![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Local Author Showcase > Fiction - kids & teens
Yanga is the 3 Tins champion in his community. His life changes completely when his 3 Tin skills are channeled. Into cricket. Watch Yanga’s crazy talent as it takes him from local school team to the global sporting stage as one of the stars of the South African Cricket World Cup team.
Nestled in the shadow of the majestic Drakensberg Mountains lies Woodwright Manor, a magnificent family estate. Yet beneath Woodwright’s faded grandeur, mystery—and danger—lurks. When sixteen-year-old Peter Brewer’s unconventional great-aunt Patricia—one of the last heirs to the once-wealthy Woodwright family—passes away at the age of 105, Peter’s family travels to Patricia’s mansion for her funeral. Thrown into the hothouse of old feuds and eccentric characters, Peter finds himself drawn into the web of family secrets surrounding Patricia’s inheritance. Rumors swirl of a hidden fortune, and Peter’s curiosity grows with each obscure conversation he overhears. When Peter and his new friend Larissa find Patricia’s cryptic love letters to a young man, written decades before, they set out to uncover the hidden truths about Patricia's legacy—and how her secrets may still haunt the Woodwright family. Falling for Larissa, Peter can't help wondering if he is doomed to torpedo this relationship because of his own foibles. As Peter is pulled deeper into Patricia’s long-buried past, he starts to realize that others at the funeral might have their own hidden agendas ... and seeking to uncover the truth may put him and Larissa in danger of getting in their way. Mason O’Connor’s suspenseful Manor of Buried Secrets is a gripping journey of mystery, friendship, passion, and the search for buried treasure.
Dis al Maart. Mieke het nog nie met Fen gepraat vandat hy koshuis toe is nie. Hy bel nie, kom nie naweke huis toe nie. Op Mtwana hang daar 'n skadu van onsekerheid. Die Phiri-bende is oorkant die rivier aktief. Hulle teiken hoofsaaklik olifante. Mieke sit haar voet neer en bel vir Fen by die koshuis. 'n Boelie gryp sy foon en 'n bakleiery breek uit. In die gestoei breek Fen sy spanmaat, Jock, se neus. Fen én Jock word geskors. Hulle straf: twee weke se harde arbeid op Mtwana.
Wanneer Sakkibiaan, ’n seuntjie van Dorslandtrekkers, wegdwaal van sy familie terwyl hulle deur die Kalahari na Angola trek, maak groot hartseer gou plek vir groot avontuur. Sy pad kruis met dié van twee donker woestynmense en jagmaats: Doemdoempie en Gagaboemboem. Terwyl Doemdoempie met sy mooi hart graag sy nuwe wit broertjie wil help, wil Gagaboemboem met sy swart hart graag biltong van Sakkibiaan maak! Sakkibiaan moet vinnig die geheime taal van die woestyndiere en –insekte leer verstaan om met Doemdoempie kragte saam te span teen Gaggaboemboem en sy bende. ’n Węreld vol geheimenisse ontvou namate Doemdoempie en Sakkibiaan met hul nuwe familie – waaronder die reuseboomsprinkaan Tjierlabaai, die rooioog-rivierwese Liewenatan en die mak silwerrugjakkals Peppitan – hul vyande moet trotseer en deur die Kalahari trek. Uiteindelik lei die reis Sakkibiaan op ’n toweragtige pelgrimstog wat bewys: “Vir hulle wat nog nie al die vrae van die lewe kan beantwoord nie, lę daar nog ’n lekker lang pad voor met baie spoortjies daarop.”
