0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Not currently available

Ons Vader Bybelstudie (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R137
Discovery Miles 1 370
You Save: R12 (8%)
Ons Vader Bybelstudie (Afrikaans, Paperback): Becky Harling

Ons Vader Bybelstudie (Afrikaans, Paperback)

Becky Harling

 (sign in to rate)
List price R149 Loot Price R137 Discovery Miles 1 370 You Save R12 (8%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Vir baie eeue het gelowiges oor die węreld heen bekende gebede gebid om God intiemer te leer ken. Die Ons Vader-gebed is so ’n gebed en ’n geestelike skatkis vir elke Christen.

Gelowiges oraloor bid elke dag die Ons Vader. Maar is daar meer te put uit hierdie geskenk van Jesus self? Becky Harling, skrywer en Bybelonderwyser, het dieper gedelf in die Ons Vader en daardeur ’n groter liefde vir Jesus en die Vader ontwikkel.

Ons Vader: 'n Studie Van Die Diep Waarhede In Jesus Se Modelgebed: 'n 6-week-Bybelstudie SB is ’n studie oor ses weke wat jou verhouding met God versterk terwyl jy hierdie geliefde gebed in diepte bestudeer. Ontdek ses lewensveranderende uitnodigings wat Jesus deur hierdie gebed aan elke gelowige rig. Jesus nooi jou uit om:

• God as Vader te ken
• te aanbid
• jouself oor te gee
• met vertroue te vra
• vryheid te vind deur te vergewe
• oorwinnend te leef

Ons leef in ’n tyd van toenemende vrees, depressie, ontnugtering en teleurstelling. Maar die Ons Vader-gebed bied genesing vir ons siele. Bo en behalwe onderrig oor ons verhouding met God, leer die gebed ons ook belangrike aspekte oor ons verhouding met ander.

Kom saam op ’n ontdekkingsreis deur die Ons Vader en maak God se vrede, vertroue en standvastigheid jou eie.

General

Imprint: Christian Art Publishers
Authors: Becky Harling
Dimensions: 244 x 172 x 12mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 200
ISBN-13: 978-0-638-00852-4
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
Promotions
LSN: 0-638-00852-2
Barcode: 9780638008524

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

You might also like..

Resilient - Restoring Your Weary Soul In…
John Eldredge Paperback R329 R302 Discovery Miles 3 020
40 Lives In 40 Days - Experiencing God's…
John MacArthur Hardcover R380 Discovery Miles 3 800
Shackled - One Woman's Dramatic Triumph…
Mariam Ibraheem, Eugene Bach Paperback R383 Discovery Miles 3 830
Trust - Knowing When To Give It, When To…
Dr. Henry Cloud Paperback R300 R281 Discovery Miles 2 810
'n Lewe Naby God - 366 Oordenkings
Nina Smit Hardcover R279 R257 Discovery Miles 2 570
Born For Greatness
Gerald J. Maarman Paperback R195 R180 Discovery Miles 1 800
We Who Wrestle With God
Jordan B. Peterson Paperback  (2)
R505 R450 Discovery Miles 4 500
Start With Prayer - 250 Prayers For Hope…
Max Lucado Hardcover  (1)
R382 Discovery Miles 3 820
Hykie Berg: My Storie van Hoop
Hykie Berg, Marissa Coetzee Paperback R265 R237 Discovery Miles 2 370
Good Boundaries And Goodbyes - Loving…
Lysa Terkeurst Paperback R349 R322 Discovery Miles 3 220
Wild About You - A 60-Day Devotional For…
John Eldredge, Stasi Eldredge Hardcover R415 R366 Discovery Miles 3 660
Holding On When You Want To Let Go…
Sheila Walsh Paperback R150 R138 Discovery Miles 1 380

See more

Partners