|
|
Books > Children's Fiction & Fun > Adventure Stories > General
Vir twee dekades reeds swaai Lillie die heksie haar towerstaffie
oor kinderboekrakke dwarsoor die wereld. Met totale wereldwye
verkope van meer as 20 miljoen eksemplare en vertalings in 40 tale
is geen towerformule nodig om te voorspel dat sy ook Afrikaanse
harte gaan verower nie! Die selfleesboekies is gemik om agtjariges
en ouer. Lillie is uit haar vel uit van blydskap toe sy ’n
mikroskoop vir haar verjaarsdag kry. Sy wil dit al so lank he!
Wanneer sy ’n sneeuvlokkie onder die lens plaas, is sy stomgeslaan
oor die prag en wil noodgedwonge ’n land van sneeu en ys besoek.
Met die heksesprong beland sy in Wonderland. Maar iets is daar nie
pluis nie. Die koning het vermis geraak en Somer- en Lenteland word
stadig maar seker al hoe kouer. Winter neem oor. En gerugte van ’n
wrede vors doen die rondte. Lillie en Hektor, haar draakvriendjie,
gaan ondersoek instel.
Harwarrus Horribalus Heldehelm die Derde was 'n swaardvegter,
draak¬fluisteraar en die grootste Wiking-held wat nog ooit gelewe
het. Maar die reeks gaan oor toe hy nog gesukkel het om 'n held te
wees. Kinders wat DreamWorks se film How To Train your Dragon uit
2010 onthou, kan Hiccup (oftewel Harwarrus) se avonture nou in
Afrikaans lees!. Harwarrus moet die koning van die Wilderweste
word. Kan hy die heks se Vampier-spioendrake uitoorle en boonop
voor Joelfees se Dag van Doem die koning se verlore toebehore by
Alvin terugsteel? En is daar 'n bedrieer in Harwarrus se kamp wat
hulle almal op die ou end gaan verraai?
 |
Oh, That Cat!
(Hardcover)
James R. Ford; Illustrated by Jill Maynard Davy
|
R577
R532
Discovery Miles 5 320
Save R45 (8%)
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
 |
Dragon Legend
(Paperback)
Katie Tsang, Kevin Tsang
|
R235
R210
Discovery Miles 2 100
Save R25 (11%)
|
Ships in 5 - 10 working days
|
|
|
The second adventure in the ROARsome DRAGON REALM series for 9+ readers! Perfect for those looking for edge-of-your-seat adventure.
Billy Chan and his friends are not having a very relaxing summer. Their friend, Dylan, has been kidnapped by the evil Dragon of Death and it’s up to them to travel through time, back to the dangerous Dragon Realm, in order to save him. Luckily they have their own dragons on side, but they’ll need to collect eight magical pearls if they’re to amass enough power to destroy the Dragon of Death and her followers for good. So begins an epic quest that will take them to the depths of the Frozen Wasteland and the imperial palaces of Ancient China. But can good triumph evil…?
Ada Goth is die enigste kind van Lord Goth. Hulle woon saam in die reusagtige Ghastly-Gorm Hall. Lord Goth glo dat kinders gehoor maar nie gesien mag word nie, en laat Ada groot lomp stewels dra sodat hy haar altyd kan hoor wanneer sy naderkom. Dit maak dir vir haar moeilik om vriende te maak en sy is eintlik baie eensaam. Een dag kom Emily en William Cabbage by hulle bly, en saam met ’n spookagtige muis met die naam Ishmael begin hulle om agter die kap van die byl te kom van dit wat die geheimsinnige opsigter Maltravers probeer konkel. Ada en haar vriende moet saamwerk om ’n stokkie voor sy nare planne te steek voordat dit te laat is!
 |
The Talking Ducks
(Hardcover)
Meagan Balgobin; Illustrated by Natalia Starikova
|
R626
R565
Discovery Miles 5 650
Save R61 (10%)
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
 |
Pepe the Frog
(Hardcover)
Alexandra San Miguel; Illustrated by Alexandra San Miguel
|
R650
Discovery Miles 6 500
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
|
You may like...
Wonderfully Made
Tshwanelo Serumola
Paperback
(1)
R160
R145
Discovery Miles 1 450
Dryf
Cecilia Steyn
Paperback
R295
R264
Discovery Miles 2 640
|