Lien is die oudste kind in ’n disfunksionele huishouding, waar die status van die gesin van welgesteld tot armblankes verander het weens die misbruik van trustfondse deur haar prokureurspa, nou ’n gevangene, en haar ma weens haar onvermoë om die situasie te verwerk, ’n alkoholis word. Al wat oorbly van die glans van ’n vroeë lewe is ’n woordlose video met grepe uit gelukkige tye saam. Die besorgheid van ’n buurtannie help in die donkerste ure van die gesin, terwyl dit nodig word vir Lien om uit te spring om brood op die tafel te sit. Vir haar en haar jonger broer, Braam, oor wie sy besorg is, is daar aanpassingsprobleme by die nuwe skool, maar deur veral twee vriende, Wouter en Mimi, elk met hulle eie verwondheid, herwin Lien vir haar ’n eie plek. Sy doen naskool loswerkies vir ’n inkomste, veral om die aand kos op die tafel te kry en te spaar vir wanneer sy eendag oorsee kan gaan. Die behoeftes van die gesin kan egter nie alleen deur die wisselvallige inkomste aangespreek word nie. Terwyl haar ma se alkoholisme tot tragiese dieptes verval, begin sy in ’n vermomming op ’n straathoek bedel, waar sy randkarakters soos Roos en Tibbey leer ken en sy geleidelik hulle vertroue en vriendskap wen. Ondanks uitdagende omstandighede slaag sy daarin om ’n verantwoordelikheidsin te kweek wat hulle posisie as gesin ook geleidelik positief beinvloed. Die wyse waarop sy op haar gesins- en persoonlike uitdagings reageer, help haar om te groei, haar roeping te vind en vrede te maak met haar verlede. Vanaf die aangrypende openingstoneel word die aandag geboei met stilistiese vernuf, oortuigende karakterisering en geloofwaardige ruimte-beelding. Die skrywer het ’n oorspronklike aanslag wat gereflekteer word in die oorspronklike taalgebruik en skerp, vermaaklike dialoog. Respek vir die woord staan sentraal in hierdie manuskrip. Die gang van gebeure word so gestruktureer dat die leser meegevoer word en dit moeilik vind om die manuskrip neer te sit. Die narratief word effektief afgewissel met beskrywings van klanklose ou video-grepe. ’n Uitgebreide verwysingsraamwerk van musiek en ander motiewe word deurgaans gehandhaaf en uitgebou – so word die verhaal effektief gelaai met sekondęre betekenislae. Hierdie verhaal spreek ook van ’n maatskaplike gewete wat dit vierkantig plaas binne die konteks van ons sosio-politieke landskap. Dit is ’n verhaal wat die leser subtiel uitdaag om verantwoordelikheid te neem vir sy eie geluk en om die goeie in mense en situasies raak te sien, wat werklik ’n vars briesie is.
’Ie liewe is 'n dice game; ’ie dice rol soes hy rol en jy moet ’it ma’ vat, broe’. Jay en Alpha deel ’n wereld van armoede en bendes en het al twee sonder ’n pa grootgeword. Maar hulle paaie skei: Alpha bly die leier van die Lo$Boys, ’n klein bende in Manenberg, terwyl Jay ’n beurs kry om in Kaapstad te gaan studeer. Vir Jay is dit ’n nuwe begin, maar dan word dinge meteens kompleks wanneer sy pad met die van ’n weggooibaba kruis. Kort voor lank is die situasie nie slegs kompleks nie, maar ook gevaarlik. Waarheen gaan ’n student met ’n baba? Die welsyn en polisie vertrou hy nie, maar sy opsies is beperk. Sou hy dit in Manenberg kon waag? Terwyl ’n bendeoorlog dreig?
Prince Siyabulela’s passion for fashion clashes with his father’s warrior expectations. Transformed into a dragonfly by a wicked witch, he is captured by blacksmith’s daughter Ndiliswa. As the kingdom searches for him, they form an unlikely friendship. Together, they must overcome treachery and darkness. Will they triumph and find their true places?
Minki en haar twee beste maats, Natalie en Lara, kan nie wag vir hulle pajamapartytjie met ’n llama-tema nie. Hulle gaan llama-koekies bak en versier, hulle gaan hulle naels verf en llama-plakkers opplak en dan gaan hulle hulself trommeldik eet aan die lekkergoed in die llama-pińata wat Natalie self gemaak het. Maar toe die aand van die pajamapartytjie uiteindelik aanbreek, loop die een ding na die ander skeef. Minki se tweeling-boeties byt die llama-koekies se koppe af, daar mors naellak op Natalie se splinternuwe nagklere en Lara is allergies vir die grondboontjies in die pińata-lekkers. Die pajamapartytjie waarna hulle so uitgesien het, is ’n reuse-flop! Gelukkig het Minki ’n slim plan om vir haar maats te wys dat hulle vriendskap enigiets kan oorleef …
It’s a race against time for the Shadow Chasers. Led by the General, an army of monsters is intent on destroying this world. The Shadow Chasers have discovered that if they defeat the General on the Night of the Red Moon, her army will sleep forever. As the minutes tick by, and the moon turns blood red, the Shadow Chasers are joined by the ancient god/Kaggen. But the General is the fiercest and most dangerous warrior of all… are their combined forces going to be enough?
