|
|
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity
Die Nuwe Lewende Vertaling (NLV) kombineer Skrifgetrouheid en
lesersvriendelikheid om die boodskap van die grondteks in eietydse
Afrikaans vir vandag se leser weer te gee.
Hierdie grootdruk-uitgawe met kunsleer-omslag beskik oor die volgende
kenmerke:
• Voetnote om begrip en kennis uit te brei
• 12 punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg
• 8 volkleur-kaarte
• Merklint
• Duimgrepe
• Verpakking: “Sleeve”
God wil jou hart hę. Die hele Bybel is vol waarheid en werk in ons
hart, maar die psalms is net besonders. Hulle raak nie net ons hart nie
– hulle plaas ons hart op die voorgrond. Hulle nooi nie net ons emosies
om op God se waarheid te reageer nie – hulle stel ons emosies ten toon.
Die psalms doen meer as om ons te leer. Ons ervaar alles wat dit leer.
Ons hoor en ervaar die onbeskaamde uitroepe van smart, skaamte, berou,
verlies, woede, ontmoediging en ontsteltenis. Maar wat hierdie gedigte
– almal van hulle – so verstommend anders maak as die smart van die
węreld is dat hulle almal ervaar word in verhouding tot die totaal
alleenheersende God.
Hierdie boek is ’n uitnodiging. God wil ons hart hę. Hy sal dit neem
soos dit is. En dan, deur die inspirasie van die psalms, sal Hy dit
vorm. Aanvaar sy uitnodiging om te kom.
Good communication is vital to relationships - with your partner, at
work, and in teams. This handy deck of 50 cards offers insights on how
to become a proficient communicator by a diverse group of authors and
thought leaders. There are nifty action points and goals on the
flipside, together with pointers to inspiring reading material. Using
these cards will soon have you communicating like a pro.
• Pocket-sized deck of 50 cards with insights about clear, thoughtful
and commanding communication by well-known authors and thought leaders
• Handy packaging makes it easy to slip into your pocket, handbag,
backpack or briefcase
• The action points and goals will help to improve your communication
skills for any situation
• Great gift for students, professionals, project or team leaders, or
anyone struggling to find the right words
Wil jy graag ’n sterker, inniger verhouding met Jesus hę? ’n Mens bou
jou verhouding met die Here deur tyd in sy teenwoordigheid deur te
bring en Hom beter te leer ken.
Die Name van Jesus Gebedsjoernaal sal jou help nadink oor die Name van
Jesus en sy karakter en jou help om ’n inniger persoonlike verhouding
met Hom te bou. Hierdie gebedsjoernaal bevat:
• 31 inkleur-ontwerpe van die Name van Jesus waaronder Alfa en Omega,
Brood van die Lewe, Bruidegom en Goeie Herder.
• ’n Kort beskrywing van elkeen van die Name en wat dit sę oor Jesus se
karakter.
• Gedagtes om jou te laat nadink, met teksverse wat pas by die betrokke
Naam van Jesus.
• Bladsye met lyntjies waar jy jou gedagtes of gebede kan neerskryf.
Start with the gospel each and every day with 365 Christ-centered daily
devotions from renowned Bible teacher Alistair Begg.
In this follow-up to Truth For Life: 365 Daily Devotions, Volume One,
Alistair Begg explores passages from over 50 books in the Bible.
Reflecting on a short passage each day, Alistair spans the Scriptures
to show us the greatness and grace of God, and to thrill our hearts to
live as His children. His clear, faithful exposition and thoughtful
application mean that this resource will both engage your mind and stir
your heart. Alistair helpfully encourages us to consider:
• how God is calling us to think differently.
• how God is reordering what we love.
• how God is calling us as we go about our day.
Each devotion in volume two offers additional reading recommendations
for diving deeper into the day's topic and provides a Bible reading
plan to navigate us through the entirety of Scripture in one year.
• A 365-day devotional by renowned Bible teacher Alistair Begg.
• Each daily devotion includes: reflections from Alistair Begg; prompts
for real-life application; relevant Scripture passages; and a yearly
Bible-reading plan.
• 384 one-color pages.
• Hardcover.
• Ribbon marker.
This elegant Strong and Courageous Metal and Faux Leather Key Ring is a
perfect blend of faith and style, designed for the modern Christian
woman. The silver metal disc features "Strong and Courageous" stamped
on the front, with the powerful reminder of Joshua 1:9 on the back.
Complementing the metal is an additional round faux leather disc
adorned with beautiful peonies, offering a touch of grace. A meaningful
accessory that serves as a daily reminder of strength, courage, and
faith. Perfect for yourself or as a thoughtful gift!
• Metal Keyring
• Strong and Courageous
• Joshua 1:9
• Botanical Peonies Collection
• Silver Metal Hardware
• Split Metal Ring
• Stamp with fill color
• Size: 117 x 50 x 5 mm
Tap into your creative side with the Bible Journaling Sticker Sets
These Bible Journaling Stickers include Scripture stickers that have
encouraging words, expressions of faith and lovely accents of nature
with the added bonus of allowing you to add your own color scheme.
Color these stickers and add them to your journaling Bible as you
engage and learn more about God.
• More than 120 Stickers
• Pack of 6 Sheets
• Matt uncoated sticker paper
• Self-seal Bag Packaging
• Afrikaans Product
Om na te dink oor Jesus se Name herinner ons aan Wie Hy is – ons Goeie
Herder, Brood van die lewe, Vredevors en Môrester. Die 44 kaartjies met
teksverse en illustrasies oor die Name van Jesus in hierdie boksie is
ideaal om individueel te deel of as een geskenk weg te gee.
Word opnuut herinner aan alles wat Jesus vir ons beteken terwyl jy Die
Name van Jesus Inkleurkaartjies inkleur!
• 44 inkleurkaartjies met teksverse en illustrasies oor die Name van
Jesus.
• Dik hoëkwaliteit-papier sodat enige medium gebruik kan word.
• Verpak in ’n boksie.
• Deel van Die Name van Jesus-produkreeks saam met ander
inkleur-produkte en kaartjies.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Coloring the Names of Jesus.
90 Maniere om Kinders te Help om by God Uit te Kom, Enige Tyd Enige Plek
Kinders kry vandag baie swaar met dinge soos boelies en ’n kultuur van vergelyking. Dit is so nodig dat hulle weet God is aan hulle kant en is altyd by hulle. Die Aksie-Bybel Dagstukke vir kinders help kinders tussen 8 en 12 jaar om Bybelse waarhede hul eie te maak en toe te pas op hulle elkedagse leefwęreld.
Die 90 dagstukke hanteer relevante onderwerpe soos woede, eerlikheid en identiteit. Elke stukkie se relevante situasie en bypassende Bybelvertelling word afgerond met praktiese vrae, toepassings en riglyne vir gebed wat hulle sal help om hulle geloof in God te bou en hulle karakter sal versterk. Wanneer kinders voor probleme en uitdagings te staan kom, kan hulle vertrou dat God sy beloftes sal hou, maak nie saak wat nie.
Die Aksie-Bybel Dagstukke vir kinders is ideaal vir kinders om op hul eie te lees of vir die gesin om saam deur te werk.
Smag jy na ’n meer vervullende huwelik? Is daar areas in jou verhouding
met jou man wat hoop en genesing nodig het? Die krag van ’n gelowige,
biddende vrou kan nie oorskat word nie. Stormie Omartian bied
verrykende insigte wat jou sal versterk en bemoedig terwyl jy vir jou
huwelik bid.
Die krag van ’n biddende vrou oordenkings se 100 dagstukke deur
topverkoper-outeur Stormie Omartian bied:
• Sielsverrykende oordenkings wat innerlike krag en vrede sal bring.
• Vars perspektief op die situasies en uitdagings wat jy elke dag in
die gesig staar.
• Gebede wat fokus op jou eie behoeftes, gebede spesifiek vir jou man
en gebede vir julle huwelik.
Wanneer jy jouself en jou man in gebed voor die Here bring, maak jy jou
lewe oop vir al die liefde, genade en voorsiening wat God oor julle kan
uitstort. Versterk julle huwelik deur elke dag die Heilige Gees se
leiding te soek.
