|
|
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity
Ontsluit die Bybel: ’n Omvattende Studie oor die Ou en Nuwe Testament
is ’n omvattende Bybelreis van Genesis tot Openbaring deur Stephan
Joubert en Leonard Maré. Dié Bybelstudie sal soekendes help om dieper
te delf in die kosbare waarhede van die Skrif en sodoende nuwe insigte
te ontdek op hulle pad na geestelike groei. Ontsluit die Bybel bied 95
studies oor die Nuwe Testament en 71 studies oor die Ou Testament.
Deel 1 van hierdie boek bespreek: “Hoe verstaan en gebruik ons die
Bybel reg?” Daarna volg die fokus op die Bybel self in Deel 2 (Ou
Testament) en Deel 3 (Nuwe Testament). Die Ou en Nuwe Testament word
vir die leser uitgelê deur die ontstaansituasie, opbou, hooffigure
en/of hooftemas van elke Bybelboek te bespreek. Dit word afgerond deur
’n verklarende uitleg van sekere kerngedeeltes.
Ontsluit die Bybel begelei die leser in meer as 160 studies om self
dieper te delf ten einde die onderskeie Bybelboeke se teologie, opbou,
inhoud, doel, verhaalgang en styl te verstaan.
• Bybelstudie ideaal vir groepe of individue.
• 160 studies oor die Ou en Nuwe Testament
• Fokus op die ontstaansituasie, opbou, hooffigure en/of hooftemas van
elke boek
Ontsluit die Bybel sal lesers uitdaag om die Bybel boek vir boek dieper
te leer ken deur konteks te gee waarmee hulle dan groot vraagstukke kan
deurdink en dieper betekenisse kan ontdek - op hul eie of saam met
ander.
Baie gelowiges hunker na ’n inniger verhouding met God en wil graag
geestelik meer groei. In 12 Sleutels tot geestelike groei span vier
bekende outeurs saam om vir gelowiges 12 Skrifbeginsels te gee wat ons
geloofslewe moet kenmerk. Dit is Skrifbeginsels wat God wil hê aan die
fondament van elke volgeling van Christus se
geloofslewe moet lê:
- Geloofsekerheid
- Groei
- Gehoorsaam
- Groepe
- Gawes
- Getuig
- Genade
- Gebed
12 Sleutels tot geestelike groei is ideaal vir persoonlike studie, maar
is so saamgestel dat ’n mens groter waarde daaruit sal kry as dit as ’n
handboek gebruik word vir kleingroepe.
Met die deurwerk van hierdie Bybelstudie sal lesers wonderlike groei en
geestelike verryking ervaar. Dit sal hulle ook aanmoedig om die Woord
beter te leer ken en meer vrug te dra in die Koninkryk.
In Jesus luister: 100 mini-oordenkings vir dankbaarheid & vreugde
neem Sarah Young jou op 'n reis van 100 dae om al die seëninge uit te
ken wat God elke dag oor jou lewenspad strooi.
Deur hierdie reis saam met haar te onderneem, sal jy:
• agterkom dat geen vreugde volledig is as jy nie daavoor dankbaar is
nie
• 'n fondament van dankbaarheid in jou hart vestig
• op die uitkyk wees vir al die skatte wat God daagliks op jou pad sit
• die seëninge wat jy voorheen misgekyk het, begin raaksien
• groter dankbaarheid begin toon vir God se genade
• meer bewus raak van al die ander seëninge wat God ook voorsien
• vreugde ervaar
Kenmerke:
• 152 mm x 107 mm, sagteband
• 10-punt lettergrootte
This Set of 11, Nativity scene figures, captures the most important
moment in the story of when Jesus became a man.
Each piece has been hand-painted in beige and gold.
The set features Joseph, Mary, an Angel, Three Kings, a Cow, a Sheep, a
Donkey and a Shephard displaying adoration for the Christ Child.
Remember the significance of this moment, and keep it close to your
family's hearts and minds this Christmas.
• Figurines are Beige and Silver
• Resin
• Wood Finish Design
• Figurines vary in height, from 35mm up to 150mm
• Gift box dimensions: 355 x 350 x 120mm
•The figures are packaged securely into a polystyrene die-cut box to
ensure that you receive your set in excellent condition.
