![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Children's & Educational > Fiction > Short stories & other fiction > General
Iemand het ’n lappop op ’n ashoop weggegooi, sy was gedaan en stukkend, verbleek en nie meer mooi nie. Op die ashoop hoor sy stemme praat en dié verwelkom haar. Maar o, ellende, toe sy kyk, wat sien die lappop daar? Net ’n vrot pampoen en ’n stukkende skoen, ’n grammofoonplaat en ’n kous sonder maat, net ’n leë bottel bier, ’n verlepte angelier, ’n gelapte binneband en ’n ou koerant. Geslagte Afrikaanse kinders het grootgeword met Betty Misheiker se liedjies oor die dapper muis wat kamstig bang is vir niks; die lappop wat saam met die vrot pampoen en die stukkende skoen op die ashoop beland; en die eensame krokodil wat die luisteraar nooi om in die water te klim. Hierdie reeks bestaan uit drie oulike prenteboeke gebaseer op die lirieke van Misheiker se immergroen kinderliedjies “Die lappop”, “Die eensame krokodil” en “Die dapper muis”.
Sanri kan nie wag om haar beste vriend, Markus, se neef te ontmoet nie. Danté en sy gesin bly in Vlermuishoogte – ’n geheimsinnige ou kasteel. Maar iets is nie pluis nie ... Waarom het Danté se pa ’n skaduwee soos ’n vlermuis? En is Markus dalk in gevaar?
Mieke is mal oor meerminne. Haar ma en haar ouma dink hulle bestaan net in sprokies. Maar Mieke weet hulle bestaan regtig. En danksy die meerminprinses Luna en haar betowerde skulpkammetjie, kan Mieke deesdae by die meerminne in hul ongelooflike onderwater-wêreld gaan kuier! Dit voel teen hierdie tyd al soos haar tweede tuiste. Prinses Luna is baie opgewonde toe sy uit die bloute 'n brief van prins Kadan kry. Hy is die meermin-prins van die Koraalkoninkryk - en op haar ma se verjaardagbal het hulle heerlik gedans. Daar is net een probleem: Luna se pa en Kadan se pa is aartsvyande! Toe Luna besluit om vir Kadan in die Koraalkoninkryk te gaan kuier, wéét Mieke daar is moeilikheid op pad. Kort voor lank trotseer hulle die donker dieptes van die oseaan waar allerlei skrikwekkende avonture op hulle wag - 'n storm, 'n donker kelpwoud, seeslange, skeepswrakke … en twee baie kwaai meerminkonings!
Sanri se neus begin kriewel toe sy die nuwe seun in hulle klas ontmoet. Felix tree baie vreemd op – hy klouter oor mure, eet regte vissies op sy pousebrood ... en hy het ’n groot geheim! Kort voor lank is daar groot moeilikheid op Raaiselfontein. ’n Nare rotskurk en sy weermag van rotte beplan om die dorp oor te neem.
Sanri is teen hierdie tyd gewoond daaraan dat vreemde dinge op Raaiselfontein gebeur. Toe brille links en regs begin wegraak, kry sy dadelik snuf in die neus. Dan maak Sanri en Markus kennis met ’n spookmeisie – en sy het hulle hulp nodig.
Betty Misheiker het sedert die vroëe vyftiger jare vir kinders geskryf. Hierdie boek is gebasseer op een van die mees populêre kinderliedjies. Dit vertel die pittige storie van 'n klein muisie wat voorgee dat hy baie dapperder is as wat hy werklik is. Die eenvoudige boodskap vir kinders is dit: dis nie nodig om voor te gee dat jy dapperder is as wat jy werklik is nie, want eintlik is vrees die natuur se manier om jou te beskerm teen gevaar. Hierdie liedjie was eers uitgesaai in 'n radioprogram vir klein mensies in Engels en was opgeneem deur GRC. Dit was ook uitgesaai op televisie en opgevoer wêreldwyd deur kinders in voor- en laerskole in beide Engels en Afrikaans. Hierdie is die eerste keer wat die Afrikaanse weergawe as 'n boek gepubliseer word, met pragtige en beeldende illustrasies wat die stemming van die liedjie vasvang, deur Betty Misheiker se dogter Ilona Suschitzky. Ek's 'n dapper muis is alreeds in vier ander tale vertaal met nog vertalings oppad... Vir meter informasie besoek die webwerf : bettymisheiker.com
Hierdie is die eerste boek in ’n splinternuwe reeks oor aspirantjoernalis Sanri Steyn en haar vriend Markus se avonture op Raaiselfontein. Die aweregse humor en lekker grillerige avonture sal seuns en meisies vasgenael hou!
