|
|
Books > Children's Fiction & Fun > Adventure Stories > General
 |
Jeremy's Treasure Hunt
(Hardcover)
Sandra L Bell; Illustrated by Nastassia Mkrtychan; Edited by Patrice Rodricks
|
R717
R646
Discovery Miles 6 460
Save R71 (10%)
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
Die Klein Kaptein is ’n kereltjie wat met ’n skoorsteenpyp, ’n
sinkbad, ’n stoelpoot en ’n fietsketting sy skip die “Nooitlek”
weer seevaardig maak. Wanneer die skroef, gemaak van gesmelte
bronsmunte, ook klaar is, skep ’n groot brander die skip van die
hoe duin af waar dit gestrand het. Die avontuurlike tog van die
“Nooitlek” met die Klein Kaptein en sy kamerade Dik Druif, Marinka
en Bang Tonie kan nou begin. Hulle vaar oor die oseane, kom by
vreemde lande aan en trotseer talle gevare. Al drie dele van die
Klein Kaptein se wereldreis is hier in een band gebundel, met
illustrasies in volkleur deur Carl Hollander.
|
You may like...
Super Sleuth
David Walliams
Paperback
R295
R264
Discovery Miles 2 640
Donkerster
Annerle Barnard
Paperback
R240
R225
Discovery Miles 2 250
|