teen angs, deel Pastoor Louie Giglio beide praktiese en geestelike wenke om vry te kom. Aan die hand van ’n boodskap van bemoediging en hoop verduidelik hy die paradoks dat angs dalk dood is, maar steeds dodelik is – met ander woorde, angs is steeds oorweldigend, maar daar is egter Iemand wat reeds die oorhand oor angs gekry het.

Hierdie nuttige hulpbron wys jou hoe om ‘n kruisie te trek deur jou angs met die sterkste wapen tot ons beskikking: Jesus se kruis. Elke dag se oordenking sal jou help om een voet voor die ander te sit en grond te wen in die stryd sowel as om bose vestings af te breek omdat Jesus reeds namens jou die oorwinning behaal het.

General

Imprint: Christelike Uitgewers
Country of origin: South Africa
Release date: August 2022
Authors: Louie Giglio
Dimensions: 155 x 106 x 6mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 64
ISBN-13: 978-1-949255-18-8
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian religious experience > Christian spirituality
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian religious experience > Christian spirituality
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Christianity > Christian Religious Experience > Christian spirituality
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
Books > Afrikaans > Verskeep in 24 uur
Books > Christianity > Shipping in 24hrs
LSN: 1-949255-18-2
Barcode: 9781949255188

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners