![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories > General
Hierdie storie gaan oor ’n jong towenaarseun en ’n jong krygermeisie wat van geboorte af geleer is om mekaar soos gif te haat. Die storie begin met die ontdekking van 'n reusagtige swart veer. Is die towenaars en krygers dalk so besig om teen mekaar te baklei dat hulle nie agterkom dat ’n oeroue bose mag teruggekeer het nie? Is daardie veer dalk regtig ’n hekseveer?
From BAFTA-nominated screenwriter Richard Kurti comes an exciting, fast-paced thriller that shows the power science has to change not just our lives, but our very selves. Cillian is the sole survivor of a devastating terrorist attack on a packed Metro train. How did he survive when everyone else was killed? Searching for answers with the mysterious Tess, Cillian discovers that his father has links to P8, a group of genetic scientists operating outside the laws of Foundation City. The shocking discoveries he and Tess make at P8’s secret hospital start to make Cillian ask not who he is, but what he is…
Die gewildste perdestories in Afrikaans! Die eerste vyf boeke in die Stalmaats-reeks verskyn nou vir die eerste keer saam in een lekkerlees-omnibus! Anri se lewe word onverwags op sy kop gekeer toe haar pa verplaas word en hulle moet verhuis. Sy mis haar beste maat en haar ou ryskool. Maar gelukkig ontmoet sy vir Megan en Karen, twee ruiters by haar nuwe ryskool. Sommer gou word Anri deel van die opwinding by die Dagbreek-ryskool waar sy gekies word om saam met die res van die Stalmaats die beginnerruiters te help. Daar wag hope avonture vir haar saam met Sugarplum, die spierwit merrie wat dadelik diep in haar hart kruip, en al die ander ongelooflike perde wat deel is van die ryskool. Die katterige Vinette is gedurig besig met allerlei planne om die lewe vir Anri, Megan en Karen moeilik te maak. En dan is daar Jacques, die ryskooleienaars se seun met sy blou oë, wat net so mal is oor perde en Anri se hart vinniger laat klop. Word deel van die pret en opwinding by die Dagbreek-ryskool saam met Anri en die ander Stalmaats! Hierdie omnibus bevat die volgende vyf titels: 1. Perdedrome 2. Totsiens, Sugarplum (ATKV-kinderboektoekenning 2007) 3. Anri se plan 4. Die spookperd (ATKV-kinderboektoekenning 2008) 5. Die beroemde ruiter
Buried amongst the treasures in Professor Brownstone's vaults lies a humble collection of books. Filled with legendary stories from his ancestors, they tell of fearless fighters and unlikely heroes. Venturing into Greek mythology, this is the fourth title in the Brownstone's Mythical Collection. Full of dangerous challenges, cunning monsters and godly heroes, this title is sure to be a hit with fans of the series and anyone interested in the fascinating tales of Greek mythology.
|
You may like...
The Unresolved National Question - Left…
Edward Webster, Karin Pampallis
Paperback
(2)
Women In Solitary - Inside The Female…
Shanthini Naidoo
Paperback
(1)
Flash Lamp Annealing - From Basics to…
Lars Rebohle, Slawomir Prucnal, …
Hardcover
R3,364
Discovery Miles 33 640
Power System Harmonics - Analysis…
Ahmed Zobaa, Shady H.E Abdel Aleem, …
Hardcover
R2,555
Discovery Miles 25 550
|