|
|
Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories > General
Zucchini Street is a street just like any other street. Okay, maybe not
quite. After all, it’s the street where Zack Berry lives.
And whether he’s doing marvelous magic tricks, starting his own
newspaper or making desperate plans to get out of the school play –
wherever Zack is, there’s always loads of fun, adventure and mischief!
Three fantastic, funny stories in one book!
This book includes the following stories:
- The Magnificent Magic Trick
- The (Almost) Incredibly Awesome Idea
- The Dreadfully Disgusting Kiss
Daniël en sy vriende is al weer in die moeilikheid – hierdie keer by Peet én juffrou Faure. Hoe het hulle dit reggekry om die ergste matriekou en die ergste juffrou al twee gelyk teen hulle te hê?
Gelukkig nooi Antonie se pa hulle vir die naweek Kaap toe, sommer al van die Donderdagaand af. Hulle almal sien uit na ’n sorgelose naweek by die see, weg van hulle aartsvyande.
Maar daar gaan iets vreemds aan by die rotsgrot in die baai langsaan, en hulle gaan stel ondersoek in op ’n mistige middag …
I’m Rani Ramgoolam and I’m on holiday in my favourite place in the whole world – Mauritius! The tropical island is famous for its pirates and, following an amazing discovery right by Nani’s house, I’m on a mission to seek out their hidden treasure.
Luckily Nani and my cousin Kish are on hand to help me decipher a series of cryptic clues. If we can uncover the long-buried booty, this will be my biggest story yet! But rumours about the pirate puzzle are spreading and ruthless rivals are closing in fast…
Kara Immelman se lewe is eintlik nogal uitgesorteer. Sy is in matriek en hoewel sy heeltemal te skaam is om gewild te wees, het sy vir Eduard, haar beste vriend van laerskooldae af. Sy is ook haar skool se topswemmer en die moontlikheid van ’n swembeurs wink. Al gebeur daar nie veel op die dorpie waar hulle woon nie, het sy en Eduard groot planne om eendag die wêreld te sien. Planne wat aangevuur word deur hulle gedeelde passie vir flieks. Wanneer Samantha egter op die toneel verskyn, herrangskik dit Kara en Eduard se hele bestaan. Want Sam is nie net onmoontlik mooi nie, sy speel ook volgens haar eie reëls.
Toe ons oneindig was, is die verhaal van ’n meisie wat nog altyd presies gedoen het wat van haar verwag is. Iemand wat so besig was om almal gelukkig te hou, dat sy nooit regtig probeer uitvind het wat háár gelukkig maak nie. Totdat sy een middag in ’n aantrekhokkie vir die heel eerste keer gesoen word. Dis ’n storie oor vriendskap en lojaliteit. Oor seksualiteit en vloeibaarheid. Maar bowenal is dit die verhaal van ’n meisie op ’n selfontdekkingsreis – die soort reis wat in ’n Hollywoodfliek hoort.
The bestselling novel and major film about love, loss and hope from
the twice Carnegie Medal-winning Patrick Ness. Conor has the same
dream every night, ever since his mother first fell ill, ever since
she started the treatments that don't quite seem to be working. But
tonight is different. Tonight, when he wakes, there's a visitor at
his window. It's ancient, elemental, a force of nature. And it
wants the most dangerous thing of all from Conor. It wants the
truth. Patrick Ness takes the final idea of the late, award-winning
writer Siobhan Dowd and weaves an extraordinary and heartbreaking
tale of mischief, healing and above all, the courage it takes to
survive.
 |
Black Water
(Paperback)
Barbara Henderson
|
R185
R162
Discovery Miles 1 620
Save R23 (12%)
|
Ships in 10 - 15 working days
|
|
|
Sink or swim to survive Solway's black water... Down by the coast,
black water swirls and hides its secrets. Dumfries, 1792. Henry may
only be twelve, but he has already begun his training in the
Excise, combating smuggling like his father does. But when a large
smuggling schooner is stranded nearby, the stakes are high - even
with reinforcements, and the newly recruited officer, a poet called
Robert Burns. Musket fire, obstructive locals, quicksand and
cannonballs-it is a mission of survival. As it turns out: Henry has
a crucial part to play. A Scottish smuggling novella based on real
events.
Alex se oupa het grys hare, dra valstande en kyk graag na reisprogramme
op TV. Maar op ’n dag raak hy skielik mal oor …
BREIIINNNSSS! Dit is duidelik dat Oupa besig is om in ’n zombie te
verander. As Alex hom van dr. Zuurman en die zombiepolisie wil
red, gaan hy ’n paar briljante planne, goeie vriende en hope
broccoli nodig hê. En miskien kan hulle op die koop toe ook hulle
droom bewaarheid om die Zambia en Egipte te siene kry!
Met Jacobs se sonderlinge kombinasie van humor en die
deernisvolle uitbeelding van gesins- en ander verhoudinge, is dit
nie moeilik om te verstaan waarom hy die topverkoperkinderboekskrywer
in Suid-Afrika is nie.
Wrede kewermodebaas Lucretia Cutter het ’n plan om die wêreld voor haar kewerkloue te laat buig. Hierdie keer behels dit ’n besoek aan die jaarlikse Filmtoekennings in Los Angeles, ’n stel pragtige maar gevaarlike kewerrokke vir bekende aktrises en ’n weermag van bose lieweheersbesies. Darkus, Virginia en Bertold is vasbeslote om ’n stokkie voor haar planne te steek, maar Darkus se pa het hom verbied om verder ondersoek in te stel, die gruwelike skelms, Humphrey en Pickering is weer uit die tronk en die kewers van Kewerberg se lewens word ernstig bedreig.
|
You may like...
The Ickabog
J. K. Rowling
Hardcover
R550
R489
Discovery Miles 4 890
Maltrap
Jaco Jacobs
Paperback
R140
R127
Discovery Miles 1 270
Donkerster
Annerle Barnard
Paperback
R240
R225
Discovery Miles 2 250
|