|
|
Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories > General
 |
Jeremy's Treasure Hunt
(Hardcover)
Sandra L Bell; Illustrated by Nastassia Mkrtychan; Edited by Patrice Rodricks
|
R717
R646
Discovery Miles 6 460
Save R71 (10%)
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
Die laaste boek in ’n aksiebelaaide trilogie.
Alfie het op veertien nie net koning geword nie, maar ook die Redder van die Ryk. Ná die Redder se verlore stryd teen die Swart Draak, het Professor Lock en sy mag ondooie Vikings Brittanje oorgeneem. Die reusetaak om sy land weer terug te wen weeg swaar op die jong koning se skouers, en hy moet ’n weermag oproep om hom daarmee te help.
Intussen voer Hayley ’n rebellie in Londen se agterstrate. Alfie maak staat op sy vriende se hulp om dié epiese stryd aan te pak.
'A thrilling journey into a magical world packed with Rob's
brilliant humour.' - David Walliams Superstar, author and
illustrator Rob Biddulph dazzles in Peanut Jones and the
Illustrated City, the first title in an adventure series for boys
and girls of 8+. This exciting, funny, middle-grade debut is from
the bestselling creative genius behind #DrawWithRob and is
illustrated in black and white throughout. Some legends are born,
some are drawn . . . Drawing feels like magic to Peanut Jones. But
art can't fix her problems. Her dad has gone missing, and she's
stuck in a boring new school. Until the day she finds a unique
pencil turbo-charged with special powers. Suddenly she's pulled
into a world packed with more colour, creativity, excitement and
danger than she could ever have imagined. And maybe, just maybe,
she might find out what happened to her dad. 'Peanut Jones is
AWESOME. I loved this book from start to finish - the story is
packed with twists and turns, and Rob's illustrations are full of
wit and warmth . . . I need to know what happens next!' - Nadia
Shireen 'A vividly illustrated, immersive romp that will leave
readers desperate for the next instalment' - Guardian 'A wildly
imaginative, big-hearted celebration of creativity' - Anna James,
bestselling author of the Pages & Co series 'Look at this utter
beauty . . . This book is EPIC' - Laura Ellen Anderson, bestselling
author of Amelia Fang
Die opvolgverhaal van Die Brief Vir Die Koning.
’n Jong ridder. ’n Betowerde woud. ’n Lewensgevaarlike soektog.
Een van die koning se ridders word vermis. Tiuri kry die gevaarlike opdrag om hom te gaan soek. Saam met sy vriend Piak vertrek hy na die Wilde Woud. Oor die Wilde Woud word vreemde stories vertel – van woeste rowers en bosgeeste, van ruïnes en kronkelpaaie wat doodloop, van geheimsinnige Manne met Groen Klere …
Die verhaal bevat al die bestanddele van ’n tydlose avontuur: ’n ware held, vriendskap, liefde, dapperheid, lojaliteit, ridderlikheid … en skelm skurke.
 |
Break
(Hardcover)
Ken Bagnis
|
R717
R677
Discovery Miles 6 770
Save R40 (6%)
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
Die Klein Kaptein is ’n kereltjie wat met ’n skoorsteenpyp, ’n
sinkbad, ’n stoelpoot en ’n fietsketting sy skip die “Nooitlek”
weer seevaardig maak. Wanneer die skroef, gemaak van gesmelte
bronsmunte, ook klaar is, skep ’n groot brander die skip van die
hoe duin af waar dit gestrand het. Die avontuurlike tog van die
“Nooitlek” met die Klein Kaptein en sy kamerade Dik Druif, Marinka
en Bang Tonie kan nou begin. Hulle vaar oor die oseane, kom by
vreemde lande aan en trotseer talle gevare. Al drie dele van die
Klein Kaptein se wereldreis is hier in een band gebundel, met
illustrasies in volkleur deur Carl Hollander.
|
You may like...
Super Sleuth
David Walliams
Paperback
R295
R264
Discovery Miles 2 640
Kariba
Daniel Clarke, James Clarke
Paperback
R399
Discovery Miles 3 990
|