Eendag was daar ’n meisie wat vreeslik graag vrae gevra het. “Waarom?”
“Waar?” “Wanneer?” “Hoe?” “Wat?” “Wie?”
Toe almal moeg word vir haar vrae, besluit sy om die antwoorde iewers
anders te gaan soek – in boeke! En kort voor lank begin sy haar eie
stories vertel …
’n Bemagtigende verhaal oor die krag van boeke en stories, en die
verskil wat een meisie kan maak as sy bereid is om moeilike vrae te vra.
Ook beskikbaar in Engels en Setswana.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!