• Packaged in a cardboard gift box - Packaging can be reused for
storage.
Die Bybel in Praktyk is ’n unieke Studiebybel in Afrikaans wat die
Bybelleser sal help om sy kennis van en insig in die Woord van God te
verbreed én te verdiep. Hierdie Bybel met die volledige teks van die
Bybel in Afrikaans 1983/1992 bevat verklaringsnotas en aantekeninge wat
help om ’n Skrifgedeelte binne sy konteks te verstaan. Verder verskaf
dit belangrike agtergrond en historiese inligting, dit verduidelik
moeilike woorde en frases, en dit sluit ook kruisverwysings,
karaktersketse, kaarte, rubrieke en diagramme in, wat telkens op
dieselfde bladsy voorkom as die gedeelte waarop dit betrekking het.
Die mees uitstaande kenmerk van Die Bybel in Praktyk is veral sy
praktykgerigtheid: dit dra nie bloot feitelike Bybelkennis oor nie,
maar wys die Bybelleser hoe dit wat in die Bybel geskryf staan, praktyk
in sy lewe van elke dag kan word.
Die Bybel in Praktyk is ’n wetenskaplik verantwoorde werk, saamgestel
deur ’n paneel bekende teoloë volgens die jongste Bybeluitlegmetodes.
Dit wil gelowiges help om die Bybel beter te begryp, maar óók sy
daaglikse lewe daarvolgens te rig.
•9.5-pt lettergrootte
New Living Translation® Compact Edition is small enough to fit in any
bag, purse, or coat pocket.
With the complete New Living Translation® text in a double-column
format, New Living Translation® Compact Edition provides readers with
valuable reference material right at their fingertips. The New Living
Translation® is easy to read and understand, making it appealing to a
wide variety of readers.
Features include reference sections for great stories, chapters, and
verses of the Bible.
• 6.75-point type size
This A4 undated planner has been carefully designed to be perfectly
flexible to fit your lifestyle. Its uncluttered layout is guaranteed to:
• keep you focused and organized
• help you balance simplicity and structure
• keep you on track and enhance your productivity.
The planner allows for goal setting and space to create a vision board.
The 12 non-dated month pages can be used to mark important dates and
help you plan ahead while keeping your eye on your goals.
Thought-provoking quotes will motivate and inspire. The A4-sized
dot-grid pages feature generous space for your daily planning and can
be used to keep track of appointments, to-do lists, budgeting,
meal-planning, workout routines, habit tracking and any other things
you need to note.
Features:
• Large A4-size leaves ample space for notes and planning
• Undated: Start any time you want
• Uncluttered layout, flexible to fit any lifestyle
• 12 non-dated month pages to mark important dates
• Premium no-bleed paper will hold up to a variety of mediums,
including ballpoint ink and marker
• Pages for goal setting and creating a vision board will keep you
focused
• An elastic band closure keeps the planner and all loose notes secure
when not in use
• A satin ribbon marker is included for you to mark the place you last
used
• An elastic pen loop lets you keep a pen always handy
• Two year-at-a -glance calendars
• Lay-flat design
• 352 one-color pages
Quickly reference each book of the Bible with these Peel and Stick
Coloring Bible Index Tabs.
These Bible book tabs are self-adhesive and pre-cut to peel off with
ease.
• Afrikaans Product
• Self-adhesive
• Pre-cut
• 38mm Tabs
• 6 Sheets
• 66 Bibles Book Names
• Color Coded
• Gloss Finish
• Peel and Stick
• Placement guide include
• Packaging Size: 150 x 102 x 3mm
Soms is dit maklik om te sien hoe God in jou lewe aan die werk is, en
ander kere het ’n mens ’n anker van hoop nodig.
Mini-oordenkings: Oomblikke van hoop se 180 kort, kragtige dagstukke
nooi vroue om stil te word by God en opnuut hoop te vind in Hom. Die
dagstukke fokus op hedendaagse kwessies soos gebedstye, tevredenheid,
tydsbestuur en verhoudings. Dit sal jou verhouding met God verinnig en
jou die moed gee om elke dag aan te pak in die wete dat Hy by jou is en
jou liefhet.
