|
|
Books > Sport & Leisure > Hobbies, quizzes & games > Puzzles & quizzes > General
Freshman Logico arrives at the prestigious Deduction College with a
keen interest in logic and a mission to graduate at the top of his
class . . . when a series of mysterious killings occur in this fourth
instalment of Murdle: The School of Mystery.
Join Logico as he investigates tricky campus alliances, cut-throat
student elections and trials for the varsity chessboxing team. Along
the way, he'll glimpse robed figures in hidden tunnels and hear
whispers of a secret society, all overshadowed by the unsolved death of
Lord Graystone, founder of the school. Logico must determine whodunnit,
how, where and why, before the final bell. And who better to help him
than fellow student, the enigmatic Irratino?
Examine the clues, interview the witnesses and complete the deduction
grids to catch the culprits - and complete them all to unfold an even
greater mystery before it's too late. Packed with illustrations, codes
and maps, this is the seminal detective casebook to get those little
grey cells firing!
Not only the good die young! You'll need to be sharper than Sherlock if
you dare to Murdle!
Is jy op soek na ’n manier om jou vermoë om logies te redeneer
vlymskerp te maak? Slyp jou vaardigheid met Bybel-sudoku! Jy hoef nie
’n sudoku-kenner of ’n wiskunde-boffin te wees nie – al wat jy nodig
het, is logiese denke – en soms jou Bybel.
Die 100 sudoku-speletjies is vir beginners tot meesters van sudoku –
vind die moeilikheidsgraad wat vir jou werk. Oplossings vir al die
speletjies is ingesluit, as die leidrade uit die Bybel nie genoeg is om
die speletjie te wys wie is baas nie.
Of dit jou eerste sudoku-boek is en of jy net ’n vars uitdaging wil hê,
Bybel-sudoku beloof om jou brein ’n goeie oefensessie te gee.
Of jy op soek is na ’n lekker vakansie-aktiwiteit wat julle as gesin
saam kan doen of sommer net kwaliteit-tyd saam wil deurbring – Bybel
Woordsoektogte is jou antwoord.
Dié boek met sy 100 woordsoektogte bied iets vir elke ouderdom. Die
prettige speletjies, met tematiese inhoud wat strek van Genesis tot
Openbaring, is nie net goeie oefening vir die grysstof nie, maar verryk
boonop jou Bybelkennis met interessante brokkies oor Bybelse plekke en
mense.
Ekstra vrae met Bybelse leidrade is ook deur die boek versprei en
Skrifverwysings vir ekstra inspirasie kom saam met die speletjies. Die
antwoorde word agter in die boek voorsien as jy die woorde regtig nie
kan kry nie.
• 100 tematiese woordsoektogte met temas wat strek van Genesis tot
Openbaring, soos diere in die Bybel, plante, edelmetale, riviere en
bekende Bybelse karakters, plekke en gebeurtenisse.
• Inspirerende Bybelverse.
• Ekstra vrae met leidrade by sommige speletjies.
• Antwoorde agter in die boek.
• Ideale hulpmiddel vir tuisonderrig en Sondagskole.
• Perfek vir vakansies of rustige aande tuis.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Bible Word Searches.
|
|