![]() |
![]() |
Your cart is empty |
||
Books > Local Author Showcase > Fiction - kids & teens
Almal in Feetjieland kan rustig slaap met Kaptein Fanie en Sersant Saarkie van die Feetjiepolisiediens wat 'n oog oor hulle hou! Daar is drie sake wat ondersoek moet word: in die Groot Woud by die De Beer-huis het iemand ingebreek en al die pap geëet, Jan Christoffel Reus se hennetjie wat goue eiers lę, is gesteel en Hansie en Grietjie Fick is weg . . . te midde van vreemde gebeure by Mevrou Le-Vy se gemmerbroodhuisie.
Hierdie reuse-omnibus bevat al 41 van Verna Vels se oorspronklike Liewe Heksie-stories waarin die bekoorlike klein karaktertjie en haar maats, Blommie Kabouter, Karel Kat, Kwaaitjie Kabouter, Koning Rosekrans en vele meer weer oud en jonk laat skaterlag met hulle mannewales. Die stories is ’n versameling uit die bundels: Die Liewe Heksie-Omnibus (2002) en Liewe Heksie en die rekenaar (2001). Vian Oelofsen se pragtige illustrasies laat hierdie klassieke stories en karakters weer leef!
Inspired by Mama, Gogo, and the African queen, Lisakhanya is proud of her natural hair that grows up towards the sun like a summer sunflower. She calls it her COILY, CROWNY HAIR.Just like Lisakhanya, you too can love and be proud of your beautiful hair. You can TIE IT UP, TWIST IT RIGHT, BRAID IT DOWN, AND WEAR IT LIKE A CROWN.
When a bat-eared fox comes across a fearless, butt-kicking honey badger, he decides to stick with him for protection. The honey badger isn’t wild about it, until the little bat-eared fox turns out to have some useful skills, too. A fun and fabulous picture book about friendship.
’n Aktiwiteitsboek met 160 bladsye propvol tawwe tongknopers, lawwe rympies, woorsoekblokke, skaterlagvrae, grappies, raaisels, idees vir poetse, ’n snaakse storie en nog baie meer! In die klaskamer, in die motor of by die huis – elke bladsy van dié boek is volgeprop met prettige dinge om te doen, te ontdek, te soek en te sę.
Chloe is feeling angry today. With an annoying big brother and teasing
classmates, she can’t help feeling angry.
Twenty-one-year-old Zulaikha Patel started her activism at the age of 13, when she started a movement called Stop Racism at Pretoria High School for Girls, because the rules at her high school included that black girls had to straighten their natural curly hair. Her stance sparked a countrywide movement. This is her inspiring story, told in her own words, of how she became a voice for change at such an early age.
Liam is afraid of the dark and strange noises. When he has to say no to his friends who want to go on a scary ride at the fair he feels embarrassed. But with some wisdom and guidance from his dad, Liam learns that saying no can be very brave. This sweet story about a scared little elephant teaches children that every emotion is valid, and that courage looks different for each of us. Also available in Afrikaans as Diere maniere: Lukas laat sy lig skyn.
In hierdie omnibus, wat die eerste drie boeke van die gewilde Trompie-reeks bevat, ontmoet ons vir Trompie, die elfjarige sproetgesig Grootkaptein van die Boksombende. Hy en sy vriende Rooie, Blikkies en klein Dawie maak die lewe interessant (en soms taamlik moeilik!) vir die inwoners van hul tuisdorp, Kwaggaberg. Hul avontuur met die dominee se bobbejaan ruk handuit en Trompie se poging om vir sy suster Anna n kerel te kry, loop lelik skeef. Trompie wil ook baie graag n hond he en het sy oog op n basterbrak genaamd Boesman. In Trompie die stouterd trek Trompie vir die nuwe seun wat al die onderwysers se witbroodjie is, n lelike streep. In Trompie die soet seun besluit Trompie hy is moeg daarvoor om altyd in almal se slegte boekies te wees. Die Boksombende se Grootkaptein kondig aan dat dit tyd geword het om goeie dade te doen, maar dis glad nie so maklik soos wat dit klink nie! Die ondeunde Trompie het n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word!
Tobie vind uit sy beste maat gaan trek. Dit voel asof ’n olifant op hom geval het. Alles gaan aaklig wees sonder Lennie. Hulle bly al van kleins af langs mekaar. Hulle is albei mal oor krieket. Hulle lag vir dieselfde grappe. Hulle albei hou van pizza sonder pynappel. Waar gaan hy weer ’n maat soos Lennie kry? Tobie besluit om ’n plan te maak – ’n plan wat iemand die horriepiep gaan gee!
In hierdie omnibus, wat die eerste drie boeke van die gewilde Saartjie-reeks bevat, ontmoet ons vir Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oe. Hierdie rabbedoe en haar twee maats staan bekend as die Drie Muskiete en al wat hulle lewe versuur, is seuns en 'n klein niksnuts genaamd Muggie. In Saartjie se vakansie tref 'n orkaan 'n Johannesburgse woonbuurt en Saartjie kom af op 'n tweeling wie se ouers albei in die hospitaal is. In Saartjie se geheim laat Saartjie se ondeundheid haar soos gewoonlik weer in die moeilikheid beland. Galpil-hulle is net mooi gereed om vrugte vas te le wanneer 'n vreesaanjaende spook sy verskyning maak. Saartjie het 'n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Saartjie en die Drie Muskiete se avonture meegevoer word!