Dit is die ideale grootte om oral met jou saam te dra sodat jy enige
plek en enige tyd kan stilword by God.
• 180 kort, kragtige dagstukke vir vroue
• 184 eenkleur-bladsye
• Sakpas-grootte
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Mini Devotions: Meaningful
Moments with God
Sometimes your busy schedule can leave little time to just rest and refresh your soul in God’s presence. This box of 50 double-sided cards offers you a great opportunity to do just that, anytime, anywhere. Share these encouraging Scripture verses and uplifting quotes with loved ones and friends or keep a few to use as bookmarks. There is space to write a personalized message on the back of each card.
’n Pragtige nuwe uitgawe van die gewilde NLV-vertaling! Die ideale
geskenk vir mans.
Die Nuwe Lewende Vertaling kombineer Skrifgetrouheid met ’n dinamiese,
duidelike skryfstyl wat God se Woord kragtig oordra aan almal wat dit
hoor en lees. Dit dra die boodskap van die oorspronklike tale oor in
gemaklike Afrikaans. Die Nuwe Lewende Vertaling nooi lesers om die
Bybelse teks hul eie te maak en God se verhaal vir hul eie lewe en die
wêreld te ontdek. Dit beskik oor die volgende kenmerke:
• Volledige teks van die NLV met verduidelikende voetnote
• 10-punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg
• 8 volkleur-kaarte
• Kunsleer-omslag
• 1400 bladsye
• Merklint
• Duimgrepe
Throughout the Bible we read of people being chosen to serve God, but
what does it actually mean to be chosen? Being chosen by Jesus has
beautiful and far-reaching implications – although it says even more
about the Chooser than the one being chosen. We are loved because He is
love. We are saved because He is merciful. We belong to the family of
God because Jesus invites us, making the Bible and all its promises as
true for us today as it was for God’s chosen people.
With over 300 000 copies sold, What Does It Mean to Be Chosen? is the
official 8-week companion Bible study to season 1 of The Chosen, the
groundbreaking television series about the life of Jesus. It parallels
each episode to connect you to the Bible in a brand-new way and offers:
• A deeper look at Isaiah 43 and its fulfillment in Jesus and the lives
of His followers.
• Script excerpts, quotes and illustrations from the television series.
• Guiding questions for groups or individuals.
The words on the Kind Words Are Like Honey Stackable Two Piece Ceramic
Mug Set will leave you feeling inspired and joyful whenever you use it
for a refreshing drink.
This Mug Set is charming in its design and uplifting in its sentiment
• Ceramic mug Set
• Set Of 2
• Kind Words Are Like Honey
• Proverbs 16:24
• Colored Rim
• Microwave and Dishwasher safe
• Packaged in a gift box
• Gift Box Size: 176 x 140 x 138 mm
• Capacity: 384ml
’n Pragtige nuwe uitgawe van die gewilde NLV-vertaling! Die ideale
geskenk vir vroue.
Die Nuwe Lewende Vertaling kombineer Skrifgetrouheid met ’n dinamiese,
duidelike skryfstyl wat God se Woord kragtig oordra aan almal wat dit
hoor en lees. Dit dra die boodskap van die oorspronklike tale oor in
gemaklike Afrikaans. Die Nuwe Lewende Vertaling nooi lesers om die
Bybelse teks hul eie te maak en God se verhaal vir hul eie lewe en die
wêreld te ontdek. Dit beskik oor die volgende kenmerke:
• Volledige teks van die NLV met verduidelikende voetnote
• 10-punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg
• 8 volkleur-kaarte
• Kunsleer-omslag
• 1400 bladsye
• Merklint
• Duimgrepe
’n Pragtige nuwe uitgawe van die gewilde NLV-vertaling! Die ideale
geskenk vir mans.
