Heidri Mittendorf is 'n bekende en ervare blokkiesraaiselkenner en -
opsteller.
Die Bybel Blokraai bevat 70 blokraaie wat opgelos word
met leidrade wat uit die Bybel nageslaan kan word asook 10
woordsoeke gebaseer op temas uit die Bybel.
Al die antwoorde word
ook verskaf. Dit sal ure se blokraaigenot verskaf aan
blokraailiefhebbers.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
Wed, 9 Oct 2024 | Review
by: Valerie O.
Wat n telleurstelling! In elke blokraai is daar miskien 4 /5 vrae I.v.m die bybel. Dit kan by reg nie n bybel blokraai boek genoem word nie
Did you find this review helpful?
Yes (0) |
No (0)