|
|
Books > Children's & Educational > Life skills & personal awareness, general studies > Personal awareness: family, relationship & social issues > General
 |
Drew's Art Show
(Hardcover)
Destiny Phillip; Illustrated by Whimsical Designs Cj
|
R548
Discovery Miles 5 480
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
Ek en jy lyk dalk verskillend,
ons klink verskillend,
ons bly op verskillende plekke
en ons eet verskillende kos,
maar wanneer ek in jou oë kyk,
sien ek myself.
’n Warm, vertroostende boek oor vriendskap en ubuntu wat beide ons
ooreenkomste en verskille vier.
Die boek is ook beskikbaar in Isizulu en Engels.
|
|