|
|
Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories > General
 |
Blue Girl
(Hardcover)
Caroline Lockhart; Illustrated by Caroline Lockhart
|
R553
Discovery Miles 5 530
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
Karl Kielblock het verskeie boeke geskryf, waaronder die Lafras
Cuyper-reeks baie bekend is en wyd versamel word. Dit handel oor
seeavonture in diens van twee oorlogvoerende moondhede vroeg in die
19de eeu. Hierdie is die sewende en laaste boek in die reeks,
propvol opwinding, spanning en avontuur! Lafras begin al hoe meer
hunker na standvastigheid: met ’n vrou en kinders in ’n huis van
hul eie – sonder die gevare wat die lewe op see inhou. Gaan Lafras
se seeavonture in hierdie laaste titel van die reeks tot ’n einde
kom? En belangriker – sal hy uiteindelik die groot liefde vind
waarna hy nog al die jare smag? Die verhaal van Lafras Cuyper is op
feite gebaseer.
Het jy geweet daar's 'n gaatjie in die middel van die see? En het
jy al gehoor van Gaggavrotstad? Die stories vol byklanke en
liedjies is 'n ware belewenis. Kom deel in al Merlyn se pret en
avonture! Stories op die CD: Onder die see, ja; Atlantis; Merlyn -
die Begin; Oom Oktavius; Skooldae; Gaggavrotstad; Opsaal;
Walvis-avontuur; Die Springbokkems; Poseidon.
 |
Mountain Baby
(Hardcover)
Shawna Rae Strickland; Illustrated by Tosha Washington
|
R642
Discovery Miles 6 420
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
|
You may like...
The Ickabog
J. K. Rowling
Hardcover
R550
R489
Discovery Miles 4 890
Super Sleuth
David Walliams
Paperback
R295
R264
Discovery Miles 2 640
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.