![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade 12 > Economics
Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assessering beleidsverklaring (KABV) te voldoen. Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ’n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys. Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik. Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het. 'n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer. Die Formele Assesserings taak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir die wat in die klas voltooi moet word. Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening. ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet. Gratis studiegids.
Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel. Ons gee by elke onderwerp raad oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om leerders met steierwerk voor te berei en te ondersteun. Al die antwoorde word gegee; jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef uit te werk nie. ’n Volkleurplakkaat en ’n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou met onderrig en assessering te help. Addisionele voorbeeldvrae, toetse of assesserings take, wat jy kan kopieer, sal jou help om jou leerders effektief te assesseer.
Contains research-based content, richly supported by South African and international applications;Assessments effectively consolidate learning; Makes teaching and learning easy with important concepts and terminology listed; Has questions formulated in the style required by the examination guidelines; Provides a benchmark for Accounting courses used by South African Accounting teachers.
This CAPS compliant series has been developed based on research and feedback from learners and teachers. Simple, Logical explanations. Graded exercises and solutions. Worked examples and solutions. Practice exams and memos.
|
You may like...
Algebra, Geometry and Software Systems
Michael Joswig, Nobuki Takayama
Hardcover
R2,695
Discovery Miles 26 950
3D Imaging for Safety and Security
Andreas Koschan, Marc Pollefeys, …
Hardcover
R1,455
Discovery Miles 14 550
Complex Conjugate Matrix Equations for…
Aiguo Wu, Ying Zhang
Hardcover
R3,626
Discovery Miles 36 260
On The Role Of Division, Jordan And…
Feza Gursey, Chia-Hsiung Tze
Hardcover
R4,160
Discovery Miles 41 600
Mechanics of Periodically Heterogeneous…
L.I. Manevitch, I. V. Andrianov, …
Hardcover
R2,801
Discovery Miles 28 010
Computational Geometry For Ships
Horst Nowacki, M.I.G. Bloor, …
Hardcover
R2,385
Discovery Miles 23 850
Challenges for Computational…
Wlodzislaw Duch, Jacek Mandziuk
Hardcover
R4,094
Discovery Miles 40 940
|