|
|
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity
It’s hard work to be a supportive spouse and keep your marriage strong
and satisfying. It can sometimes feel as if you and your spouse are
drifting apart due to the fast pace and packed schedule of your daily
lives. The Power of Prayer™ to Enrich Your Marriage - Book of Prayers
provides the perfect opportunity to spend quality, prayerful time with
your spouse and grow closer to them, and to God.
Through these 60 Scripture-based prayers, bestselling author Stormie
Omartian will help you:
• ask for God’s protection against 14 of the most common, yet serious
marital problems like communication, forgiveness, raising children and
finances.
• discover how to better know, love, and communicate with your spouse
• find peace where there was once tension, both in your heart and
marriage.
Reflect on the daily verse and learn how to surrender your marriage to
your Heavenly Father, knowing that He will walk with you through
whatever lies ahead.
The 366 daily devotions in A Mustard Seed are dedicated to those believers who have to get up every morning and walk the talk, go through the daily grind and face their day-to-day challenges.
This devotional is for every believer who needs a mustard seed of faith to get through every day so they can walk in the fullness of what God has prepared for them in His kingdom.
Geloof soos aartappels is die inspirerende ware verhaal van bekende evangelis Angus Buchan. Dit is ’n getuienis van hoe geloof ’n mens deur die donkerste tye kan dra. Nadat Angus tot bekering gekom het, is hierdie humeurige man wat van sy drank gehou het, verander in ’n passievolle dienaar van God. Sy geloof het hom al deur droogtes, familietragedie en finansiële krisisse gedra. Sedert hy tot bekering gekom het, het Angus die evangelie oor die wêreld heen verkondig. Hy het ook ’n kinderhuis gestig, verskeie boeke geskryf en duisende mense geïnspireer met sy boodskappe op TV, radio en by sy konferensies.
Hierdie aangrypende boek sal jou opnuut verseker van God se almag en sy voorsiening vir sy kinders.
Ons seuntjie se eerste jaar is kostelike herinneringsboeke wat ouers
sal help om daardie kosbare herinneringe van hulle kleinding se
eerstelewensjaar vas te bewaar. Hierdie pragtige boeke bied:
• plek om belangrike mylpale soos ’n eerste tree of tand aan te teken.
• blaaie waar foto’s van spesiale oomblikke geplak en versier kan word.
• 2 koeverte waarin baba se hospitaalbandjie of haarlok bewaar kan word
Mini-oordenkings vir vroue is ’n geskenk van hoop en vreugde wat vroue
herinner dat God altyd naby hulle is. Die 180 kort en inspirerende
oordenkings sal elke vrou aanmoedig om God se belofte van onfeilbare
liefde te koester.
Die handige sakpas-formaat laat vroue toe om enige tyd en enige plek
stil te word en tyd saam met Hom deur te bring.
Spreuke vir jou daaglikse wandel bied praktiese wysheid vir elke
gelowige oor ’n verskeidenheid lewensaspekte. Die versameling
bemoedigende teksverse uit Spreuke is tematies gerangskik en bied
leiding en insig oor sake soos jou verhoudings, beroepslewe, finansies
en ander aspek van die lewe.
Spreuke vir jou daaglikse wandel sal gelowiges met hoop vul en hulle
aanmoedig om die lewe te leef wat God vir hulle beplan het.
Ons dogtertjie se eerste jaar is kostelike herinneringsboeke wat ouers
sal help om daardie kosbare herinneringe van hulle kleinding se eerste
lewensjaar vas te bewaar. Hierdie pragtige boeke bied:
• plek om belangrike mylpale soos ’n eerste tree of tand aan te teken.
• blaaie waar foto’s van spesiale oomblikke geplak en versier kan word.
• 2 koeverte waarin baba se hospitaalbandjie of haarlok bewaar kan word.
Gebede om jou hart te seën is propvol inspirasie vir elke gelowige wat
in gebed tot God wil nader, maar sukkel om die regte woorde te vind.
Dit bevat gebede uit die Woord, asook klassieke gebede van skrywers
soos Dietrich Bonhoeffer, Amy Carmichael, St. Augustinus en Ruth Bell
Graham. Van die temas wat aangeroer word, is lofprysing, danksegging,
tye van swaarkry en geestelike groei.
The most fundamental flaw in society is fatherlessness. It is time to
delve into the roots of this problem in ourselves and in our
communities. It is time to recognize the impact of father wounds in our
own lives. Some of those wounds have created hell on earth, not heaven.
It is time to seriously take up the responsibility of fatherhood so
that the sins of our fathers will not continue to destroy God’s
marvelous intention for our lives. It is the time to recognize how a
world suffers when Father God is not taken seriously and when His ways
are not transferred by His image bearers.
The World Needs A Father will be your guide to understand your role as
a father so that the ripples can start flowing through your home, your
community and eventually the world. You will learn how a father:
- Establishes moral authority
- Confers identity
- Provides security
- Affirms potential
’n Omvattende Afrikaanse Studiebybel gebaseer op die vertroude teks van
die NLV wat die temas van die Bybel in diepte ontgin.
Die NLV Tematiese Studiebybel is ’n diepgrondige studie oor die temas
van die Bybel, gebaseer op die vertroude teks van die Nuwe Lewende
Vertaling. Ses van Suid-Afrika se voorste teoloë het saamgespan om die
woorde en wêreld van die Bybel vir die hedendaagse leser te ontsluit.
Kenmerke van hierdie unieke Studiebybel:
- Die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling.
- 'n Inleiding tot elke Bybelboek wat die agtergrond, opbou,
outeurskap en boodskap van die boek uiteensit.
- Inleidende artikels tot die Ou en Nuwe Testament, die Pentateug,
die historiese boeke, die digterlike en wysheidsboeke, die Profete,
Paulus se briewe en die Apokaliptiek.
- 500+ artikels wat die hooftemas van die Bybel ontgin.
- 14 000+ studienotas wat woorde, frases, verse en perikope
ontsluit, en konteks, breër agtergrond en dieper insig bied oor die
hooftemas van die Bybel.
- 100+ persoonsprofiele oor belangrike Bybelfigure, soos Abraham,
Dawid, Maria, Timoteus en Paulus.
- 50+ kaarte en diagramme wat sleutelplekke in die Bybel verhelder.
- Alfabetiese en tematiese indekse.
- Die NLV Tematiese Studiebybel is ’n omvattende hulpmiddel wat
Bybelstudie indringend sal verryk.
Die 180 kort maar kragtige oordenkings in Mini-oordenkings: Genade vir elke oomblik verseker lesers opnuut van God se genade en moedig gelowiges aan om ’n Christus-gesentreerde lewe te leef. Temas wat ter sprake kom, is God se getrouheid, liefde, krag en beloftes.
Die handige sakpas-formaat maak dit ideaal vir daaglikse stiltetyd in God se teenwoordigheid waar jy ook al is.
|
|