Books > Christianity > Christian liturgy, prayerbooks & hymnals > Christian prayerbooks
|
Buy Now
Kragtige Gebede Om Jou Huwelik Te Verryk Gebedeboek (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R33
Discovery Miles 330
You Save: R6
(15%)
|
|
Kragtige Gebede Om Jou Huwelik Te Verryk Gebedeboek (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R39
Loot Price R33
Discovery Miles 330
You Save R6 (15%)
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
Dit is harde werk om ’n ondersteunende huweliksmaat te wees en jou
huwelik sterk en bevredigend te hou. Dit kan soms voel asof jy en jou
huweliksmaat besig is om uitmekaar te dryf omdat julle lewens so vol en
besig is. Kragtige gebede om jou huwelik te verryk Gebedeboek is ideaal
om kwaliteit-tyd in gebed saam met jou huweliksmaat deur te bring.
Deur 60 Skrifgebaseerde gebede help topverkoper-outeur Stormie Omartian
jou om:
• God se hulp te vra in 14 kern-areas wat probleme in ’n huwelik kan
veroorsaak, soos kommunikasie, vergifnis, kinders grootmaak en
finansies.
• te ontdek hoe om jou huweliksmaat beter te leer ken, lief te hê en
met hom of haar te kommunikeer.
• vrede te vind waar daar voorheen spanning was, beide in jou hart én
in jou huwelik.
Elke gebed word afgerond deur ’n kernvers wat jou sal leer om jou
huwelik aan jou Vader oor te gee, wetend dat Hy by met jou sal wees,
wat ook al oor jou pad kom.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.