|
Books > Children's & Educational > Fiction > Fairy tales, folk tales, fables, magical tales & traditional stories
Sneeuwitjie is een van die beste spelers in die dorp se
sokkerspan. Maar daar is een probleem: Sy wil al die doele self
aanteken. Hoe kan sy ’n beter spanspeler word? Met hierdie
oorpronklike storie oor Sneeuwitjie kan kinders van spanwerk
leer. Die boek bevat ook besprekingspunte en ’n aktiwiteit om
saam met kinders te doen.
Die wrede, ou koning was dood. Oral deur die koningkryk was daar
feesvieringe, want niemand was lief vir die koning nie. Sommige het
gese hulle het hom geprys, uit vrees wat hy aan hulle mag doen. Die
ou wrede koning was dood; hoop het soos 'n pilaar, stewig en sterk,
gerys; dit het geklim, op, op, tot in die hoogste hemele. Daar sou
weer goedheid in die land wees. Daar sou vir almal liefde en respek
wees. Daar sou geluk in oorvloed wees; armoede, mishandeling en
siekte sou daar nie meer wees nie. Of so het hulle gedink...
The second book in Cornelia Funke's internationally celebrated
trilogy - magical, thrilling and mesmerising. 'I don't think I've
ever read anything that conveys so well the joys, terrors and
pitfalls of reading' Diana Wynne Jones Although a year has passed,
not a day goes by without Meggie thinking of the extraordinary
events of Inkheart, and the story whose characters strode out of
the pages, and changed her life for ever. But for Dustfinger, the
fire-eater, torn from his world of words, the need to return has
become desperate. When he finds a crooked storyteller with the
magical ability to read him back, he sets in motion a dangerous
reversal that sees the characters of Inkheart transported to a
charmed Inkworld, about to be fought over by rival rebels and
princes ... A thrilling and magical series about stories and the
imagination they inspire Book 1, Inkheart, is now a major movie
starring Andy Serkis, Paul Bettany and Brendan Fraser! The
adventure continues in book 3, Inkdeath Cornelia Funke is the
critically-acclaimed, internationally bestselling author of Dragon
Rider and The Thief Lord
|
You may like...
The Little Prince
Antoine De Saint-Exupery, Louise Greig
Hardcover
R296
Discovery Miles 2 960
|