0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (29)
  • R50 - R100 (106)
  • R100 - R250 (505)
  • R250 - R500 (121)
  • R500+ (5)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Local Author Showcase > Fiction - kids & teens

Waldo En Die Vampier Met Die Geel Reënjas (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Waldo En Die Vampier Met Die Geel Reënjas (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R150 R136 Discovery Miles 1 360 Save R14 (9%) Ships in 5 - 10 working days

Waldo is seker Connie is in groot gevaar. Wat anders beteken die vreemde gedagteflits wat hy gesien het? En wie is die meisie met die geel reënjas wat Waldo ’n ruk lank agtervolg het? Gaan sy weer haar opwagting maak? En wat wil sy he? Die antwoorde op hierdie vrae gaan Waldo se lewe vir ewig verander …

Die vierde en laaste boek in die reeks.

Die Meisie Met Uitroeptekens In Haar Oe - En Ander Stories (Afrikaans, Paperback): Cliffordene Norton Die Meisie Met Uitroeptekens In Haar Oe - En Ander Stories (Afrikaans, Paperback)
Cliffordene Norton
R200 R181 Discovery Miles 1 810 Save R19 (9%) Ships in 5 - 10 working days

Of jy nou glo in die noodlot of blote geluk of liefde met die eerste oogopslag, alle liefdesverhoudings moet iewers begin. Dié bundel bevat verhale oor eerste ontmoetings deur gevestigde skrywers soos Jaco Jacobs, Zelda Bezuidenhout, Refiloe Moahloli en Sally Partridge en nuwe stemme soos Cliffordene Norton en Mercy Kannemeyer. Die verhale is soms romanties, soms snaaks, soms alledaags, soms buitengewoon ... en die eindes meestal gelukkig. Die bundel is ryk aan diversiteit en bied ’n verskeidenheid wat betref identiteit, karakters en agtergronde.

Die Dinkskrum: Hoekom So Baie Soorte? - Graad 6 (Afrikaans, Paperback): Danie Schreuder Die Dinkskrum: Hoekom So Baie Soorte? - Graad 6 (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Die Flixies kom by die see bymekaar omdat daar so baie verskillende soorte plante en diere langs die kuslyn is. Hulle hou ’n dinkskrum om die verskillende redes te bespreek waarom biodiversiteit so belangrik is en maak dan plakkate uit blare en skulpe om dit wat hulle geleer het met ander te deel.

Die mooiste van almal Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback): Danie... Die mooiste van almal Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Facto hoor by die Flixies van 'n smal strokie land naby die kus van Wes- en Suid-Kaapland waar die merkwaardigste bioom in die hele wêreld voorkom. Dis ’n bioom wat so spesiaal en eiesoortig is dat dit as een van die sewe Plantkoninkryke van die wêreld beskou word. Ouma Flox maak vir die Flixies spesiale reënboogsosaties om aan te peusel terwyl hulle aandagtig luister na die storie van die Kaapse Fynbostuin!

Dit wemel en woel op Ruimpteskip Aarde Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal (Afrikaans,... Dit wemel en woel op Ruimpteskip Aarde Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Die Flixies maak kennis met ’n nuwe begrip – biodiversiteit – die verskeidenheid van alle vorme van lewe. Hoekom moet daar so baie soorte wees? Is al hierdie vorme van lewe nodig? Sou Ruimteskip Aarde nie net so goed gewerk het as daar net 'n paar soorte superdiere en superplante op Aarde geleef het nie?

Dux vertel vir Blox dat daar eenhonderdmiljoen verskillende soorte plante en diere bestaan waaraan mense al name gegee het – en dan is daar nog plekke op Aarde waar daar heel waarskynlik soorte leef wat nog ontdek en beskryf moet word! Facto kan nie wag om meer hieroor uit te vind nie...

Klein, klam biome Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback): Danie Schreuder Klein, klam biome Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Kwax is die vleiland-spesialis, want dis die plek waar hy die graagste sy tyd deurbring. Hy vertel van 'n groot verskeidenheid plante wat in die klammigheid rondom en ook in die water van die vleilande groei. Die vleiland-bioom is baie klein, maar het ’n baie hoë biodiversiteit. Ongelukkig is omtrent al ons vleilande onder groot druk, veral daardie wat naby die kus geleë is. Facto het altyd gedink vleilande is sommer net modderpoele met plante, maar hy vind by die Flixies uit dat vleilande baie, baie belangrik vir mense en diere is!