Toby’s best friend is moving to another town. It feels as if an elephant has fallen on him. Everything is going to be horrible without Lenny. They’ve been neighbours since they were little. They’re both crazy about cricket. They laugh at the same jokes. They both love pizza without pineapple. Where will he find a friend like Lenny again? Toby decides to make a plan … a plan that’s going to give someone the heebie-jeebies!
It is 2003 – ten years since Spud Milton’s class of 93 matriculated and
the boys went their separate ways. Despite their seemingly unbreakable
bond, the Crazy 8 – Rambo, Mad Dog, Vern, Fatty, Garth Garlic, Boggo,
Simon and Spud – have not kept in touch. Or at least, not as far as
Spud knows. When he receives an invitation from the school to attend
the 10 Year Reunion weekend, Spud is determined to avoid the event at
all costs, but he hasn’t reckoned with the bombardment of intrusive
messages and threatening phone calls from his former dorm mates. No one
is going to bend his arm, not this time; he is immune to peer pressure
and wise to Rambo’s devious manipulation techniques. Spud has moved on.
And, anyway, he has enough to worry about on the home front.
Hierdie is ’n boek oor feetjies. Daar is net een probleem … om elke
hoek en draai kruip monsters weg wat lawwe poetse bak. Is daar ooit
enige feetjies in hierdie boek?
A touching picture book about resilience, identity, and familial love.
Every morning when Ta’mkhulu helps Zinzo to shine his shoes, he reminds
him that he has big shoes to fill. Zinzo wants to make his dads proud,
even though they live far away in the city. His grandfather sets a
great example by being kind and caring to everyone in the village. But
when the children at school learn about Zinzo’s unconventional family
they are not kind to him at all. Can Zinzo show them that being
different is nothing to be afraid of? Big Shoes to Fill is a proudly
South African book that encourages acceptance, understanding and
kindness towards the LBGTQI+ community. This picture book is not only a
tribute to the unbreakable bonds of family but also a celebration of
the courage to stand tall in one’s own shoes. Also available in
isiXhosa, isiZulu and Afrikaans.
Almal van Menseland is verheug om Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, en hulle manewales weer te geniet in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending raak Boeboe die bobbejaantjie vermis en almal is bekommerd, want Hoohoeff Hienia is in die omtrek. Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.
Almal van Menseland is verheug om Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, en hulle manewales weer te geniet in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie episode vind die groot wedloop tussen Hasie Kwassie en Skillie Skilpad plaas! Wie gaan wen? Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.
Danser bly saam met sy familie in die vlei. Die perde loop wild rond en
is baie skaam. ’n Fotograaf neem foto’s van hulle vir ’n kalender. Die
mense hou baie daarvan. Eendag bring die fotograaf ’n seuntjie in ’n
rolstoel saam. Danser vergeet om skaam te wees. Hy doen allerhande
lawwe dinge om die seuntjie te laat glimlag. Dit word ’n baie spesiale
dag en die seuntjie belowe om weer te kom kuier.
Druppel baljaar saam met Mamma in die vlak water. Die dolfyntjie raak
vriende met Leila, ’n dogtertjie wat saam met haar pa op ’n
branderplank ry. Van toe af speel hulle elke oggend tog te lekker saam.
Een vreeslike oggend draai daar plastiek om Druppel en Mamma, en hulle
spoel op die strand uit. Leila kry hulle daar. Sy en haar pa doen alles
wat hulle kan om hulle nuwe vriende te red.
Patat slaap elke aand styf teen Mamma in die berg. Vroegoggend begin
die hele trop bobbejane kos soek. Partykeer is daar nie genoeg kos in
die berg en op die strand nie. Dan moet hulle dorp toe gaan. ’n Kwaai
man wil vir Patat en Mamma uit ’n lukwartboom jaag. Maar die vrou en
dogtertjie wat daar woon, gee nie om dat hulle kom kuier het nie. Patat
weet nou hulle het vriende in die dorp.
Kalk Bay has secrets and surprises. James explores the beach and harbour, with its whales and fishing boats, the village clinging to the hillside, and the best revelation of all: meeting the grandmother he never knew he had. But hidden from view are the abalone poachers, to whom everyone turns a blind eye . . . Yet, no secret is as hefty as the one James carries with him: the hideous birthmark that has kept him from the water all his life. Will he find the courage to overcome his fears?
Zandi dreams of the big blue ocean and bright colourful fish even though she lives far away from the sea and hasn’t learnt to swim. One day the sea gives her a gift that changes everything. Zandi goes on an adventure full of amazing discoveries but something is threatening this magical world … is the key to protecting it buried in stories from the past? An empowering and inspiring story about our connection to the natural world, following your dreams, and caring for the environment.
Krok hou van speel … maar hy hou nie daarvan as iemand hom kielie nie. Dil hou van skool … maar hy hou nie van stilsit nie. Dil hou van Krok. En Krok hou van Dil. Krok en Dil is beste maats … en hulle sal jou laat skater van die lag! Krok en Dil gaan skool toe bevat drie skreeusnaakse strokies: Krok gaan skool toe, Sit stil, Dil! en Hik! Die grafiese roman is perfek vir beginnerlesers! |
![]() ![]() You may like...
I Shouldnt Be Telling You This
Jeff Goldblum, The Mildred Snitzer Orchestra
CD
R466
Discovery Miles 4 660
|