|
|
Books > Children's Fiction & Fun > Adventure Stories > General
'n Jong held. 'n Belangrike opdrag. 'n Ongelooflike avontuur.
Tiuri verbreek die reëls wat bepaal dat hy met niemand mag praat die nag voor hy tot ’n ridder geslaan word nie. Hy maak die deur oop van die kapel waar hy oor sy toekoms moet nadink.
Die versoek om hulp blyk ’n gevaarlike opdrag te wees. Tiuri word agtervolg deur boosaardige Rooi Ruiters wat hom wil doodmaak. Maar hy is vas van plan om die uiters belangrike brief by koning Unauwen af te lewer. Die Swart Ridder met die Wit Skild het nie verniet met sy lewe geboet nie …
’n Middeleeuse verhaal wat jou hart vinniger laat klop. ’n Boek vir jonk en oud.
|
You may like...
Kariba
Daniel Clarke, James Clarke
Paperback
R399
Discovery Miles 3 990
|