|
|
Books > Fiction > Genre fiction > Romance > General
 |
Sanctuary
(Hardcover)
Sherrilyn Kenyon, et al
|
R699
R628
Discovery Miles 6 280
Save R71 (10%)
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
 |
Weather Girl
(Paperback)
Rachel Lynn Solomon
|
R397
R373
Discovery Miles 3 730
Save R24 (6%)
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
Tian Killian se ouers is voor sy oë vermoor, die aand van die vuurwerke op
Slootplaas. Nou reis hy, Amsterdam toe en na Kowloon, oral op die spoor van
Charlie Oeng, oftewel Koekepan, oftewel Gelatenheid, oftewel Sjinees. Eens op
’n tyd ’n onbeduidende Hollywood-ekstra, maar ’n hoofrolspeler in Tian se wêreld.
Hoe harder Tian probeer om die pyn wat hom sedert sy jeug vergesel, te
verstaan, hoe tergender word die vraag: Waar eindig die Sjinees se skuld en
waar begin sy éie aanspreeklikheid?
’n Ryke verskeidenheid karakters bevolk dié ambisieuse verhaal, van die
Sjinese matriarg Ouma Voetjies in Amsterdam tot die blinde siener Ouma Ogies
in die Oos-Kaap, van Cor van Gogh, hy met die kleinood in die koker, tot die
enigmatiese, naamlose “Sy” . . .
Die wêreld van Charlie Oeng staan in die tradisie van breedopgesette
vertellings met veelvuldige verhaallyne en uitgebreide agtergrondbeskrywings.
Feit en verdigsel is sjarmant verweef in hierdie verbluffende roman.
The best way to get back at my horrible ex? Fake date his rival.
Being the team physiotherapist for a bunch of pro hockey players is
challenging enough without my ex joining the team. He'sthe reason I
don't date hockey players.
Vancouver Storm's new captain and the top scorer in pro hockey, Rory
Miller is the arrogant, flirtatious hockey player I tutored in high
school. And he's just agreed to be my fake boyfriend. I get sweet
revenge. Rory gets to clean up his image. It's the perfect deal.
Faking with him is fun and addictive, though, and beneath the bad boy
swagger, Rory's sweet, funny, and protective.
He teaches me to skate. He sleeps in my bed. He kisses me like it's
real.
Was he ever faking it at all?
The Fake Out is a pro hockey fake dating romance. It's the second book
in the Vancouver Storm series but can be read as a standalone.
Vir Stefan is die oorgang van seksuele dier tot voorbeeldige pa 'n
naatlose een. Dis soos verskillende kamers in jou kop, se hy vir
homself, wat niks met mekaar te doen het nie, waar jy kan ingaan en
uitkom nes jy wil, die deure agter jou toemaak. Aan die manier van
dink en handel is daar vir hom niks onsedelik of selfs ongemaklik
nie; dit is hoe jy oorleef in 'n wereld wat byna om elke hoek teen
homself draai. Trouens, hy is trots op sy vermoe om 'n
verkleurmannetjie te wees. Nee, nie 'n verkleurmannetjie nie,
eerder 'n man van vele fasette, a man for all seasons – dit verg
immers 'n sekere intelligensie. Sonde van Lusinda is die verhaal
van Stefan, 'n 43-jarige prokureur en eskeide pa van 'n
tienerdogter, wat by 'n braai verlief raak op 'n 20-jarige model
sonder matriek. "Age is just a number!" verseker sy hom. Sal hy die
“blonde bom" kan weerstaan? Wat sou die impak van so 'n onmoontlike
verhouding wees op sy familie, sy vriendekring en sy werk? Is dit
hoe 'n midlife crisis lyk?
|
You may like...
Book Lovers
Emily Henry
Paperback
(4)
R275
R254
Discovery Miles 2 540
Icebreaker
Hannah Grace
Paperback
R279
R222
Discovery Miles 2 220
Broken Country
Clare Leslie Hall
Paperback
R395
R353
Discovery Miles 3 530
The Wish
Nicholas Sparks
Paperback
R399
Discovery Miles 3 990
Impossible
Sarah Lotz
Paperback
R365
Discovery Miles 3 650
|