Vuurvreter - Branderjaer-Sage: Boek 2 (Afrikaans, Paperback): Joha van Dyk Vuurvreter - Branderjaer-Sage: Boek 2 (Afrikaans, Paperback)
Joha van Dyk
R183 Discovery Miles 1 830 Ships in 4 - 6 working days

Malherbe Albertyn, oftewel Vuur, beplan om sy somer in Kransbos te spandeer om die magiese Ylwoud te vind. Desperaat op soek na die antwoorde, na iets buiten die Bloedskuld wat hy en sy bendebroers steeds in die arena betaal. Desperaatheid dryf ook vir Mieke om te waag om haar drome na te jaag.

Kan sy ontsnap deur saam met Malherbe in 'n onvoorspelbare bos te gaan verdwaal? Is Ylwoud die antwoord op Malherbe se suster se verdwyning?

Die Meisie Met 21 Vrae (Afrikaans, Paperback): Boitumelo Mothupi Die Meisie Met 21 Vrae (Afrikaans, Paperback)
Boitumelo Mothupi
R180 R163 Discovery Miles 1 630 Save R17 (9%) Ships in 5 - 10 working days

Eendag was daar ’n meisie wat vreeslik graag vrae gevra het. “Waarom?” “Waar?” “Wanneer?” “Hoe?” “Wat?” “Wie?”

Toe almal moeg word vir haar vrae, besluit sy om die antwoorde iewers anders te gaan soek – in boeke! En kort voor lank begin sy haar eie stories vertel …

’n Bemagtigende verhaal oor die krag van boeke en stories, en die verskil wat een meisie kan maak as sy bereid is om moeilike vrae te vra.

Ook beskikbaar in Engels en Setswana.

Ukuthwala umthwalo omkhulu (Zulu, Paperback): Upile uThixo Bongco Ukuthwala umthwalo omkhulu (Zulu, Paperback)
Upile uThixo Bongco; Illustrated by Zinelda McDonald
R185 R168 Discovery Miles 1 680 Save R17 (9%) Ships in 5 - 10 working days

A touching picture book about resilience, identity, and familial love. Every morning when Ta’mkhulu helps Zinzo to shine his shoes, he reminds him that he has big shoes to fill. Zinzo wants to make his dads proud, even though they live far away in the city. His grandfather sets a great example by being kind and caring to everyone in the village. But when the children at school learn about Zinzo’s unconventional family they are not kind to him at all. Can Zinzo show them that being different is nothing to be afraid of? Big Shoes to Fill is a proudly South African book that encourages acceptance, understanding and kindness towards the LBGTQI+ community. This picture book is not only a tribute to the unbreakable bonds of family but also a celebration of the courage to stand tall in one’s own shoes. Also available in isiXhosa, isiZulu and Afrikaans.

Agt groot biome Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback): Danie Schreuder Agt groot biome Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Facto vind uit hoe die derduisende soorte plante en diere oor die verskillende aardrykskundige streke in Suid-Afrika versprei is. Dis amper soos reuse tuine met verskillende spesies wat daarby aanpas. Die Flixies is opgewonde oor die wonderlike biodiversiteit van Suid-Afrika en hulle dink dis 'n wêreldrekord as jy in ag neem dat Suid-Afrika maar net 'n klein landjie is!

Die Flixies Groet - Graad 6 (Afrikaans, Paperback): Danie Schreuder Die Flixies Groet - Graad 6 (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days

'n Klein briefie fladder deur die lug en beland tussen Facto se voete terwyl hy onder sy gunstelingboom vir die Flixies sit en wag. Dis ’n afskeidsbriefie – van die Flixies. Facto is verslae, maar hy is ook opgewonde oor al die nuwe feite wat hy by die Flixies geleer het en die kennis wat hy opgedoen het oor ons wonderlike planeet, Aarde. Facto kyk nou met nuwe oë na al die lewende goedjies rondom hom en hy besef dat elkeen 'n belangrike rol het om te speel op hierdie wonderplek wat ons Aarde noem.

Mandla's Mark - And Other Stories (Paperback): Atiyya Dawood Karbelkar, Wandile Mathe, Nomcebo Cele, Lerato Mahlangu Mandla's Mark - And Other Stories (Paperback)
Atiyya Dawood Karbelkar, Wandile Mathe, Nomcebo Cele, Lerato Mahlangu
R135 R125 Discovery Miles 1 250 Save R10 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Mandla’s Mark And Other Stories is a collection of four exciting stories for 9-to-12 year old readers written by talented emerging writers from across South Africa. They are easy to read and will keep young readers gripped.

The themes cover family relationships, standing up to bullies and finding the hero within.

