|
|
Books > Children's Fiction & Fun > Adventure Stories > General
Elise is eensaam, en sy is vir alles bang. Sy bly alleen in haar
huis en praat met niemand nie. Maar op ’n dag gebeur iets
ongewoons. ’n Blou papiervliegtuig vlieg by haar venster in. En
kort daarna is daar ’n klop aan haar deur. Eers wil sy nie oopmaak
nie. Maar dan doen sy dit tog. En die onverwagse kuiergas verander
haar lewe heeltemal. Dit het uiteindelik weer KLEUR!
 |
Fred & Mavis
(Hardcover)
Kurt W Becker; Illustrated by Joana Felix Mink
|
R558
R517
Discovery Miles 5 170
Save R41 (7%)
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
Sammi is 13 en bly saam met haar tannie Valerie, 'n kunstenaar. Hulle gaan kuier vir die vakansie by Oumie en Dedda in die Noord-Kaap. Sammi gaan haar vriendinne April en Lerato mis, maar die klein dorpie gaan 'n goeie change of scene vir haar wees.
Dit sal haar gedagtes afvat van Richfire Arts Academy, die kunsteskool waar sy so graag wil inkom. Maar die platteland is vol verrassings. En kansvatters.
Sal sy vir Dedda en Oumie kan help as die slymerige George sy flikkers kom gooi?
 |
Sell Me A Story
(Hardcover)
Katie Goldstein; Illustrated by Alana Tedmon
|
R495
R468
Discovery Miles 4 680
Save R27 (5%)
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
 |
Jeremy's Treasure Hunt
(Hardcover)
Sandra L Bell; Illustrated by Nastassia Mkrtychan; Edited by Patrice Rodricks
|
R717
R646
Discovery Miles 6 460
Save R71 (10%)
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
|
|