Vir 'n meedoenlose smokkelbende is die bome langs die Limpoporivier
die ideale plek vir hul skelmstreke en hulle verwag nie dat vyf
dapper seuns van Kranskopc en ’n man wat gebrei is deur die
Kalahariwoestyn, met hulle paaie sal kruis nie. 'n Vakansie langs
die Limpopo hou ongetwyfeld avonture vir die Uile-bende in – veral
omdat hul goeie vriend Wadda, die woestynmens, saamgaan. Maar die
afgelee boswereld is nie net vir die vriende aanloklik nie. Wanneer
honger krokodille boonop tot die gevaar gevoeg word, moet Philip en
sy vriende vinnig dink en optree.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!