Lendaba ikhuluma ngenkinga ebhekene nezithandani, uNompi noThemba. Sithola uMaNene, unina kaThemba engena ezindabeni zothando zika Themba noNompi. Inkinga yaqala kanjalo. UMaNene ugcina elibonile iphutha lakhe. Nompi and Themba have serious mother-in-law problems.
Return to the world of Mortal Engines in this new book of three short stories about the rebellious young aviatrix, Anna Fang, illustrated by Ian McQue. A key character in the Mortal Engines book and film, this is your chance to learn more of her past. Night Flights includes Traction City, the 2011 World Book Day Book by Philip Reeve. In a dangerous future world where gigantic, motorised cities attack and devour each other, London hunts where no other predator dares. But Anna Fang - pilot, adventurer, spy - isn't afraid. The three stories show gripping, moving, exciting moments in Anna Fang's life: her childhood as a slave aboard the moving city Arkangel, a showdown against a robotic Stalker that is terrifyingly out of control and her free life as an intelligence agent for the Anti-Traction league that might not be quite as free as she hoped.
Umalume wayenemali eningi, enamatekisi, izitolo nezindlu. Akazange asitshele ukuthi waceba kanjani. Kwase kuba nesehlakalo esenzeka saveza iqiniso.
Academy Award-winning actress, director, producer, and activist Natalie Portman retells three classic fables and imbues them with wit and wisdom. From realizing that there is no "right" way to live to respecting our planet and learning what really makes someone a winner, the messages at the heart of Natalie Portman's Fables are modern takes on timeless life lessons. Told with a playful, kid-friendly voice and perfectly paired with Janna Mattia's charming artwork, Portman's insightful retellings of The Tortoise and the Hare, The Three Little Pigs, and Country Mouse and City Mouse are ideal for reading aloud and are sure to become beloved additions to family libraries.
Here comes Thoko again!. Thoko is resourceful!. Thoko is full of fun!. Thoko is kind-hearted!. Niki Daly makes reading about life as a kid entertaining and realistic with his delightful new local heroine, Thoko. Thoko skips through life, leaving behind a trail of laughter. With adorable illustrations and four heart-warming easy-to-read stories, Niki Daly has created a second book about Thoko - who is sure to become one of his most beloved characters. Look out for Hooray! Thoko.
Hier kom Thoko! Thoko is vindingryk! Thoko is vol pret! Thoko is
goedhartig! Thoko is Niki Daly se lieflike nuwe heldin. Thoko
huppel deur die lewe en laat ’n spoor van vrolikheid en ’n paar
fronse agterna. Thoko gaan beslis jou geliefkoosde nuwe vriendin
word.
Nanko uThoko esiza! UThoko uluncedo! UThoko uyonwabisa! UThoko
ulungile! UThoko liqhawekazi elithandekayo elitsha likaNiki Daly.
UThoko unobomi, kwaye apho akhoyo ubashiya abantu begigitheka
lulonwabo aze abashiye abambalwa bengonwabanga.
‘n Vertelling oor ons oorsprong, ons geskiedenis, en wie ons is. |
You may like...
Demystifying Graph Data Science - Graph…
Pethuru Raj, Abhishek Kumar, …
Hardcover
Regulation of Cloud Services under US…
Sara Gabriella Hoffman
Hardcover
R1,585
Discovery Miles 15 850
Insightful Data Visualization with SAS…
Falko Schulz, Travis Murphy
Hardcover
R1,147
Discovery Miles 11 470
|