|
|
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity
This book is an investment not only for your immediate future but for your eternal future. The scriptures in this devotional helped me get through a difficult time in my life. Through my pain, I experience peace. You too can find peace, if you seek peace. As you go through your daily devotional you will find weekly "walk" scriptures strategically placed for your encouragement. Not Shown are 365 photos to brighten your day or night and to help bring to remembrance the Word of God. We had such an amazing time studying God's Word and having Him illuminate his encouraging, thought-provoking, peaceful and comforting words to our hearts as we pined the words to paper. Isaiah 55:11 says, "So shall My word be that goes forth from My mouth; It shall not return to Me void, But it shall accomplish what I please, And it shall prosper in the thing which I sent it." NKJV As you go from day to day or night to night, you too can start experiencing life in a 'new' light. It does not matter if you are not currently "walking" with God, if you are just starting to "walk" with God or if you have been "walking" with Him for years. You will receive and experience your blessing(s) as you turn the page to a new day each day of your life from year to year. This will be the one book you will need to get you through to the next year.
In this collection, poet Sarah Law presents lucid, lyrical
reflections on the much-loved saint, Therese of Lisieux (1873-97),
whose life and writing has been an inspiration to so many people.
For Sarah Law, there is something about Therese that catches at the
heart, and her poems flow from that sense of friendship and
tenderness with her subject. Many of the poems meditate on events,
large and small, in Therese's brief but spiritually significant
life. The first section explores her childhood, and the second, her
nine precious years as a Carmelite nun; years of both sweetness and
suffering. Several poems are inspired by well-known photographs of
Therese, some of which are included in this volume. A final section
considers Therese's legacy, as her 'little way' of confidence and
love became known throughout the world. Each poem may be read as an
individual reflection, and as part of the larger biographical
sequence.
Die eise van die lewe maak dit dikwels moeilik om die eggenoot, ma,
dogter of vriendin te wees wat jy wil wees. Hoe bemoedigend om te weet
jy is nie die enigste vrou wat so voel nie! Vroue van die Bybel fokus
op 52 besondere vroue van die Bybel wat dieselfde uitdagings in hulle
lewe en geloof ervaar het as wat die moderne vrou daagliks het.
Elke week fokus op die lewe van een van hierdie 52 vroue, met:
• ’n Inspirerende blik op haar lewe (Maandag)
• Meer inligting oor haar leefwêreld (Dinsdag)
• ’n Kort Bybelstudie oor haar lewe en hoe jy dit in jou lewe kan
toepas (Woensdag)
• Bybelse beloftes (Donderdag)
• ’n Gebed (Vrydag)
Vroue van die Bybel bevat ook:
• ’n Tematiese indeks
• ’n Lys en tydlyn van die vroue van die Bybel
• ’n Lys van die vroue in Jesus se stamboom
• ’n Lys van die vroue in Jesus se lewe en bediening
Vroue van die Bybel is perfek vir individuele of groepstudie. Dit bied
nuwe perspektiewe wat jou verhouding met God sal versterk en vir jou ’n
dieper waardering sal gee vir die vroue wat voor jou geleef het.
Jou program is oorvol. Jy het skaars energie vir jou werk. Hoe kan jy
nog elke dag vir Christus leef en sy teenwoordigheid in jou lewe ervaar?
Om in hierdie chaotiese tyd vas te hou aan jou geloof, verg die regte
ingesteldheid en fokus. Die wêreld gaan jou beslis nie hiermee help nie
– inteendeel.
In Gereed vir vandag wys Stephan Joubert jou in 365 dagstukke hoe ’n
paar eenvoudige besluite jou denke kan teruglei na die eenvoudige
Bybelse opdragte van vertroue, dankbaarheid, liefhê en respek. Deur
hierdie en ander beginsels in jou dag-tot-dag-lewe toe te pas, word jou
las ligter, die waarheid duideliker en ’n lewe van diens haalbaar.
Jy sal vryer kan asemhaal en elke dag aandurf met die krag en moed wat
slegs van God af kom.
Is daar kommer in jou hart, of onbeantwoorde vrae? Neem dit na God toe
in gebed!
Angus Buchan is jou gebedsvennoot met die 365 kort, kragtige en
Skrifgebaseerde gebede. Elke gebed word afgerond met ’n sleutelvers en
aanhaling, asook ’n praktiese wenk om geloofsgroei in jou lewe aan te
moedig. Wat jy ook al nodig het – of dit geduld, vrede, vreugde of
genade is – Sakpas-gebede vir elke dag sal jou lei om jou hart oop te
maak teenoor jou Skepper en só jou verhouding met Hom te verinnig.
Vind nuwe krag en inspirasie wanneer jy met jou Skepper praat en sy
troos, liefde en genade ervaar.
|
|