The Gospel of Mark is a 11-week Bible study. It is meant to be more
than an intellectual analysis of Mark's gospel. It's a journey intended
to lead you along in the footsteps of Jesus as he walks the road from
Galilee to Jerusalem. This guide will require more of you than simply
reading the Bible and answering a few questions. It'll ask you to
engage your heart and your hands as well-feeling the full impact of
Mark's writing as well as putting into action the challenges his gospel
makes to his reader
Slegs ’n paar minute ’n dag kan jou lewe verander en jou dae met
vreugde vul.
Hierdie pragtige Dankbaar en Geseënd Dankie-Sę-Joernaal bevat verse uit
die Skrif, asook inspirerende aanhalings oor verskeie aspekte van
dankbaarheid deur bekende Christelike skrywers. Dit bevat ook genoeg
plek om jou eie gedagtes en gebede neer te skryf. Ontgin die krag van
dankbaarheid vir die seën en genade uit God se hand.
• Dankie-sę-joernaal met teksverse en inspirerende aanhalings, en
genoeg plek om jou eie gebede en gedagtes neer te skryf.
• Sagteband.
• 128 eenkleur-bladsye.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Grateful & Blessed
In elke seisoen van jou lewe is daar een ding wat konstant bly: God se
liefde en teenwoordigheid. As jy toelaat dat God jou treë rig, sal jy
altyd sy vrede ervaar – selfs wanneer jy deur ’n winterseisoen gaan.
Gebede uit ’n vrou se hart bevat 366 gebede wat elke vrou sal inspireer
om in elke seisoen van haar lewe aan God oorgegee te leef. Word
geďnspireer om in die lente gebede van hoop en moontlikheid te bid, en
in die somer gebede van dapperheid om te antwoord op God se roepstem.
Skuil in die herfsmaande by God terwyl jy Hom toelaat om sy werk te
doen. En roep in die winter van die lewe uit na die God van lig en lewe
wat jou toevou met die versekering dat die lente weer sal kom.
’n Alfabetiese indeks van die gebede is ingesluit sodat jy die gebed
wat jy nodig het maklik kan opspoor.
• 366 gebede vir vroue.
• Die gebede sentreer rondom die vier seisoene in ’n mens se lewe:
lente, somer, herfs en winter.
• Alfabetiese indeks van gebede.
• 400 eenkleur-bladsye.
• Hardeband.
• Merklint.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Prayers for a Woman’s Heart.
The Cool Florals Six-Piece Magnetic Bookmark Set consists of six
uniquely designed Magnetic Bookmarks with colorful designs and
encouraging messages.
These little magnets are sturdy and strong and easily clips to any
paper.
Every package contains six magnetic bookmarks, all of which are
designed with correlating colors, Scripture, and other details.
These bookmarks serve as inspiring gifts for anybody who needs some
guidance that only God can provide in the midst of their day!
• Set of 6, full color magnetic bookmarks
• Rectangular folded magnets
• Joy Of The Lord - Teal Floral Collection
• Packaged on a backing board in a self-seal bag with hanging tab
• Magnet size: 59 x 20 mm
• Packaging size: 154 x 74 x 2 mm
The KJV Compact Bible offers the classic King James Version in a handy compact size, perfect for people on the go. It includes a thematic Scripture verse finder, one-year Bible reading plan and the words of Christ in red.
Die reis na volwassenheid kom met baie vrae en stampe en stote. Gelukkig kan jongmense altyd vertrou dat die Here hulle deur sy Woord sal lei.
Die sakpas-Bybel met oordenkings vir jong mans sal tieners help om elke dag tyd te maak vir God met 366 kort stukkies vir elke dag van die jaar wat hulle oë gefokus sal hou op die Here. Die kort gedagtes oor onderwerpe spesifiek gemik op hulle behoeftes en lewe, van sekerheid van verlossing tot ’n rein lewe, sal hulle geloof versterk. Daar is ook ’n tematiese indeks om maklik antwoorde te kry oor kwessies waaroor hulle wonder.
TheTrust in the Lord with All Your Heart Six-Piece Magnetic Bookmark
Set consists of six uniquely designed Magnetic Bookmarks with colorful
designs and encouraging messages.