Facto had discovered the Flixies! He eavesdrops on their conversations and by doing so, he learns interesting new facts about the earth and nature. In this story we find out where the Flixies live, where they get their information from and how Facto discovered them…
‘Die Bonsmara se Hare’ volg die reis van 'n boer van droogte tot rykdom deur die oë van sy jong dogter. Te midde van 'n slegte droogte begin een van hulle bulle blonde, krullerige hare groei. In plaas daarvan om die bul na die veiling te neem, besef die boer dat hy 'n magiese produk kan maak wat hare laat groei! Die ongewone oorsprong van hierdie wonderlike produk is onbekend aan sy dankbare kliënte, wat rye staan om die wonder-sjampoe te koop. Die verhaal is in 'n speelse rym geskryf met illustrasies wat gebaseer is op die landskap van die Oos-Vrystaat.
In the shadows of friendship, can love to illuminate the way?
Die Flixie-stories is geskryf en word in die skole gebruik om twee groot krisisse aan te spreek: ’n omgewingskrisis en ’n geletterdheidskrisis. Ons planeet Aarde is in die nood en jong lesers en hul opvoeders moet bewus gemaak word van biodiversiteit en ons almal se verantwoordelikheid om te sorg vir die kwaliteit van lewe op Aarde.
Alva is in graad vier, en kan diere hoor praat. En hulle LAWAAI! Maar dié talent is niks vreemds by haar nuwe kosskool op ’n verlate eiland nie. Ander kinders daar verander van vorm, krimp, of kan water beheer. Vlieënde klasmaats en kinders wat deur deure loop, is doodgewoon. ’n Resep vir CHAOS! Maar hoekom praat die gebreekte kennisgewingbord in die kafeteria in raaisels?
Facto het die Flixies ontdek! Hy “luister in” na hulle gesprekke en so leer hy meer van ons aarde en die natuur. Lees in hierdie storie meer oor die Flixies, waar hulle woon en hoe Facto hulle ontdek het...
After Mosela’s village is destroyed by pirate penguins, she embarks on a perilous journey to warn the Mouse King. She must find the Chosen One who is destined to save Rodentia. Khova, the powerful Mage Owl, fits the description perfectly. There is just one problem: Khova is the whiniest, most arrogant creature Mosela has ever met! Will they succeed in saving her family and convince the armies to stand together?
Greg Owen, voormalige hoofseun van Lawson Kollege en kuberkraker van formaat, is 'n eerstejaar-Matie na die jaar waarin sy gesin se lewe uitmekaar val. Sy pa en Dok Pienaar is ontmasker as die Baker en die Candlestick Maker van Project Nursery Rhyme en is agter tralies. Maar wie en waar is die Butcher? Greg sal nie kan rus tot die derde lid van die gewetenlose driemanskap aan die pen ry nie. As jy wil wraak neem, moet jy twee grafte grawe . . .
Lora sien haarself as ‘n oplosser van probleme en droom daarvan om
eendag iets groots uit te vind. Een Saterdagmiddag maak sy ‘n nuwe
vriend en word sy betrek by die herstel van speelgoed en ‘n spesiale
pop, een wat kon praat. Maar wanneer haar familie begin swaarkry weens
omstandighede buite hul beheer, moet Lora leer om sterk te staan teen
probleme wat nie maklike oplossings het nie.
Vir 'n meedoenlose smokkelbende is die bome langs die Limpoporivier die ideale plek vir hul skelmstreke en hulle verwag nie dat vyf dapper seuns van Kranskopc en ’n man wat gebrei is deur die Kalahariwoestyn, met hulle paaie sal kruis nie. 'n Vakansie langs die Limpopo hou ongetwyfeld avonture vir die Uile-bende in – veral omdat hul goeie vriend Wadda, die woestynmens, saamgaan. Maar die afgelee boswereld is nie net vir die vriende aanloklik nie. Wanneer honger krokodille boonop tot die gevaar gevoeg word, moet Philip en sy vriende vinnig dink en optree.
Which was the most successful group in the entire animal kingdom? Facto finds out what contributed to the arthropods success and why they deserve the title of the first land animals. The Flixies play a guessing game and they chat about crustaceans, multipedes, spiders and scorpions and the first animals that could fly – the insects!
Die Flixies het sommer baie pret waar hulle in die vleiland bymekaarkom. Kwax en Crox, die twee water-Flixies, speel toneel en maak asof hulle van die heel oudste lobvinvisse is wat hulle koppe uit die water steek. Hulle kruip in die modderwater rond en wonder hoe dit moet wees om op land te lewe. So leer die Flixies van al die probleme wat werweldiere moontlik mee te doen gekry het met die oorgang van water- na landlewe... |
You may like...
Soft Scale Insects, Volume 7B
Yair Ben-Dov, Chris J. Hodgson
Hardcover
R7,277
Discovery Miles 72 770
Words on Pictures - Romana Javitz and…
Anthony T Troncale, Jessica Cline
Hardcover
R1,063
Discovery Miles 10 630
|