Three Ducks Came To Candlewood - & Other Stories (Paperback): John Stanford Three Ducks Came To Candlewood - & Other Stories (Paperback)
John Stanford
R120 R111 Discovery Miles 1 110 Save R9 (7%) Ships in 5 - 10 working days

John Stanford’s life as a farmer in wild places has given him a fine sense of how animals and humans get along together (or don’t).

These seven tales, expressively illustrated by Meg Jordi, will appeal to adults and children and animals alike.

Biodiversiteit in gevaar Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback): Danie... Biodiversiteit in gevaar Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Die Flixie-stories is geskryf en word in die skole gebruik om twee groot krisisse aan te spreek: ’n omgewingskrisis en ’n geletterdheidskrisis. Ons planeet Aarde is in die nood en jong lesers en hul opvoeders moet bewus gemaak word van biodiversiteit en ons almal se verantwoordelikheid om te sorg vir die kwaliteit van lewe op Aarde.

Speurhond Willem In Skotland (Afrikaans, Paperback): Elizabeth Wasserman Speurhond Willem In Skotland (Afrikaans, Paperback)
Elizabeth Wasserman
R225 Discovery Miles 2 250 Ships in 4 - 6 working days

Hoofkommissaris Servin het 'n ou kasteel naby Edinburgh gekoop, maar 'n doedelsakspelende spook veroorsaak dat gaste hulle vinnig uit die voete maak! Willem en Adriaan moet kom help. Maar daar's ook 'n bende bankrowers doenig in Skotland en soos dit maar gaan, bevind Willem en Adriaan hulle kort voor lank in nog 'n speurtog, op die spoor van die Bandy-broers. 

Saartjie Omnibus 2 (Afrikaans, Paperback): Bettie Naude Saartjie Omnibus 2 (Afrikaans, Paperback)
Bettie Naude
R262 Discovery Miles 2 620 Ships in 4 - 6 working days

In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oe, se avonture voortgesit! In Saartjie se donkie besluit sy om vir die dorp se seuns te bewys sy kan beter as enigeen van hulle donkie ry. In Saartjie se nuwe maat maak die Drie Muskiete kennis met die parmantige Gail Smith wat spog dat sy alles net so goed soos Saartjie kan! En in Saartjie se slim plan besluit Saartjie sy wil darem ook voel hoe dit is om ’n modepop te wees. Die Drie Muskiete kry haar ma se grimering beet en dan klop Galpil aan die deur. Saartjie is seker sy gaan sy voete onder hom uitslaan, maar sy reaksie is nie wat sy verwag het nie... Saartjie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Saartjie en die Drie Muskiete se avonture meegevoer word!

Eight large biomes Grade 6 - Home Language/First Additional Language/Second Additional Language (Paperback): Danie Schreuder Eight large biomes Grade 6 - Home Language/First Additional Language/Second Additional Language (Paperback)
Danie Schreuder
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Facto hears how the thousands of plant and animal species are spread across the different regions of South Africa. They’re almost like giant gardens with different species that have adapted to their conditions. The Flixies are excited about the amazing biodiversity in South Africa and they think that it’s a world record for a small country!

Jou Romeo (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Jou Romeo (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen 1
R267 Discovery Miles 2 670 Ships in 4 - 6 working days

Gegrond op Jou Romeo, die tienerrolprentsensasie van die jaar. Yvette droom al van graad agt af om Shakespeare se Romeo en Juliet in haar matriekjaar op die planke te bring. Maar die hoof het ander planne - die skool se kuns- en kultuurbegroting word gesny en al die geld word vir die T20-kriekettoernooi aangewend. In 'n poging om te verseker dat die produksie steeds plaasvind, vra Yvette die gewildste ou in die skool, die krieketheld Marko Marais, om die rol van Romeo te vertolk.

Agriculture And The Economy (Hardcover): Imboni Dr Uzwi-Lezwe Radebe Agriculture And The Economy (Hardcover)
Imboni Dr Uzwi-Lezwe Radebe
R120 R111 Discovery Miles 1 110 Save R9 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Nature is one of the greatest gifts, gifted to man by the Creator. It provides us with all that we need to survive, from the food we eat, the water we drink and the homes we live in.

This book for kids is aimed at highlighting the importance of Agriculture and why we must always be kind to nature and the animals.