Die Nuwe Lewende Vertaling kombineer Skrifgetrouheid met ’n dinamiese,
duidelike skryfstyl wat God se Woord kragtig oordra aan almal wat dit
hoor en lees. Dit dra die boodskap van die oorspronklike tale oor in
gemaklike Afrikaans. Die Nuwe Lewende Vertaling nooi lesers om die
Bybelse teks hul eie te maak en God se verhaal vir hul eie lewe en die
wêreld te ontdek. Dit beskik oor die volgende kenmerke:
• Volledige teks van die NLV met verduidelikende voetnote
• 10-punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg
• 8 volkleur-kaarte
• Kunsleer-omslag met rits
• 1400 bladsye, goudgerand
• Merklint
• Duimgrepe
Ek Bid vir Jou deur Jean Fischer is een van die beste kinderboeke oor liefde en die gesin wat uitspel hoe ver 'n ma se liefde strek.
Hierdie plaaslike uitgawe van die pragtige storie volg 'n mammabeer se pad van voor haar kindjie se geboorte tot sy eerste dag op skool en hoe sy oor en vir haar kind bid.
Ek Bid vir Jou is vol pragtige, volkleur kunswerk deur Frank Endersby, met 'n gebed op elke dubbelblad.
Hierdie boek is ideaal vir voorlees deur ouers vir hul kinders voor slaaptyd, as 'n beginpunt vir 'boekevat' of stiltetyd.
According to researchers, the vast majority--a whopping 75-98
percent--of the illnesses that plague us today are a direct result of
our thought life. What we think about truly affects us both physically
and emotionally. In fact, fear alone triggers more than 1,400 known
physical and chemical responses in our bodies, activating more than
thirty different hormones! Today our culture is undergoing an epidemic
of toxic thoughts that, left unchecked, create ideal conditions for
illnesses.
Supported by current scientific and medical research, Dr. Caroline Leaf
gives readers a prescription for better health and wholeness through
correct thinking patterns, declaring that we are not victims of our
biology. She shares with readers the "switch" in our brains that
enables us to live happier, healthier, more enjoyable lives where we
achieve our goals, maintain our weight, and even become more
intelligent. She shows us how to choose life, get our minds under
control, and reap the benefits of a detoxed thought life.
Het dit al ooit gevoel of jou man jou nie liefhet nie? Voel dit of jou
vrou jou nie respekteer nie? Te veel huwelike eindig vandag in
egskeiding omdat mans en vroue mekaar nie verstaan nie. In Liefde en
respek openbaar dr. Emerson Eggerichs die geheim: Suksesvolle
kommunikasie lê in die wete dat onvoorwaardelike respek vir hom is net
so belangrik as onvoorwaardelike liefde vir haar.
Hierdie riglyne, getuienisse en humoristiese staaltjies sal paartjies
help om nuut te begin. Hierdie revolusionêre boodskap is vir almal: dié
wat gelukkig getroud is, eensaam is of wat ’n huwelikskrisis beleef.
Dit is vir verloofde paartjies, slagoffers van buite-egtelike
verhoudings en huweliksberaders wat inligting soek wat ’n huwelik kan
red.
Deur die riglyne in Liefde en respek toe te pas, kan paartjies nuwe
vlakke van intimiteit beleef en die huwelik hê waarvan hulle nog altyd
net gedroom het.
This set of 8 nativity scene figures captures a most important moment
in the story of when Jesus became a man.
Each piece has been hand-painted in beige and gold.
The set features Joseph, Mary, a Sheepherder, a Cow, a Sheep and a
Donkey, displaying gifts and adoration for the Christ Child.
Remember the significance of this moment, and keep it close to your
family's hearts and minds this Christmas.
• Figurines are beige and gold
• Resin
• Figurines vary in height, from 35mm up to 185mm
• Gift box dimensions: 355 x 340 x 100mm
•The figures are packaged securely into a polystyrene die-cut box to
ensure that you receive your set in excellent condition.
• Packaged in a cardboard gift box - Packaging can be reused for
storage.
Vir baie eeue het gelowiges oor die wêreld heen bekende gebede gebid om
God intiemer te leer ken. Die Ons Vader-gebed is so ’n gebed en ’n
geestelike skatkis vir elke Christen.