Keep your favorite book from folded corners or mark the last line you
read when you place the magnet horizontally against the vertical page
edge. You can even use magnets to mark a folder that needs attention.
• Magnetic Bookmarks
• Trust in the Lord with all your heart
• Psalm 46:10, 2 Corinthians 5:7, Proverbs 31:25, Proverbs 3:5
• Set of 6
• Full-colored rectangular folded magnets
• Packaged on Backing Board in Self-Seal Bag
• Magnet size: 59 x 20 x 3mm
• Packaging size: 183 x 81 x 3mm
Hey-O Stories van die Bybel Nuwe Testament
’n Pragtige Bybel-storieboek vir 5- tot 8-jariges wat 37 klassieke verhale uit die Nuwe Testament op ’n onvergeetlike manier oorvertel – met interaktiewe aanlyn video’s wat kinders se aandag beslis sal vasvang!
’n QR-kode ontsluit aanlyn video’s wat by die storie pas. Die boek en video’s is ontwerp om boeiend en interaktief te wees, en sal leer prettig en opwindend maak vir kinders terwyl hulle elke storie in die boek en die ooreenstemmende geanimeerde video’s geniet.
Elke storie fokus op belangrike waardes en karaktereienskappe soos goedhartigheid, vergifnis en moed. Deur hierdie stories sal kinders belangrike lewenslesse leer wat hulle vir jare sal bybly.
’n Wonderlike dagboek wat ’n stewige grondslag sal lę vir meisies se
geloofsgroei.
Die 365 dagstukkies in ’n Bybeldagboek vir meisies is gebaseer op van
die bekendste Skrifgedeeltes en beloftes in die Bybel. Jong meisies sal
elke dag van die jaar bemoedig, uitgedaag en geďnspireer word. Enkele
temas wat in hierdie dagboek voorkom, is God, Jesus, die hemel, liefde,
wonderwerke, wysheid en vele meer.
Elke oordenking is gerig op die daaglikse leefwęreld van meisies en
bied woorde van troos, vrede en hoop.
A Gentle Guide for Living with Grief and Thriving After Loss
Walking through grief after the loss of a loved one can feel like the
most isolating and distressing experience you've ever endured. It's
normal to long for a life beyond your sadness. Some days, resurrection
feels a hopeful breath away. Other days, our grief reveals to us the
gulf that stands between where we are and where we long to be.
In Beyond the Darkness, join bestselling author Clarissa Moll on a
40-day journey through grief—and discover the loving presence of Christ
that never leaves your side. While this devotional cannot fix your
deepest grief, these pages will reorient, strengthen, and sustain you
as you traverse this new terrain of loss. Each day, Clarissa brings
hard-won wisdom and tender care, incorporating:
• Powerful and honest reflections about pain, death, loss, and the
resilient hope and healing within Scripture
• Written prayers for when you don’t have the words for your sorrow
• Compassionate and practical activities to guide you forward on your
grieving journey.
Wherever your grief journey takes you, you will find God there. May the
words in these devotions remind you of His loving presence and give you
the comfort and courage to live fully again.
• A 40-day devotional to help people grieving loss.
• Includes powerful reflections about pain, death, loss, and the
resilient hope and healing within Scripture; prayers; and practical
activities to guide you forward on your grieving journey.
• 184 one-color pages.
• Also available in Afrikaans under the title Anderkant die duisternis
dagstukke.
’n Pragtige nuwe uitgawe van die gewilde NLV-vertaling met 'n omslag
van egte leer.
Die Nuwe Lewende Vertaling kombineer Skrifgetrouheid met ’n dinamiese,
duidelike skryfstyl wat God se Woord kragtig oordra aan almal wat dit
hoor en lees. Dit dra die boodskap van die oorspronklike tale oor in
gemaklike Afrikaans. Die Nuwe Lewende Vertaling nooi lesers om die
Bybelse teks hul eie te maak en God se verhaal vir hul eie lewe en die
węreld te ontdek. Dit beskik oor die volgende kenmerke:
• Volledige teks van die NLV met verduidelikende voetnote
• 10-punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg
• 8 volkleur-kaarte
• Omslag van egte leer
• 1400 bladsye
• Goudgerand
• Merklint
• Duimgrepe
• Verpakking: "Slipcase"
Meditating on the names of Jesus reminds us of who He is—our Good
Shepherd, the Bread of Life, the Light of the World, the Prince of
Peace and the Bright Morning Star. For times when you feel weary and
heavy-laden take time out to relax and color your way to calm. You will
find strength and peace as you reflect on Jesus' character and His love
for you.