Al Staan Jy Op Jou Kop - En Ander Lawwe Rympies (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Al Staan Jy Op Jou Kop - En Ander Lawwe Rympies (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R100 R91 Discovery Miles 910 Save R9 (9%) Ships in 5 - 10 working days

Het jy al ’n weermag Weense worsies gesien? Wat sal jy doen as jou huiswerk wegvlieg? Watter nare dinge gebeur as jy jou pizza met ’n mes en vurk eet?Kom baljaar saam in dié prettige, holderstebolder rympieboek uit die pen van Jaco Jacobs. Jy gaan nêrens ’n lawwer rympieboek as dié een kry nie – al staan jy op jou kop!Die versameling bevat 58 rympies met illustrasies deur Nici Brockwell.

Brand (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Brand (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R283 Discovery Miles 2 830 Ships in 4 - 6 working days

'n Storie oor obsessies. Arian en Estie is in Graad 11 in dieselfde skool. Na hulle op sosiale media vriende word, begin Estie vir Arian stalk: Aanlyn, en later ook in die werklikheid. Eers is hy vir haar net nog 'n misterieuse vreemdeling, maar soos wat sy hom dophou openbaar hy, onwetend, sy diepste geheime aan haar.

Maar Estie het geheime van haar eie, wat sy ten alle koste verberg, selfs toe sy en Arian later vriende word: Geheime wat haar haar enigste vriend kan kos.

Toepa-Toepa Towery (Afrikaans, Hardcover): J.F. Spies, Piet Grobler Toepa-Toepa Towery (Afrikaans, Hardcover)
J.F. Spies, Piet Grobler
R90 Discovery Miles 900 Ships in 4 - 6 working days
Pina ya Zandi (Sotho, Southern, Paperback): Zandile Ndhlovu Pina ya Zandi (Sotho, Southern, Paperback)
Zandile Ndhlovu; Illustrated by Katlego Keokgale
R180 R163 Discovery Miles 1 630 Save R17 (9%) Ships in 5 - 10 working days
Nna yo o kgethegileng (Tswana, Paperback): Tshwanelo Serumola Nna yo o kgethegileng (Tswana, Paperback)
Tshwanelo Serumola; Illustrated by Subi Bosa
R180 R163 Discovery Miles 1 630 Save R17 (9%) Ships in 5 - 10 working days

I am a CURIOUS brown boy.
I explore the world around me ...
I am an ACCEPTING brown boy.
I respect people who are different from me.

Remarkable me is an empowering book of positive affirmations for brown boys. This book teaches boys to embrace and celebrate their unique talents and interests, while encouraging them to dream big and to be creative.

Build confidence and resilience from a young age with easy-to-follow rhyming text and bright inclusive illustrations that reflect proudly South African children.

Also available in Sesotho, isiXhosa, isiZulu and Afrikaans

Kwezi: Issues 7-9 - Collection 3 (Paperback): Loyiso Mkize Kwezi: Issues 7-9 - Collection 3 (Paperback)
Loyiso Mkize
R290 Discovery Miles 2 900 Ships in 10 - 15 working days

Gold city is in for a big surprise! Mr Mpisi and his cohorts have met secretly to devise a plot to undo the rise of Kwezi and the superhero phenomena. They unleash Mamadou, a raging giant from the hidden land of the hyena to wreak havoc in the city centre. With Mohau and Khoi still in inter-dimensional travel, and Kwezi yet to gain new insights and powers back home, all is left to an introspective Azania to protect the city. Will the cunning Mr Mpisi’s elaborate plan succeed in furthering his dark cause? Will Azania’s heroism win out? Will Kwezi and the others return in time to aid Azania and defend the city from the ever-tightening grip of the megalomaniac, Mr Mpisi?

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
How to Sell Through Speech
Grenville Kleiser Paperback R424 Discovery Miles 4 240
Discours Physique De La Parole
Geraud de Cordemoy Paperback R469 Discovery Miles 4 690
Purpose Driven Public Speaking
Gary Rodriguez Hardcover R697 Discovery Miles 6 970
A Practical Manual of Elocution…
Merritt Caldwell Paperback R576 Discovery Miles 5 760
Oriental and Linguistic Studies…
William Dwight Whitney Paperback R692 Discovery Miles 6 920
Key to the Amanuensis; and Student's…
Duran Kimball Paperback R538 Discovery Miles 5 380
A Course of Reading for Common Schools…
Henry Mandeville Paperback R692 Discovery Miles 6 920
Self-Culture in Reading, Speaking, and…
William Sherwood Paperback R647 Discovery Miles 6 470
Wink - Transforming Public Speaking with…
Don Colliver Hardcover R626 Discovery Miles 6 260
Elements of Elocution - Being the…
John Walker Paperback R614 Discovery Miles 6 140

 

Partners