Gelowiges oraloor bid elke dag die Ons Vader. Maar is daar meer te put
uit hierdie geskenk van Jesus self? Becky Harling, skrywer en
Bybelonderwyser, het dieper gedelf in die Ons Vader en daardeur ’n
groter liefde vir Jesus en die Vader ontwikkel.
Ons Vader: 'n Studie Van Die Diep Waarhede In Jesus Se Modelgebed: 'n
6-week-Bybelstudie SB is ’n studie oor ses weke wat jou verhouding met
God versterk terwyl jy hierdie geliefde gebed in diepte bestudeer.
Ontdek ses lewensveranderende uitnodigings wat Jesus deur hierdie gebed
aan elke gelowige rig. Jesus nooi jou uit om:
• God as Vader te ken
• te aanbid
• jouself oor te gee
• met vertroue te vra
• vryheid te vind deur te vergewe
• oorwinnend te leef
Ons leef in ’n tyd van toenemende vrees, depressie, ontnugtering en
teleurstelling. Maar die Ons Vader-gebed bied genesing vir ons siele.
Bo en behalwe onderrig oor ons verhouding met God, leer die gebed ons
ook belangrike aspekte oor ons verhouding met ander.
Kom saam op ’n ontdekkingsreis deur die Ons Vader en maak God se vrede,
vertroue en standvastigheid jou eie.
Milanie Vosloo het een boodskap in hierdie dagboek vir vroue: God het
jóú lief, net soos jy is, en nou moet jy ook daardie liefde gaan
uitleef.
Milanie bespreek in Net soos jy is se 366 dagstukke temas soos God se
liefde wil jou seën, Hy het élke faset van jou lief, Hy is lief vir jou
verál wanneer jou hart huil, Hy het álmal lief, Hy wil heeltyd by jou
wees en sy liefde wil jou nuut maak.
Die skrywer sal lesers in Net soos jy is oortuig dat God hulle liefhet,
net soos hulle is. Maar Hy wil elkeen steeds elke dag liewer hê. Daarom
wil Hy ons nie los soos ons is nie, maar help om Hom te leer ken, te
groei en meer en meer soos Hy te word.
 |
With Me Always
(Hardcover)
Sarah J. Portal; Illustrated by Jake Waldron
|
R99
R91
Discovery Miles 910
Save R8 (8%)
|
Ships in 4 - 8 working days
|
|
|
With Me Always is a beautifully illustrated children's book about a
little girl who finds God when she is scared and lost. Children will
love the story. The book offers children the opportunity of seeing God
in their experiences and realizing that God is always with them.
Features include:
• Hardcover with beautiful full-colour illustrations by Jake Waldron
• Exceptional content for young children who may feel scared or insecure
• Concept of God always being with us brought home simply
• For ages 3 - 6
Face the future with the confidence that comes from trusting God and
the thrill of warm coffee poured into your Everything Beautiful White
Stainless Steel Travel Mug.
• Stainless steel travel mug
• He has made everything beautiful in its time
• Ecclesiastes 3:11
• Everything Beautiful - Green Wreath Collection
• Gold foiled text
• Pearlescent Glitter finish
• 3D Print
• Metallic Glitter Finish
• Clear plastic lid
• Retractable sip-hole cover
• Double-wall insulated
• Stainless steel interior
• Hot or cold beverages
• Not dishwasher, microwave, or freezer safe
• Handwash recommended
• Packaged in a color box
• Box Size: 185 x 94 x 91mml
• Smug dimensions: 178 x 91 x 89 mm
• Capacity: 532ml
Be inspired and blessed by these special reminders of God’s powerful promises.
Perfect for gift-giving, these beautifully designed cards are sure to encourage and bless. Space is
provided at the back of each card for a heartfelt, hand-written message.
One of the best children's books about love and family, I Prayed For You reveals how far a mother's love can go.
This local edition of the beautiful story follows Mommy Bear's path from before birth to her child's first day at school and how she prays for and over her child.
I prayed for you features beautiful artwork by Frank Endersby plus a prayer on every double-page spread. This book is ideal for parents to read to their children before bedtime, as a start-off to daily time with God.
|
|