These beautifully designed boxed coloring cards can be given as a gift
for a friend or you can give the cards away and bless someone special
with one of your own unique coloring creations.
• 44 coloring cards with illustrations of the names of Jesus from the
Bible.
• Thick cardstock allows you to use any medium you like.
• Packaged in a sturdy box.
• Also available in Afrikaans under the title Die Name van Jesus
Inkleurkaartjies.
The Warm Florals Six-Piece Magnetic Bookmark Set consists of six
uniquely designed Magnetic Bookmarks with colorful designs and
encouraging messages.
These little magnets are sturdy and strong and easily clips to any
paper.
Every package contains six magnetic bookmarks, all of which are
designed with correlating colors, Scripture, and other details.
These bookmarks serve as inspiring gifts for anybody who needs some
guidance that only God can provide in the midst of their day!
• Set of 6, full color magnetic bookmarks
• Rectangular folded magnets
• Trust In The Lord - Orange Blossoms Collection
• Packaged on a backing board in a self-seal bag with hanging tab
• Magnet size: 59 x 20 mm
• Packaging size: 154 x 74 x 2 mm
Baie woorde of frases in die Bybel is vir hedendaagse lesers moeilik
verstaanbaar.
Die Toeligtingsbybel ontsluit die Woord op ’n lesersvriendelike,
toeganklike manier. Dit bevat die volledige teks van die vertroude Nuwe
Lewende Vertaling, en verhelder woordkeuses en defi nisies, teologiese
begrippe, historiese konteks en geografiese inligting deur
verduidelikings in hakies. Hierdie toeligtende verduidelikings lei tot
’n dieper waardering vir die rykdom wat in die Skrif opgesluit lę.
God se Woord is ewig en vandag nog relevant. Die Toeligtingsbybel sal
die Skrif op ’n verfrissende wyse verlig en lei tot geloofversterking
en geestelike groei.
• Volledige teks van die NLV Bybel.
• Sinonieme, definisies of ekwivalente vir woordkeuses ter wille van
betekenisverruiming.
• Verduidelikings van teologiese begrippe.
• Historiese konteks en geografiese inligting om vir die leser ’n
vollediger prentjie van die Bybelse leefwęreld te skep.
• Elke Bybelboek het ’n kort inleiding oor die boodskap wat elke boek
oordra.
• Kruisverwysings na ander plekke in die Skrif waar ’n bepaalde
onderwerp aangeroer word.
• 8.8 punt lettergrootte
Wie is Jesus vir jou? In die Bybel het Jesus baie Name: Herder, Koning,
Bruidegom, Immanuel, Verlosser ... Hierdie Name weerspieël sy karakter
en wys dat Hy sy kinders liefhet – ook vir jou.
Dink na oor wat hierdie Name vir jou beteken met Die Name van Jesus
inkleurboek. Die 45 ontwerpe vir volwassenes het elk ’n teksvers
waaruit die Naam geneem is. Die volblad-illustrasies is op
geperforeerde bladsye gedruk sodat dit maklik uitgeskeur kan word, met
vyf bladsye met boekmerke om in te kleur en te deel.
• 45 volblad-illustrasies van die Name van Jesus, waaronder Alfa en
Omega, Brood van die lewe, Bruidegom en Goeie Herder.
• 5 bladsye met boekmerke om in te kleur.
• Dik hoëkwaliteit-papier sodat enige medium gebruik kan word.
• Geperforeerde bladsye, net aan een kant gedruk, wat maklik uitgeskeur
kan word.
• Deel van Die Name van Jesus-produkreeks saam met ander
inkleur-produkte en kaartjies.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Names of Jesus Coloring
Book.
|
|